Let's go Fishing, DVD Vol 9, Deel 2, Mihanzi, Vaaldam

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 1 ต.ค. 2024
  • Ons volgende stop op hierdie DVD is by die Vaaldam. Met die nuwe Nesquick dip in die kas , het ons, ons hande vol. Die lyne trek styf en die visse staan in 'n ry om die Conoflex Signature Series te proe.

ความคิดเห็น • 35

  • @nevillebrianmcmaster5918
    @nevillebrianmcmaster5918 ปีที่แล้ว

    Just wondering about your video of Nesquick and G force dough can you help me I can’t find them .thanks Neville

  • @xxlittlelionxx3918
    @xxlittlelionxx3918 5 ปีที่แล้ว +4

    wat is die beste plek om in Junie en July maand te gaan vang

  • @KenahnFarmer
    @KenahnFarmer 4 หลายเดือนก่อน

    how can i buy products from you guys?

  • @yolandagerber2120
    @yolandagerber2120 ปีที่แล้ว

    Ek dog oom het n ander brand met oom se naam op...

  • @roninraymondlouw234
    @roninraymondlouw234 4 ปีที่แล้ว +1

    Oom louw wat was daai op 30 sek , ek lag no nog

  • @hendrikvanderwalt5866
    @hendrikvanderwalt5866 ปีที่แล้ว

    😜😜😜😎😎😎😎😜😜😜💯💯💯

  • @zarikegouws3723
    @zarikegouws3723 2 ปีที่แล้ว

    Wat is oom se resep vir die deegie?

  • @etiennesteyn1653
    @etiennesteyn1653 5 ปีที่แล้ว +2

    Hi Louwtjie Great video . Maak bietjie n draai by Roodeplaat en Bon Accord of meer pretoria damme ook vir ons asb

  • @drippy_fps3114
    @drippy_fps3114 4 ปีที่แล้ว +2

    Love jou videos oom

  • @devonwalker9999
    @devonwalker9999 5 ปีที่แล้ว +1

    Sal jy asseblief n vidio maak hoe om n strop te maak maar soos wat jy,dit maak asseblief

  • @Anglinks
    @Anglinks 5 ปีที่แล้ว +1

    Nice video, dankie vir die waardevolle info. Maar ek wil graag weet wat is die punt van die backing degie? Hoekom is dit voordelig?

  • @martinjacobs1558
    @martinjacobs1558 3 ปีที่แล้ว

    kap hulle oom louw.....ek jy en hans nagel moet bietjie reel vir n fishing day

  • @riaanniebuhr3284
    @riaanniebuhr3284 3 ปีที่แล้ว

    Hi i see this video is 2 years ago so can you maybe try mihanzi again we catched so many fish love the vids

  • @kaylafreyer217
    @kaylafreyer217 5 ปีที่แล้ว +2

    Die volstruis 😂😂

  • @albertlouw2520
    @albertlouw2520 5 ปีที่แล้ว +1

    Louwtjie,baie dankie dat jy jou passie met ander deel.Ek leer elkekeer as ek jou videos kyk.Jy is ñ yster,sal ñ voorreg wees om eendag dalk saam jou te kan visvang.

  • @melvinlessing7113
    @melvinlessing7113 5 ปีที่แล้ว +1

    Dus nou n lekker Krismas box present.

  • @gavinbensutherland508
    @gavinbensutherland508 4 ปีที่แล้ว

    Please brother more English videos

  • @mickeys8290
    @mickeys8290 3 ปีที่แล้ว

    Be nice if u guys vould make a video in english for those of us who dont speak afrikaans

    • @letsgofishingza
      @letsgofishingza  3 ปีที่แล้ว

      The latter of our videos are all in English to accommodate most people

  • @charlweber2300
    @charlweber2300 5 ปีที่แล้ว

    Hi sal jy dalk asb bietjie bronkies toe gaan as jy nie om gee nie baie dankie lekker dag verder

  •  5 ปีที่แล้ว

    Hi. Viet Nam

  • @yabed981
    @yabed981 5 ปีที่แล้ว

    2 suggestions for videos.
    1 video for casting tips
    2nd video how to tie line to swivel and hoe om jou hook en mieliebomb op te sit.

  • @jsteyn5071
    @jsteyn5071 5 ปีที่แล้ว

    Dunlop : dan loop ek hier dan loop ek daar

  • @khanhuntnfishing6184
    @khanhuntnfishing6184 5 ปีที่แล้ว

    Thanks keep making more I wil join u 1day

  • @ruvanlouw450
    @ruvanlouw450 5 ปีที่แล้ว

    Wanneer is die volgende dvd

  • @kaylafreyer217
    @kaylafreyer217 5 ปีที่แล้ว

    Nou dit is die lekkerste

  • @coolsquad965
    @coolsquad965 5 ปีที่แล้ว

    dit is veilig

  • @jankobotma4552
    @jankobotma4552 5 ปีที่แล้ว

    Maak asb dat dit gedownload kan word

    • @eugenecampbell6257
      @eugenecampbell6257 5 ปีที่แล้ว

      download youtube downloader, ek gebruik dit, werk lekker. kan as mp3 download of as mp4 tot en met 1080p

    • @randomstuff7305
      @randomstuff7305 5 ปีที่แล้ว

      Awe this lekker