SUPERCAST DVD Vol 62 (Vaal Rivier)

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 28 ก.ย. 2024
  • Schalk en Andre hengel n lieflike stuk water op die Vaalrivier. Die groter geelvis kom aan die byt en maak vir interessante sports.

ความคิดเห็น • 39

  • @kanlayabeetge1862
    @kanlayabeetge1862 3 ปีที่แล้ว

    Wow thank you 👍🌍

  • @rehannel4198
    @rehannel4198 3 ปีที่แล้ว +2

    gaan great video wees leer so baie

  • @roedolfklopper3945
    @roedolfklopper3945 3 ปีที่แล้ว +3

    Love die channel hoop vir meer videos😏
    Het al teen die oom gefish en hy kan dit kan ek nou al sê😱😏😏

  • @huzayfaessy7541
    @huzayfaessy7541 3 ปีที่แล้ว

    private spot how did u get permission?

  • @evandrogair6998
    @evandrogair6998 3 ปีที่แล้ว

    Mooi visse

  • @danielfourie9083
    @danielfourie9083 3 ปีที่แล้ว

    Daai Dumpy level tripod 🤣🤣🤣

  • @nutlange6910
    @nutlange6910 3 ปีที่แล้ว +2

    Great video weereens, dankie Schalk. Baie memories terug gebring die ene :) Baie geelvis gevang so in die stroom. Vleis aas opie hoek; 12 swivel en knyplootjie agter die swivel. Drop aas somme hier voor jou en laat die stroom hom vat... Partykeer het daai Geelvis soos n wafferse Blou Marlyn uit die water uitgespring agter daai aas aan.. Die hengelsport maak eenvoudig net awesome memories..!!

  • @ruanmarx1367
    @ruanmarx1367 3 ปีที่แล้ว +3

    Mooi oom schalk

  • @stephan8650
    @stephan8650 3 ปีที่แล้ว +1

    Great video. Ek kan elke maand nie wag vir die volgende episode nie. Ek het vir my n Supercast skepnet float aan geskaf en wou net weet was is die korrekte manier om hom aan my sensation skepnet vas te maak. Hou aan met die great videos. Ek leer baie uit die videos uit.

  • @charlvanderwalt9775
    @charlvanderwalt9775 3 ปีที่แล้ว +2

    Dit was nou lekker om te kyk, rivier mooi.😃

  • @ettiennedevilliers1380
    @ettiennedevilliers1380 3 ปีที่แล้ว +1

    Weereens wil ek se "if you not the leader the scenery does not change", Schalk jy is maar net 'n legend ou maat maak my dag elke keer as ek een van jou videos kyk.

    • @nicosteyn7161
      @nicosteyn7161 2 ปีที่แล้ว

      Ek wil net baie danki se julle videos is fantasties end julle doen b moeite end nog iets waaroor ek dankbaar is is daar is been aklige agtergrond musiek nie. Ons will die water hoor die voels di natuur dit is wat lekkr is on die bids the kyk. Baie danki kerels julle is die beste

  • @stefanhugo8917
    @stefanhugo8917 3 ปีที่แล้ว

    Goeie naand,kan ek voorstel julle moet gaan hengel by Kalkfontein dam Vrystaat,dis ideaal vir baber en daar is mooi karpe

  • @marnuslabuschagne1155
    @marnuslabuschagne1155 3 ปีที่แล้ว +1

    Sal oom probeer prop

  • @tomengelbrecht6455
    @tomengelbrecht6455 3 ปีที่แล้ว

    Hi Schalk like jou videos erg ek sit hier in Amerika ons boer vir die seisoen hierso en die videos van jou maak n man somer lus vir die hengel . Ek kom weer Desember huis toe en soek al lank na n stand opset wat lekke klein en efektief is ek sien jy het some n trypot van n dumpi lever vir n base ( bleddie goei idee) waar kan n mens so stand bestel soos joune .Great videos hou aan met dit dit laat ons almal net weer besef ons bly in die beste land in die wereld

  • @erinchen9627
    @erinchen9627 3 ปีที่แล้ว

    Hello ,The video is very nice.May I know are you interested in review heaalamp?

  • @harrismithfishingclub
    @harrismithfishingclub 3 ปีที่แล้ว +1

    nice t shirt

  • @southafricanhunters1235
    @southafricanhunters1235 3 ปีที่แล้ว

    Kan jy gee vir my die nomer Vir die plek asseblief

  • @divanreynders6960
    @divanreynders6960 3 ปีที่แล้ว

    Dit is soo lekker om oom te sien visvang en ek wens ek kon saam oom visvang

  • @zgfishing.9489
    @zgfishing.9489 3 ปีที่แล้ว

    Awesome boys lekke visse daai man yhoo lyk heerlik daar

  • @ajharmse1571
    @ajharmse1571 3 ปีที่แล้ว

    Kom vang in orkney ej het n plek vir oom

  • @radieroberts2263
    @radieroberts2263 3 ปีที่แล้ว

    Dankie skallas ek love jou video's leer so baie

  • @larryd1296
    @larryd1296 3 ปีที่แล้ว

    EWWWW!! Sewer Bass!

  • @trippyplays9283
    @trippyplays9283 3 ปีที่แล้ว

    Lekker schallas

  • @johandreydreyer8202
    @johandreydreyer8202 3 ปีที่แล้ว

    Waar fish oom hulle op die vaal river

  • @johanbarnard2459
    @johanbarnard2459 3 ปีที่แล้ว

    Watse geur is toffee daddy

  • @evandrogair6998
    @evandrogair6998 3 ปีที่แล้ว

    Dit is baie mooi visse oom

  • @pgnolte1249
    @pgnolte1249 3 ปีที่แล้ว

    Lekker man lekker

  • @corneerasmus9205
    @corneerasmus9205 3 ปีที่แล้ว +4

    The legend himself ...a hero in the flesh#Schalk

    • @rubenkies3105
      @rubenkies3105 3 ปีที่แล้ว

      Kak
      Hy maak voer plek
      As jy n legend soek kyk na ll signature series

    • @corneerasmus9205
      @corneerasmus9205 3 ปีที่แล้ว +2

      @@rubenkies3105 oom loutjie was een van oom Schalk se kinders hoekom dink jy is hy so goed ...hy het by die beste geleer #supercastforlife

    • @andreolivier2968
      @andreolivier2968 8 หลายเดือนก่อน

      Daar was geen voerplek gemaak. Ek was saam op video, Jou neerhalende aanmerkings wys maar net jaloesie.

  • @marcusbrandt6743
    @marcusbrandt6743 3 ปีที่แล้ว

    Meer van die!

  • @jjboshoff4059
    @jjboshoff4059 3 ปีที่แล้ว

    Met wie kom ek in kontak vir daai tripod stand van oom Schala?

    • @faniecoetzer2009
      @faniecoetzer2009 3 ปีที่แล้ว +2

      Die onderkant lyk amper soos 'n landmeter-driepoot stander

    • @dehanvandermerwe4947
      @dehanvandermerwe4947 3 ปีที่แล้ว

      Op Facebook is daar n Hengel vir beginners groep en n paar ander hengel groepe kyk maar net daar daar is n paar ouens wat dit maar en verkoop.

  • @spakelsmix949
    @spakelsmix949 3 ปีที่แล้ว

    Klomp pap goiers

  • @fishking9877
    @fishking9877 3 ปีที่แล้ว +2

    Ek like oom se hemp😍