Kruissteek saam

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 20 ส.ค. 2024
  • Hallo julle,
    Dit is weer tyd vir ons om bietjie saam te werk aan ons kruissteek projekte. Ons het nog nie saam aan die een gewerk nie.
    Ek het dit by Fansells gekoop maar ek sien dit is nie meer op hulle site nie.
    Onthou as julle by Fansells koop om ons 5% korting te gebruik. Die kode is : TANYA
    Julle onthou van ons facebook groep:
    m.facebook.com...
    Ek hoop julle het 'n heerlike dag.
    Sien julle in my volgende video. Onthou om te subscribe en die video te 👍 as jy daarvan hou.
    Tanya

ความคิดเห็น • 6

  • @colettevanjaarsveldt3193
    @colettevanjaarsveldt3193 3 หลายเดือนก่อน

    Hi Tanya. Dankie vir die lekker gesels video. Jou naels lyk verskriklik mooi. Lekker naweek vir jou!

    • @tanyadotsa6705
      @tanyadotsa6705  3 หลายเดือนก่อน

      Ag baie dankie. Ek hoop jy het ook 'n heerlike naweek gehad.

  • @irenemeyer6220
    @irenemeyer6220 3 หลายเดือนก่อน

    Hi Tanya, Ek hou van jou Whip and Chat, geniet om na jou te luister terwyl Ek dot aan my prentjie. Dit lyk al baie mooi... ❤❤❤

  • @susannieuwoudt9054
    @susannieuwoudt9054 3 หลายเดือนก่อน

    Hi dankie vir die kuier. Ek doen my Kitty's Sewing Lesson kruissteek nou 'monogamous' tot sy klaar is! Nou besig met baie konfetti, baie konsentrasie nodig! Het ander klein een wat ek werk gedurende zooms met ander kruis steek groepe. Groete en lekker craft!

    • @tanyadotsa6705
      @tanyadotsa6705  3 หลายเดือนก่อน +1

      Jy moet vir ons foto's van jou kruissteek op die faceboek groep sit. Dit is altyd lekker om te sien waaraan elkeen werk en vorder.

  • @RiaO5
    @RiaO5 3 หลายเดือนก่อน

    Ek hoor gladnie jou buurman se ge-grind nie. 😆 Ek het gister heelwat kruissteek gedoen, maar ek het vandag my boskasie laat sny 🧑‍🦳 so nie veel gewerk nie. Ek moet sê, my oë sal dit nie maak met al die swart nie. 🥴 Geniet jou Moedersdag Sondag!