Volume 2 - Vaalrivier

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 18 ก.พ. 2022
  • Die wag wat soos 'n ewigheid gevoel het is oor! "Hou By Die Blou Volume 2" is hier! 🥳
    Kobie van Fishing@BiteMe land 'n kolossale 22kg Charlie. 🦈
    JdK land heelwat karpe oor die 8kg, met een net so oor die "goue" 10kg merk. 😎
    Aasif van Reel Runners land ook sy PB baber van 16kg. Op wat dan anders as.... Snorsous! 🐈‍⬛ 🩸
    JH, Damian en Sean sorg vir die "bits & pieces" om werklik 'n DVD te gee wat mense weer lusmaak vir hengel die Desember! 👌🏼🎣
  • กีฬา

ความคิดเห็น • 10

  • @wayneholloway9488
    @wayneholloway9488 2 ปีที่แล้ว +3

    3:23 Jy het my dag gemaak lol. Puik hengel video. Hou so aan.

  • @Leon-lp9fl
    @Leon-lp9fl 2 ปีที่แล้ว +2

    Die Vaal loop nog sterk hier. Dankie julle!

    • @zandrejacobs7817
      @zandrejacobs7817 2 ปีที่แล้ว +1

      Die video is laasjaar geskiet!😁

  • @adriaanlourens542
    @adriaanlourens542 2 ปีที่แล้ว +1

    Leke gefish baie geluk met die vangste,sal daarvan hou om julle te join vir n sessie sal regtig nice wees.

  • @michaeleverton4882
    @michaeleverton4882 2 ปีที่แล้ว +2

    Can Twin Series do some videos with lady anglers and how they go about their angling or fishing !?! 🎣

  • @sa-carp-angler4640
    @sa-carp-angler4640 2 ปีที่แล้ว +3

    Hey hzt
    Can ull make the vids in English plz

    • @TwinSeriesFishing
      @TwinSeriesFishing  2 ปีที่แล้ว +1

      Will invite more English bloakes

    • @sa-carp-angler4640
      @sa-carp-angler4640 2 ปีที่แล้ว +2

      @@TwinSeriesFishing would be much appreciated 👏 👌
      Ull will most probably get more views plus and ppl will understand