Gerhard Steyn & Charlize Berg - Lucky Packet Ring

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 9 ธ.ค. 2021
  • Lirieke:
    Na skool het jy bietjie lyf gekry, ek like dit
    'n bietjie meer van jou is nooit te veel vir my nie
    Kan nie genoeg van jou kry nie
    Na skool het jy bietjie breins gekry, ek like dit
    'n ou soos jy het nooit op skool vir my gekyk nie,
    of gevra op 'n date nie
    Net soos donuts en sweets het ek vir jou 'n soettand my lief, my lief
    Op my knieë met 'n
    Lucky packet ring en my hart
    Wat uit my bors uit wil spring
    Ek kan die engele hoor sing
    As jy so mooi lyk
    Jy trap trap 'n gat in my hart
    As jy na my toe aan stap
    Is dit net vonke wat spat
    Hoe warm jy lyk
    Sê tog, sê tog net ja
    wanneer ek vra
    Sê tog, sê tog net ja
    wanneer ek vra
    My lucky packet ring sal dra'a'a'a
    Hoekom moet ons oor alles stry
    Ek haat dit
    Ek wil jou net vashou en nie met jou baklei nie
    So moenie kwaad weg ry nie
    Stop jou nonsens seblief
    Ons braai eerder 'n vleisie my lief, my lief
    Op my knieë met 'n
    Lucky packet ring en my hart
    Wat uit my bors uit wil spring
    Ek kan die engele hoor sing
    As jy so mooi lyk
    Jy trap trap 'n gat in my hart
    As jy na my toe aan stap
    Is dit net vonke wat spat
    Hoe warm jy lyk
    Sê tog, sê tog net ja
    wanneer ek vra
    Sê tog, sê tog net ja
    wanneer ek vra
    Jy weet nooit wat jy gaan kry as jy dai pakkie oopmaak,
    Baby tjoklits vir jou
    Dalk diamante vir my
    Jy weet eks braaf saam met jou,
    Ek sal jou braaibroodjies kou,
    Kom dans met my
    Kom dans met my
    Kom dans met my
    Op my knieë met 'n
    Lucky packet ring en my hart
    Wat uit my bors uit wil spring
    Ek kan die engele hoor sing
    As jy so mooi lyk
    Jy trap trap 'n gat in my hart
    As jy na my toe aan stap
    Is dit net vonke wat spat
    Hoe warm jy lyk
    Sê tog, sê tog net ja
    wanneer ek vra
    Eks op my knieë voor jou
    Sê tog, sê tog net ja
    wanneer ek vra
    My lucky packet ring sal dra'a'a'a
    My lucky packet ring sal dra'a'a'a
    Written by - Gerhard Steyn & Paulo Azevedo

ความคิดเห็น • 9

  • @mariecoetser1132
    @mariecoetser1132 2 ปีที่แล้ว +2

    Ag dit is tog TE oulik ,ek love dit Jy mnr Steyn jy skryf die mooiste goed,alles wat jy sing gee my hoedervel 👏👏👏👏👏👏

  • @nicolettemathiasdotcomquee5414
    @nicolettemathiasdotcomquee5414 2 ปีที่แล้ว +2

    Love dit!❤

  • @mywristuncut
    @mywristuncut 2 ปีที่แล้ว

    Such a fun song. Dankie voor dit.

  • @Morraslegend
    @Morraslegend 2 ปีที่แล้ว

    Ek luister en sing die liedjie elkedag baie. Ek is verslaaf aan die liedjie. Die lied kort meer views. XXX

  • @evelynnetto245
    @evelynnetto245 2 ปีที่แล้ว +3

    Beautiful song ❤️.... Congratulations Gerhard and Charlize .... May it be a super huge success 👌💯👏🎉🎊🎙️🎼🎵🎶

  • @elizebotha2420
    @elizebotha2420 2 ปีที่แล้ว

    Lovit ❤️❤️❤️❤️

  • @jasonmarais3810
    @jasonmarais3810 2 ปีที่แล้ว +2

    Ek is mal soor die song

  • @synthwave7
    @synthwave7 8 หลายเดือนก่อน

    Nice julle.

  • @tiaandupreez
    @tiaandupreez 2 ปีที่แล้ว +2

    💍❤️