Raaswater lodge Rivier.Spesie&pap gooi.KARP/BABBER/MUDDY/GEELVIS.## Vaal Rivier

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 29 ต.ค. 2022
  • In die video het ons bietjie gaan vis by Raaswater by die Vaalrivier. Ons het spesie en papgooi gedoen en ook probeer vir n lekker paar duk snorre. Jammer vir die lang video ek het probeer om alles van die paar dae in te kry. Hoop julle geniet die video en dankie vir al julle liefde en support aan EA BLITZZZ ANGLING.

ความคิดเห็น • 28

  • @hendrikvanderwalt5866
    @hendrikvanderwalt5866 ปีที่แล้ว +1

    BOETA....CHOMMMAAAA MOET BRAAI PELLA EK WAG....EK KOM VIR JOU....BEASTY MODE OR SPICE OOR BOETA SE KOP.....😮😮😮😮

  • @hendrikvanderwalt5866
    @hendrikvanderwalt5866 ปีที่แล้ว +1

    BOETA PRAGTIGE PLEK DAAI...❤❤❤

  • @freshwaterturks
    @freshwaterturks ปีที่แล้ว +1

    Excelent my maat baie nice video leke gefish my sessie by die vaal was n totale f...op gewees baie gehak en die geelvis wou net nie ophou pla nie net twee karpe uitgekom maar welldone op die sessie baie nice.

  • @WalterJonkers
    @WalterJonkers 3 วันที่ผ่านมา +1

    Mooi vangs

    • @eablitzzangling4951
      @eablitzzangling4951  3 วันที่ผ่านมา

      Thanks man ja daai was n baie lekker naaweek ge wees vis het mooi ge byt

  • @ruanstassen9476
    @ruanstassen9476 ปีที่แล้ว +1

    Lyk baie leka..julle moi gevang..stywe lyne

    • @eablitzzangling4951
      @eablitzzangling4951  ปีที่แล้ว

      ja nee dank man ons het nog baie meer gevang as wat op video is ek koni als in kry nie hahaha

  • @user-no2jg7bs5f
    @user-no2jg7bs5f 11 หลายเดือนก่อน +1

    Very nice man fisherman man

  • @hendrikvanderwalt5866
    @hendrikvanderwalt5866 ปีที่แล้ว

    I'm IN.....❤❤❤

  • @waseemtimol8465
    @waseemtimol8465 ปีที่แล้ว +1

    Mooi manne.. wat het jy gevoer en how ver het jy in gegooi

  • @hendrikvanderwalt5866
    @hendrikvanderwalt5866 ปีที่แล้ว +1

    3L TOYOTA...GAZOOO DAAI..

  • @marcelnel7772
    @marcelnel7772 ปีที่แล้ว +1

    Soos altyd nog n awesome video

  • @hendrikvanderwalt5866
    @hendrikvanderwalt5866 ปีที่แล้ว +1

    BOETA AL WEER DAAI GREEN CROCS...SHOES.....

  • @doitwithduncan
    @doitwithduncan ปีที่แล้ว +1

    Awesome video oom!!!!!

    • @eablitzzangling4951
      @eablitzzangling4951  ปีที่แล้ว +1

      dankie my maat ek traai maar danki vir al die comments

    • @doitwithduncan
      @doitwithduncan ปีที่แล้ว +1

      @@eablitzzangling4951 enige tyd oom
      Oom maak baie goeie videos ek leer baie van oom se videos

    • @eablitzzangling4951
      @eablitzzangling4951  ปีที่แล้ว

      @@doitwithduncan ek is baie bly my maat ek is bly ek doen iets reg haha stywe lyne my maat ek sali vir geeti ons sal nog n video saam maak

    • @doitwithduncan
      @doitwithduncan ปีที่แล้ว

      @@eablitzzangling4951 stywe lyne oom ja ek het nou n Shakespeare 6f stok en n Shakespeare katrol en dan het ek n 10f okuma stok wat nog nie n katrol het nie maar ek is bly ek het nou stokke

  • @carinacoetzee9134
    @carinacoetzee9134 ปีที่แล้ว

    Baie nice video my man

  • @dillz4421
    @dillz4421 ปีที่แล้ว +1

    Leave some fish for the rest of us 😂

  • @hendrikvanderwalt5866
    @hendrikvanderwalt5866 ปีที่แล้ว +1

    Upgrade plzzzzzz

  • @hendrikvanderwalt5866
    @hendrikvanderwalt5866 ปีที่แล้ว +1

    SORRY BOETA....NO GO SPOT....NO GO......

  • @hendrikvanderwalt5866
    @hendrikvanderwalt5866 ปีที่แล้ว +1

    NOPE EK HOU NIE VAN SPOT NIE WITHDRAW....EK SAL GLAD NIE DIT GENIET NIE NIE SO SIE REGTIG IM OUT....😢😢😢😢😢😢