1986 Boeremusiek TV kompetisie

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 15 มิ.ย. 2016
  • Willie Saunders
  • เพลง

ความคิดเห็น • 15

  • @henry-nr5np
    @henry-nr5np 8 วันที่ผ่านมา

    Oom Gerhard jy ken Alls rugby boks krieket,, jou legende ❤❤❤❤❤❤RIP

  • @marcelbas
    @marcelbas 7 ปีที่แล้ว +8

    Dit is wonderlik om te sien dat u soveel snitte aanlyn gesit het. Dankie!
    Dit is musiek wat ek eers in 1994, gedurende my eerste besoek aan Suid-Afrika, ontdek het. Dit het my so beïndruk. Sedertdien het ek baie Boeremusiek-CD's gekoop en Konsertinaklub-uitsendings by RSG beluister. Maar nooit kon ek 'n egte aflewering van die Boeremusiekkompetisie sien nie. Daardie dae was verby.
    Maar toe was daar Willie Saunders se videokanaal.
    Baie dankie, mnr. Saunders!
    Groete van Nederland af.

  • @davidrenke7562
    @davidrenke7562 5 ปีที่แล้ว +3

    Wessie is die beste!!!

  • @marietadewit3092
    @marietadewit3092 ปีที่แล้ว

    Pragtige verskeidenheid musiek

  • @ike3263
    @ike3263 ปีที่แล้ว

    Lekker Boeremusiek!!!!

  • @davevanrooyen7796
    @davevanrooyen7796 7 ปีที่แล้ว +8

    Die konsertinaspeler is flippen goed! Baie goeie musikante almal. Wonder waars julle almal vandag?

    • @williesaunders9527
      @williesaunders9527  7 ปีที่แล้ว +2

      Hi Dave baie dankie vir jou kommentaar. die konsertina speler Wessie vd Westhuisen is op die Wesrand en speel nog. Die Klavierspeler Martin Diab en die Baskitaarspeler Tommie Joubert is jare gelede oorlede. Jakkie Joubert bly in Klerksdorp maar speel nie meer. Die dromspeler Helgard du Plessis bly in die Vaaldriehoek en speel nog en myself die Hammond orrel speler bly nou in Australie en ek speel ook nog en is aktief met die musiek. Daar het jy dit. Groete, Willie Saunders

    • @davevanrooyen7796
      @davevanrooyen7796 7 ปีที่แล้ว

      Willie, dankie vir die inligting. Ek is ook van Klerksdorp. Is die Jouberts waarvan jy praat dalk familie van die goeie kitaarspeler van Klerksdorp, Henning Joubert? Henning is egter baie jonger as die manne waarvan ons nou praat. Ek self probeer al vir meer as vyftig jaar om die kitaar te speel, maar ek geniet dit en ook om na die maestros soos julle te luister. Groete hier vanuit Klerksdorp en hou boeremusiek lewendig "there down under"! Mooi bly

    • @receptiondrcp2743
      @receptiondrcp2743 3 ปีที่แล้ว

      @@williesaunders9527 Hi , Wessie is my oupa!

  • @jeannem2386
    @jeannem2386 3 ปีที่แล้ว

    Hi Willie. Kan nie glo ek het die vid opgespoor nie!!! My pa op klavier. Is daar dalk meer van die episode in jou archives iewers? Sal dit baie waardeer

  • @caelynrossouw87
    @caelynrossouw87 4 ปีที่แล้ว

    Cool

    • @marietadewit3092
      @marietadewit3092 ปีที่แล้ว

      Those were the days ..deesdae is boeremusiek-makers, konsertina-spelers en banjo-spelers baie skaars.

  • @tiaancloete5133
    @tiaancloete5133 4 ปีที่แล้ว

    Haak vrystaat soos my oupa altyd gese het!!!

  • @davidswanepoel9372
    @davidswanepoel9372 6 หลายเดือนก่อน

    Waar kan ek vir Wessie in die hande kry ? Asseblief .