Debbie Afrikaans Movie - Groen Koring -1965

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 5 ก.ย. 2024
  • Hierdie fliek het ek as kind baie geniet. Alle dank aan my liefste Oumatjie wat hierdie vir ons behoue laat bly het. Oumie! Hierdie een is vir jou! Die fliek speel af in n tyd van kuisheid en trou. Waar "oor die tou trap" heeltemal verkeerd en ongevraagd was. Dit gee n huldeblyk aan die norms en standaarde van daardie dae. En aan die einde is dit n wonderlike roman waar alles soos n fee verhaal ten goede uitwerk. Dit is vervaardig in 1965 en gebasseer op die boek - Groen Koring.
    Geniet hierdie fliek en teken gerus aan by my kanaal.
    NOTE: I don't claim ownership on this old South African movie and I believe they are out of copyright. I give credits to the original production company whom they ever may be and I have uploaded this video with the creative commons license attribution.

ความคิดเห็น • 20

  • @EVZYL
    @EVZYL 4 ปีที่แล้ว +1

    Dankie - 'n stuk nostalgie uit my kinderjare. Ek onthou dat die vekrampte publikasieraad 'n ouderdomsbeperking van 4 - 18 (of 21?) op die rolprent wou sit en dat Jamie Uys gedreig het om op te hou rolprente maak as gevolg daarvan. Die verbod is baie vinnig gelig. Ons gesin was by een van die eerste opvoerings in Tukkies se Aula.

    • @trevormoses5061
      @trevormoses5061 3 ปีที่แล้ว

      Dis waar wat die sensorraad gedoen het.

  • @doraduplessis2727
    @doraduplessis2727 4 ปีที่แล้ว

    Ek het heel toevallig vanaand op hierdie film afgekom. Dit was so lekker om dit na al die jare weer te sien. Ek was nog op skool toe dit uitgekom het.

  • @davidvanniekerk3813
    @davidvanniekerk3813 4 ปีที่แล้ว

    Geweldig baie dankie. Wat een verhaal. 'n Mens bly soek vir 'n oplossing. Magte en belange wat gedien moet word. Ent-uit wou dit blyk as af als herstel kon word en de nova ... Dankie Mister VHS vir jou Oumie.

  • @sybilsadie620
    @sybilsadie620 ปีที่แล้ว +1

    Ek het amper al Tryna du Toit se boeke daarom is die fliek sommer ekstra spesiaal❤

  • @christidee5525
    @christidee5525 6 ปีที่แล้ว +2

    Wat 'n pragtige meisie. Ek sien beide sy (Suzanne van Oudshoorn) en haar suster was joolkonininne. Kon ongelukkig nie 'n goeie foto opspeer nie.

  • @annetteelliott1494
    @annetteelliott1494 5 ปีที่แล้ว +3

    Goeie ou dae van Jool.........vir altyd verby.......😢😢

  • @talitasmit9337
    @talitasmit9337 11 หลายเดือนก่อน

    Wat n lieflike ou afrikaanse lied in die kerk, ken iemand die naam

  • @goggagoggano1223
    @goggagoggano1223 6 ปีที่แล้ว +2

    my alltime gunsteling film.... Leon le Roux my gunsteling akteur.... wens ek weet waar hy is...

  • @janettarobbertse3356
    @janettarobbertse3356 2 หลายเดือนก่อน +2

    Drama debbie

  • @marie-celestedevilliers4312
    @marie-celestedevilliers4312 10 หลายเดือนก่อน

    Ek was so verlief op Leon Le Roux!

  • @annetteelliott1494
    @annetteelliott1494 5 ปีที่แล้ว

    EK wonder waar Suzaan haar deesdae behind.......

  • @bernardkuhn5042
    @bernardkuhn5042 6 ปีที่แล้ว

    in watter jaar is dit uitgesaai omdat tv eers 1976 gekom het?

    • @mistervhs8058
      @mistervhs8058  6 ปีที่แล้ว +1

      Halo Bernard, ek glo dit was die vroee 80's gewees. My Ouma het altyd flieks vir die kinders en klein kinders getape. Ek vermoed dit was dalk 1982 gewees. Die tape waar ek dit van afgecopy het is baie oud.

    • @agnesgeyer7673
      @agnesgeyer7673 4 ปีที่แล้ว

      Dit was nie op TV nie dit was n afrikaanse film gewees

    • @bernardkuhn5042
      @bernardkuhn5042 4 ปีที่แล้ว

      @@agnesgeyer7673 ek is in 1975 gebore die fliek sien ek is in 1965 gemaak

    • @EVZYL
      @EVZYL 4 ปีที่แล้ว +1

      @@agnesgeyer7673 Maar later ook op TV gewys.