Schalk deel sy custard backing resep.

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 13 ม.ค. 2025

ความคิดเห็น • 12

  • @kobusbarnard5921
    @kobusbarnard5921 2 ปีที่แล้ว +2

    Baie dankie Schalla, jy is en bly ń ware "Legend" en een van die min "Gentleman's" van die hengel bedryf en sport.
    Salute ou vriend 🙋‍♂️

  • @ramonlingham8050
    @ramonlingham8050 2 ปีที่แล้ว +1

    Never thought u should cook it🤔thanks for the tip uncle🤝

  • @pieterreitsma00
    @pieterreitsma00 2 ปีที่แล้ว +1

    Baie dankie Oom! Altyd byderhand om sinvolle raad te gee vir ons hengelaars!

  • @brianvandyksnr1997
    @brianvandyksnr1997 11 หลายเดือนก่อน +1

    This is most certainly the best dough i have ever used 😊

  • @ketodirectionmartiejac33
    @ketodirectionmartiejac33 2 ปีที่แล้ว +1

    Baie dankie vir Al die in ligting wat jy met ons deel

  • @antonfourie725
    @antonfourie725 20 วันที่ผ่านมา

    Baie dankie, ek was lank uit papgooi en net Spesiehengel gedoen . Ek besig om n jong seun te help met skole hengel so ek moet nou myself weer op spoed kom . Hy het nou sy skool se hengelspan gemaak so 2025 gaan mooi loop.

  • @gertbotha433
    @gertbotha433 ปีที่แล้ว +2

    Wat kan jy gebruik as jy nie custard poeier het nie

    • @etd5791
      @etd5791 6 หลายเดือนก่อน

      Mezina werk presies dieselfde. Baie lekker aas. Ek het altwee probeer en net die kleur is die verskil

  • @THERambo1
    @THERambo1 2 ปีที่แล้ว +1

    Dankie ek gaan dit doen as ek weer gaan vang

  • @peter1873
    @peter1873 2 ปีที่แล้ว +1

    So taai soos maraai😅😅

  • @jurienieuwenhuis5725
    @jurienieuwenhuis5725 2 ปีที่แล้ว +1

    Man man ook melk neem in plaas van water

  • @Wildcard_369
    @Wildcard_369 ปีที่แล้ว +1

    Ek wonder hoe lank kan dit hou in die bank sakkie want ek wil vir die week wat ek gaan al maak