Ruhan du Toit - Sol-Tech Roepstem

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 25 ม.ค. 2022
  • Lirieke:
    Gee my iets om voor te staan
    Lei my op om vooruit te gaan
    Vandag, môre en elke dag
    In geloof lê al ons krag
    Jy verwesenlik my drome
    Jy help om my toekoms te bou
    Deur jou waardes, jou geloof, jou trou
    Fondasies daarop gebou
    Sol-Tech, Sol-Tech
    Hier’s my twee hande
    Ek gee wat ek het
    In Sy almag, is geloof my krag
    Sol-Tech elke dag
    In Afrikaans word ons opgelei
    om ‘n toekoms voor te berei
    met waardigheid en integriteit
    boer drome ver vooruit
    Sol-Tech, Sol-Tech
    Hier’s my twee hande
    Ek gee wat ek het
    In Sy almag, is geloof my krag Môre begin vandag
    Sol-Tech elke dag
    Geskryf deur - Mari Bosman

ความคิดเห็น • 15

  • @ronelduplessis6339
    @ronelduplessis6339 ปีที่แล้ว +4

    Trotse ma van n
    Sol-tech student. Ek sing die Roepstem kliphard saam.

  • @theunssnyman6310
    @theunssnyman6310 2 ปีที่แล้ว +4

    Ruan, jyt n diep plek in ons harte kom ingrawe met monumentaal, hierdie is puik. Ons sal self! Gee ons volk net n tree beweeg ruimte, en ons uit presteer almal.

  • @inasmit4510
    @inasmit4510 2 ปีที่แล้ว +1

    Mensig. n Eerste van sy soort in die wêreld. Puik. Baie geluk Ruhan en ander

  • @joaoalbasini8262
    @joaoalbasini8262 2 ปีที่แล้ว +6

    Nou beesige met my oorbrugging kani wag om tebegin en deel van so n awesome groep mense teword nie

  • @lillian9221
    @lillian9221 2 ปีที่แล้ว +1

    God seën diè wat Hom in hul lewe toelaat.

  • @Trashpanda69.
    @Trashpanda69. 2 ปีที่แล้ว +2

    Ek verlang na die plek baie, sal wat doen om terug te kan gaan na die goeie ou dae.

  • @petrosteyn711
    @petrosteyn711 2 ปีที่แล้ว +1

    Dit is hoendervleis mooi.

  • @MikevanSchoor
    @MikevanSchoor 2 ปีที่แล้ว +1

    PRAGTIG

  • @ansielamprecht567
    @ansielamprecht567 ปีที่แล้ว +1

    ongelooflik mooi

  • @woutermarx2194
    @woutermarx2194 11 หลายเดือนก่อน

    Besig met my handvaardigheid fase , kani wag om by die diesel workshop te begin nie die handskills maak my moeg jong

  • @tillalotter1816
    @tillalotter1816 2 ปีที่แล้ว +1

    Die beste opleiding sentrum vir ambagsmanne. Trots dat my seun sy opleiding daar ontvang het.

  • @renemuller4757
    @renemuller4757 2 ปีที่แล้ว

    👍

  • @tiaandupreez
    @tiaandupreez 2 ปีที่แล้ว +1

    ❤️🇿🇦

  • @cobuscoetzee8177
    @cobuscoetzee8177 2 ปีที่แล้ว

    TROTS!!!

  • @suzetteventer6233
    @suzetteventer6233 2 ปีที่แล้ว +1

    Ongelooflik trots op hierdie plek