Wolhaarstories (1983) (Afrikaans)

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 7 ก.พ. 2025
  • Die Afrikaanse film Wolhaarstories vrygestel in 1983
    The Afrikaans film "Wolhaarstories" released in 1983
    www.imdb.com/t...

ความคิดเห็น • 11

  • @premierhoner614
    @premierhoner614 2 ปีที่แล้ว +13

    Genade mense... Helfte van die lede in die fliek het ons al verlaat. Was so lekker om hulle weer te kon sien. Dis met GROOT waardering ook. Baie dankie vir die ou flieks war ons nog kan geniet.. Eks seker daar is nog........

  • @NancyAdams-ce3yh
    @NancyAdams-ce3yh 5 หลายเดือนก่อน +6

    Genade hoe nostalgies ,Ek is nog altyd lief vir hulle.

  • @johanbrand8601
    @johanbrand8601 2 ปีที่แล้ว +5

    Baie dankie!

  • @marynajamison2607
    @marynajamison2607 หลายเดือนก่อน +1

    Hene sulke mooi herinneringe ....ook die aankondiging voor ete, in die hotel.❤❤❤❤❤en om almal weer te sien..

  • @sharonnieuwenhuis8766
    @sharonnieuwenhuis8766 ปีที่แล้ว +4

    Amazing 👏

  • @jenskriek4280
    @jenskriek4280 6 หลายเดือนก่อน +6

    Hannah Botha: "sy's dalk nog veghmoogh!"😄Rus in vrede ou legendes!

  • @naeemapatel5259
    @naeemapatel5259 ปีที่แล้ว +1

    Dit was lieflik baie dankie

  • @chantellelandman8850
    @chantellelandman8850 2 ปีที่แล้ว +4

    Die ou movies is altyd n treffer by my.
    Mag ek asb vra om Springbok (1967) aanlyn te sit? Een van my voorvaders het daar in gespeel, en wil graag vir sy nog lewende dogter (my ouma) te wys.

    • @AntekPistool
      @AntekPistool  2 ปีที่แล้ว +1

      Ek het dit opgelaai :)

    • @chantellelandman8850
      @chantellelandman8850 2 ปีที่แล้ว

      @@AntekPistool jy's n yster 🙆 baie dankie

    • @Santecare-y3q
      @Santecare-y3q 4 หลายเดือนก่อน

      Sjoe die fliek so oud soos ek dankie baie