SUPERCAST DVD Vol 75 (Vaaldam)

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 2 ต.ค. 2024
  • Schalk en Bennie (die goeie Bennie) se totsiens vir die winter koue op n hoe noot. Hulle teiken Vaaldam. Wat begin as n stadige dag, ontaard in n fees van hengel. Kom kyk en geniet hoe trek hulle die grotes nader.

ความคิดเห็น • 31

  • @goolambutler2994
    @goolambutler2994 ปีที่แล้ว

    Sorry guys. Didn't do well in Afrikaans. Where are u guys again? Maybe consider using subtitles.

  • @pjenslin1
    @pjenslin1 6 หลายเดือนก่อน

    Ek is 'n baie onervare hengelaar wat nou so 'n paar maande so gereeld as moontlik (soos my voltyydse werk my toelaat) gaan hengel (Vaaldam en Aston Lake). Wat is die verskil tussen 'n floatie en 'n oozer?

  • @SalientTech
    @SalientTech หลายเดือนก่อน

    Beslis 'n goeie poging met jul vangs! My Genade...daai hond...😂

  • @johanvorster3530
    @johanvorster3530 ปีที่แล้ว

    I like om jou videos te kyk schalk dis awsome en ek leer bjs ek is mal oot visvang maar kan ni eelf gaan vang ni kan dit ni bekistig ni so ek kyk mawt en leer so as ek dalk eendag gery en goed het ken ek darem bja danki bja schalk

  • @JohardBarnard
    @JohardBarnard 9 หลายเดือนก่อน

    Wat is die verskil tussen die plastic bol dips en die glass konsentraat?

  • @vincent9371
    @vincent9371 2 ปีที่แล้ว +1

    j'aime beaucoup vos vidéos nous en France nous n'avons pas vos produits j'espère qu'un jour on les aura

  • @frankovandervlies4144
    @frankovandervlies4144 2 ปีที่แล้ว +2

    Love die nuwe intro !! 🙌🏻🔥

  • @RiaanB-ks3mp
    @RiaanB-ks3mp ปีที่แล้ว

    'n mens sal sweer julle swem in die dam en weet wat die vis doen en weet, fok julle is skim!!!! Veral schalk die vis self😂😂

  • @johankruger4665
    @johankruger4665 2 ปีที่แล้ว

    Maar julle mielies en goed s swak dt ht nie eers n reek nie en fhis se dips ok ek ht julle altyd ondersteen sorry dt s VR my swak ek sal julle proedik nooiet weer loop nie

  • @hanrouxpotgieter5919
    @hanrouxpotgieter5919 ปีที่แล้ว

    Watter app gebruik julle om na die weer te kyk of die vis goed gaan byt vir die dag

  • @hanrouxpotgieter5919
    @hanrouxpotgieter5919 ปีที่แล้ว

    Watter app gebruik julle om na die weer te kyk of die vis goed gaan byt vir die dag

  • @cornelgreyling7360
    @cornelgreyling7360 2 ปีที่แล้ว

    Hello dis Cornel van Ceres in die Wes Kaap, ek wil graag weet waar kan ek naby my van julle produkte koop want ek sien dit nerns op rakke nie. Groete

  • @Unknowncar-e5f
    @Unknowncar-e5f 2 ปีที่แล้ว

    What type of floaties work in summer

  • @henniesteyn6765
    @henniesteyn6765 2 ปีที่แล้ว

    Hi hoe kan ek ook so dips te kry ek verjaar die 20 januarie

  • @keeganopenshaw8806
    @keeganopenshaw8806 2 ปีที่แล้ว

    Where is this spot you guys fishing at

  • @martinbezuidenhout842
    @martinbezuidenhout842 2 ปีที่แล้ว

    Dankie vir die tips. Geniet julle videos schalk. Gaan maandag n daggie saam my dogter geniet by modderfontien dam. Pa en dogter en visvang. Wat wil jy meer he. Groete

  • @johanrudolph9075
    @johanrudolph9075 2 ปีที่แล้ว

    Gary ek en my vrou was da wa Gary se mense grond da het kry ons die mense da dit wat julle sien het hulle gedoen da was nie n dag voor dit voer plek gemaak nie net paar bolle gegooi en toe by half 11 kom die vis aan die byt dit was wow om te sien ons vang al meer as n jaar da ma hulle vang toe die groot vis ons het baie geleer dankie leer wat die mense doen en doen dit net so dit werk het dit gesien

  • @NickieGolden13
    @NickieGolden13 2 ปีที่แล้ว

    Schalk ek is in pretoria en ek wou vra waar hier in pta is die beste spots vir bass ?

  • @rorysingh6986
    @rorysingh6986 2 ปีที่แล้ว

    what flavors are the new products

  • @pieterlabuschagne7507
    @pieterlabuschagne7507 ปีที่แล้ว

    Lekker om julle te sien hengel

  • @albertlouw2520
    @albertlouw2520 2 ปีที่แล้ว

    Lekker Schalla,weereens julle maak my dag en weereens die beste produkte op die mark dis weer bewys

  • @nico.van.der.westhuizen.863
    @nico.van.der.westhuizen.863 2 ปีที่แล้ว

    Baie dankie Schalk ek leer so baie met jou dvd's.Ja en geniet jou dvd's so baie.

  • @harrismithfishingclub
    @harrismithfishingclub 2 ปีที่แล้ว

    The prove is in the pudding.. the game is on!!

  • @_the_jdm_guru_
    @_the_jdm_guru_ 2 ปีที่แล้ว

    Waneer gaan julle bietjie kollege plaas toe

  • @dupreezvanessen4305
    @dupreezvanessen4305 2 ปีที่แล้ว

    awesome content soos altyd. kan nie wag om plek in die kas te maak vir die nuwe produkte💪🏼🎣

  • @jameswright9513
    @jameswright9513 2 ปีที่แล้ว

    Julle lieg deur julle ore🤣🤣🙈🙈

  • @theunsmes
    @theunsmes 2 ปีที่แล้ว

    Ek is mal Oor oom se videos 🎣🎣🎣

  • @zaynerosslee2073
    @zaynerosslee2073 2 ปีที่แล้ว

    1st 🥳

    • @johnsithi657
      @johnsithi657 2 ปีที่แล้ว

      What's the name of the fishing spot? Exact place....which part of Vaal dam?

  • @janlabuschagne7234
    @janlabuschagne7234 2 ปีที่แล้ว

    Hi dq schalk en super cast Vir julle awesome beautiful program sal Baie graag SAAM julle wil visvang hier op Middelburg dam