Studying At Sol-Tech (Afrikaans Vlog)

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 23 ธ.ค. 2022
  • Studying Millwright At Sol-Tech In Pretoria

ความคิดเห็น • 17

  • @eo2149
    @eo2149 ปีที่แล้ว +6

    Jy is n pionier! Danksy jou videos kon soveel jongmanne al met vertroue gaan boer in VSA. Soltech en die land kan net baat met hierdie een
    Jy is een uit n duisend..n man na God se hart!

  • @solascriptura7837
    @solascriptura7837 ปีที่แล้ว +5

    Dis goed om jou weer te sien.
    As jy ooit weer in Amerika gaan wees, laat my weet. Ons het altyd meer boere nodig. Is daar iets waarvoor ik vir jou kan bid?
    Jammer as my Afrikaans sleg is! Mag die Here jou seën!

  • @tyronvisser3563
    @tyronvisser3563 ปีที่แล้ว +3

    Awesome stuff Casper, jy gaan nog baie ver kom inni lewe , jy is n inspirasie vir baie en hou net aan met wat jy doen want die here sal jou seën in elke opsig, sterkte en geneit die vakansie

  • @shasgardentech
    @shasgardentech ปีที่แล้ว +1

    Amazing vlog , i love farming , keep posting inspirational videos , keep going 👍🤩

  • @Iuan.jordaan
    @Iuan.jordaan ปีที่แล้ว +2

    hhassyyyyy hy slat mooi love die videos wat jy maak meneer !
    nou soek ek n vakansie een

  • @kaylynvinson7109
    @kaylynvinson7109 ปีที่แล้ว

    Awesome video casper!! My broer swat ook by sol-tech ek weet nie of jy hom ken nie? Sy naam is Bernard...maar weereens awesome video, hou aan wat jy doen!

  • @ivanwessels5734
    @ivanwessels5734 28 วันที่ผ่านมา

    waar is jy nou in die lewe, jy het soo lank laas ge post

  • @stantonpietersen7046
    @stantonpietersen7046 ปีที่แล้ว +1

    Hey Casper when are you going to America again?

  • @Boy-rz6kj
    @Boy-rz6kj ปีที่แล้ว +1

    Hoekom gaan jy nie meer amerika toe nie?

  • @Tipsy_ZA
    @Tipsy_ZA 6 หลายเดือนก่อน

    Wanneer gaan jy weer oor US toe

  • @hendrikvanderwalt6042
    @hendrikvanderwalt6042 2 หลายเดือนก่อน

    Hi Casper, ek oorweeg dit ook nou sterk om Soltech toe te gaan, is dit die moeite werd?
    Ek is tussen elektries, meulmaker en gereedskapmaker. Wat sal jy aanbeveel?

  • @Enslin07
    @Enslin07 5 หลายเดือนก่อน

    Hoeveel geld jy gemaak in Amerika?

  • @Youngfarmerboy
    @Youngfarmerboy ปีที่แล้ว +1

    Gan jy nie meer America to nie👋

  • @JRT977
    @JRT977 ปีที่แล้ว

    Hi Casper,
    Ek like jou vids,As jy enige iets kort met laptop en help met sagteware kort sien ons by IT and Ink sal jou graag wil help. ons is daar naby Sol Tech.

  • @janduplessis2768
    @janduplessis2768 ปีที่แล้ว +1

    Is daar n rede dat jy nie weer oor gaan nie of gan jy weer oor gaan na Dat jy klaar geswat het

    • @sheldonlamprecht431
      @sheldonlamprecht431 ปีที่แล้ว

      Wil ook weet asb is da dan vout is di geld ni goed genoeg ni wats di probleem asb ons se want ons wil leer

    • @dn822
      @dn822 2 หลายเดือนก่อน

      Geleertheid is beter. Geld hou nie