Schalk Verjaarsdag Hengel

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 19 ก.ย. 2022
  • Ons het Schalk vir sy verjaarsdag weggevat van sy werk (oewerhengel) op n bassboot by een van sy gunsteling damme. Boskop was moeilik maar van visvang vertel jy vir Schalk niks en hy kul n hele paar bass.
  • กีฬา

ความคิดเห็น • 23

  • @paullaubscher7051
    @paullaubscher7051 ปีที่แล้ว

    Baie mooi gehalte video en perfekte verjaarsdag geskenk!! Well done!!

  • @jacquessa622
    @jacquessa622 ปีที่แล้ว +2

    Happy b day oom schalk.
    Mag daar nog baie jare wees vir oom.💪🎣

  • @the_SA_angler
    @the_SA_angler ปีที่แล้ว +1

    Happy birthday schalk been watching for so long and learned so much about fishing and its awesome to see you grow

  • @shaunafrica8011
    @shaunafrica8011 ปีที่แล้ว +1

    Uiteindelik bietjie Bass videos wat behoorlik gedoen word!! Veels geluk Schalk

  • @hermansteffen8270
    @hermansteffen8270 ปีที่แล้ว

    Baie geluk Schalk, ek kan sien jy het lekker verjaar. Vvvrrrreeessllikte mooi katrol🤤Dankie vir jou vidios, voel elke keer of ons verjaar, my hoogtepunt🥳🥳

  • @thysdebeer1226
    @thysdebeer1226 ปีที่แล้ว +1

    Geluk ou Schalk, hoop jy word baie bederf😁

  • @noenoeslollet4049
    @noenoeslollet4049 ปีที่แล้ว +1

    geluk oom schalk ek whp jy het jou verjaarsdag geniet by die dam

  • @stiaanpool4998
    @stiaanpool4998 ปีที่แล้ว +1

    Geluk met oom se verjaarsdag

  • @djtranzit3148
    @djtranzit3148 ปีที่แล้ว

    Schala hoop jyt lekker verjaar mag jy n geseende jaar he.

  • @daniemeyer5865
    @daniemeyer5865 ปีที่แล้ว

    Gelukkige verjaarsdag

  • @davidwhite9904
    @davidwhite9904 ปีที่แล้ว

    Happy birthday Schalk

  • @johanbester4389
    @johanbester4389 ปีที่แล้ว

    Lekker verjaar Schalk, mag daar nog baie wees.

  • @adriaanlouw7904
    @adriaanlouw7904 ปีที่แล้ว

    Baie geluk schalk met jou b-day geniet hom👍💪

  • @willemschoeman4242
    @willemschoeman4242 ปีที่แล้ว

    Halo geluk met jou verjaarsdag

  • @bigfish394
    @bigfish394 ปีที่แล้ว +1

    Geluk oom schalk met jou verjaarsdag

  • @joelmokhine2430
    @joelmokhine2430 ปีที่แล้ว

    Have a good one schalk .hope u enjoyed

  • @alexredelinghuys
    @alexredelinghuys ปีที่แล้ว

    Happy birthday oom skalla

  • @louistaljaard1765
    @louistaljaard1765 ปีที่แล้ว

    Baie geluk met oom se verjaarsdag🎣

  • @alexanderjordaan4980
    @alexanderjordaan4980 ปีที่แล้ว

    Baie geluk met jou verjaarsdag!

    • @eugeneleche1485
      @eugeneleche1485 ปีที่แล้ว

      Geluk met oom Schalk se verjaarsdag...

  • @jancovandyk3109
    @jancovandyk3109 ปีที่แล้ว

    geluk met oom se birthday

  • @ketodirectionmartiejac33
    @ketodirectionmartiejac33 ปีที่แล้ว

    Geluk my journey verjaarsdag scalk

  • @jozhuaheymans4923
    @jozhuaheymans4923 ปีที่แล้ว

    Oom hulle moet n biekie in klerksdorp dam kom bass vang