Anton Goosen Treffer Medley (Live at Sun Arena @ Time Square, Pretoria, 2019)

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 26 ก.ย. 2024
  • Music video by Anton Goosen, Ricus Nel, Theuns Jordaan, Brendan Peyper, Juanita du Plessis, Manie Jackson performing Anton Goosen Treffer Medley (Live at Sun Arena @ Time Square, Pretoria, 2019). (C) 2019 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd - Select Music, a division of Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd
    vevo.ly/KgLplk

ความคิดเห็น • 97

  • @soniaponzio9426
    @soniaponzio9426 ปีที่แล้ว +9

    All singers are fantatic, but Theuns Jordaan is by far the big STAR of the show!!❤❤❤❤🌷🌷🌷🌷👏👏👏👏👏👏👏

    • @hannah1943
      @hannah1943 9 หลายเดือนก่อน +2

      yes he is God's gift to our ears

  • @BirgitMontag
    @BirgitMontag หลายเดือนก่อน +1

    Super Musik, totale Klasse. Beste Fetenmusik,fett absolut!!!

  • @SJSflight101
    @SJSflight101 12 วันที่ผ่านมา

    Good job Ricus, all the oldies love it.

  • @anibalruthes5302
    @anibalruthes5302 2 ปีที่แล้ว +9

    Juanita du Plessis e Theuns Jordaan, impressionante!

  • @raybabybom
    @raybabybom 2 ปีที่แล้ว +8

    RIP !! Theuns JorDaan

  • @realChrisWyatt
    @realChrisWyatt 4 ปีที่แล้ว +4

    The respect for this legend is so evident in all these contemporary performers' faces. Classy job Krone!

    • @elmaries1277
      @elmaries1277 3 ปีที่แล้ว

      DANKIE ANTON GOOSEN VIR WAT JY DOEN VIR ONS

    • @ebrahimhoosain6216
      @ebrahimhoosain6216 3 ปีที่แล้ว

      Who is the lady that brings Anton Goosen on stage

  • @davidbenson6979
    @davidbenson6979 ปีที่แล้ว +2

    the South Africans are so talented and put on a fabulous world class show. RIP Theuns you were taken from us far too soon. A wonderful talent and a great musical companion to Juanita. Greetings from Australia.

  • @mariekruger39
    @mariekruger39 2 ปีที่แล้ว +4

    Pragtig ons gaan jou so mis Theuns .

  • @brunovanhove8066
    @brunovanhove8066 4 ปีที่แล้ว +11

    Groeten en steun uit Vlaanderen

    • @nadinenagel8240
      @nadinenagel8240 2 ปีที่แล้ว

      Oi oi oi ik Ben ook in Belgie. Net Zuid van Antwerp!

  • @davidbradley5575
    @davidbradley5575 4 ปีที่แล้ว +14

    words fail me krone ur better than fantastic your better than world class wow

  • @japieleroux1
    @japieleroux1 4 ปีที่แล้ว +6

    LEGEND!!!!!

  • @viking_boer8474
    @viking_boer8474 3 ปีที่แล้ว +15

    AFRIKAANS IS GROOT. HIER BLY EK BOER. DIS MY MENSE DIE. EENDRAG MAAK MAG. SALUTE ,ANTON

  • @IwasInThe60s
    @IwasInThe60s 2 ปีที่แล้ว +6

    Anton Goosen is die Paul McCartney van Afrika.. Mens kan hulle nie genoeg eer tydens hulle leeftyd nie.

  • @XRichardxX
    @XRichardxX 4 ปีที่แล้ว +14

    Dit was elke sent werd, 4 ure konsert. Hoop net volgende keer is Juan Boucher en Appel ook daar

  • @IC-OLD
    @IC-OLD 4 ปีที่แล้ว +14

    Ai dit is mooi. Rikus speel soooooo mooi Konsertina! So opgewonde toe ek my held sien #AntonGoosen! Hy het die fondasie gelê! Pragtig! Dankie dat julle hom dáár gehad het! Soveel liefde vir ons mooi TAAL en pragtige musiek! ❤️❤️❤️

    • @morneventer2678
      @morneventer2678 2 ปีที่แล้ว

      Braaimix

    • @vonniecronje3914
      @vonniecronje3914 2 ปีที่แล้ว +1

      Lief lief lief julle almal en dankbaar fat julle jul talente met ons deel 🙏🙏💞🥰

  • @janinas5342
    @janinas5342 2 ปีที่แล้ว +9

    Piękna muzyka, wszystkie piosenki piękne. 🥰❤

  • @francescaharbor1731
    @francescaharbor1731 4 ปีที่แล้ว +8

    Hi julle, did is nou net so mooi Afrikaans music 🎶 . Lekker longarem dans.

  • @corasteidinger9594
    @corasteidinger9594 ปีที่แล้ว +2

    I wish I were A part Of this audience So I could sway to the music ...❤️🎵🎶💞🎵🎶😊😁😏

  • @egongibson4988
    @egongibson4988 4 ปีที่แล้ว +6

    Luister die “elke dag” vandat ek dit gevind het op You Tube twee maande terug... dit laat my elke keer verlang na Gansbaai💔😄

  • @bhambatha
    @bhambatha 4 ปีที่แล้ว +7

    Legend!!

    • @ebrahimhoosain6216
      @ebrahimhoosain6216 3 ปีที่แล้ว +1

      So true,I'm English speaking,but grew up on listening to David Kramer and Anton Goosen,Anton is a class act, legend!!!!

    • @bhambatha
      @bhambatha 3 ปีที่แล้ว

      @@ebrahimhoosain6216 👌

  • @alexandervanwyk6478
    @alexandervanwyk6478 2 ปีที่แล้ว +2

    Anton se skryftalente het Afrikaans help stig. Saluut Anton.

  • @linnertjacques1263
    @linnertjacques1263 4 ปีที่แล้ว +5

    Afrikaans is lekker hoyaaaah

  • @sonjabotha369
    @sonjabotha369 3 ปีที่แล้ว +10

    Dankie vir al die jare se gemaak. Lank lewe Anton Goosen!

  • @carlaoosthuizen7937
    @carlaoosthuizen7937 4 ปีที่แล้ว +12

    Op di vlgde 40 !!! danki Anton saam jou ouer geword ons wil met jou musiek oud word Kom Dan's Patat my seun se bynaam,Wel done 👍 Krone ñ legend!!🎻🎸🎻

    • @elmaries1277
      @elmaries1277 3 ปีที่แล้ว +3

      My ouma is dood sy was mal oor oom ver al trompie en geelperskers sy sal oom mis

  • @mariekruger39
    @mariekruger39 2 ปีที่แล้ว +3

    Love the music thanks

    • @mariekruger39
      @mariekruger39 2 ปีที่แล้ว +1

      Hou baie van Theuns en Juanita se musiek

    • @mariekruger39
      @mariekruger39 2 ปีที่แล้ว +1

      Theuns en Juanita se musiek.

  • @valborchardt3596
    @valborchardt3596 4 ปีที่แล้ว +15

    Aaaaah Anton, jy is beslis een van die mooiste mense in hierdie land. Dankie vir alles. Bly veilig ❤️❤️❤️❤️

    • @annamarais3523
      @annamarais3523 4 ปีที่แล้ว

      Sewende laan 17 julie

    • @dotventer4212
      @dotventer4212 4 ปีที่แล้ว

      Luister van jou eerste plaate nou het ons jou CD,s wat ons na luister mooi so Anton Goosen

  • @amandahall6840
    @amandahall6840 3 ปีที่แล้ว +5

    Wow 😭 😭 😭 😭 Trane sjoe

  • @jakeserasmus2574
    @jakeserasmus2574 ปีที่แล้ว

    Anton Goosen is n legende wat lank onthou sal word !

  • @wilnaschoeman5909
    @wilnaschoeman5909 3 ปีที่แล้ว +4

    ❤️

  • @marisajames8158
    @marisajames8158 3 ปีที่แล้ว +5

    Anton kom asb terug Sydney toe!

  • @gerdakruger2257
    @gerdakruger2257 4 ปีที่แล้ว +8

    Amazing!!

  • @genenebruwer4809
    @genenebruwer4809 2 ปีที่แล้ว

    Pragtig, Anton Goosen. Pragtig!! Love you sommer vreeslik baaaaie.

  • @ancoisduplessis5598
    @ancoisduplessis5598 3 ปีที่แล้ว +4

    Mooi, iets waarmee groot geword het...

  • @1848Nico
    @1848Nico ปีที่แล้ว

    Versteh zwar kein Wort, aber eine geile Show , tolle musik.

  • @synnveskar-5840
    @synnveskar-5840 7 หลายเดือนก่อน

    Wonderful 🎶🎤🌹💕💕

  • @genenebruwer4809
    @genenebruwer4809 2 ปีที่แล้ว

    Ai ou Theuns, ai....... ♥

  • @Gary-nk5et
    @Gary-nk5et 9 หลายเดือนก่อน

    Love dit

  • @darlonpereiranunes4645
    @darlonpereiranunes4645 2 ปีที่แล้ว +1

    Um show legal demais pena que um dos integrantes nao esta mais Deus levou

  • @laurenhouston-mcmillan1231
    @laurenhouston-mcmillan1231 3 ปีที่แล้ว +4

    🎸🎸🎸🖐🖐🖐🤗🤗🤗

  • @petersmith7360
    @petersmith7360 2 ปีที่แล้ว +3

    Great stuff from a Durbanite

  • @enastapelberg1711
    @enastapelberg1711 ปีที่แล้ว

    Ek is n bondel Trane...❤

  • @landiswanepoel7139
    @landiswanepoel7139 4 ปีที่แล้ว +6

    Love it!!! Sal graag n show wil bywoon 😁

  • @adriaanvaneck6403
    @adriaanvaneck6403 2 ปีที่แล้ว +3

    Vissie, groetnis ook vir almal by Golden Oldies.

  • @jamesheyneke8317
    @jamesheyneke8317 3 ปีที่แล้ว +4

    Theuns moes silver gesing het

  • @rassiesmit2872
    @rassiesmit2872 4 ปีที่แล้ว +7

    love krone

  • @eddieroux5707
    @eddieroux5707 4 ปีที่แล้ว +7

    Trots Afrikaans!!!!

  • @monicakruger7074
    @monicakruger7074 4 ปีที่แล้ว +5

    Love julle!!!💜💜

  • @suzzettescullard7842
    @suzzettescullard7842 4 ปีที่แล้ว +4

    Great stuff

  • @dirkcorneluis2619
    @dirkcorneluis2619 4 ปีที่แล้ว +10

    Dit was lke ek en my girl was daar..en my oupa se naam is trompie🤣😅

  • @FerdieBrits
    @FerdieBrits ปีที่แล้ว

    Ek love julle liekies❤❤❤

  • @nadinenagel8240
    @nadinenagel8240 2 ปีที่แล้ว +6

    Was pre 2020 not flippen awesome????

  • @ilonanel6188
    @ilonanel6188 2 ปีที่แล้ว +2

    Gaan hom mis by optrede

  • @ancoisduplessis5598
    @ancoisduplessis5598 3 ปีที่แล้ว +3

    Geel perske...
    Yip nice al eet ek nie perskes nie..

  • @leonardsaffrinnowitz2684
    @leonardsaffrinnowitz2684 2 ปีที่แล้ว

    Baie pragtig👍

  • @franco7928
    @franco7928 2 ปีที่แล้ว +1

    And after covid?

  • @looiglamp3759
    @looiglamp3759 4 ปีที่แล้ว +4

    Een van die ANC se grootste wapens is hulle musiek en hier speel julle rond bandless !

  • @sheilaboodoo2853
    @sheilaboodoo2853 ปีที่แล้ว

    👍

  • @pagelcarstens3563
    @pagelcarstens3563 4 ปีที่แล้ว +2

    Is he

  • @diandewit5226
    @diandewit5226 4 ปีที่แล้ว +3

    4 woorde

  • @leonardsaffrinnowitz2684
    @leonardsaffrinnowitz2684 2 ปีที่แล้ว +2

    Baie pragtig👌🇮🇱

  • @annalegerber6683
    @annalegerber6683 3 ปีที่แล้ว +2

    Ey

  • @defaultgreen
    @defaultgreen 2 ปีที่แล้ว

    Hy lyk altyd so taai..

  • @Jacolize_
    @Jacolize_ 3 ปีที่แล้ว +4

    💗💗💗🌈🌈🌈🤭🤭🤭🌈🌈🌈💗💗💗

  • @johanstadler1846
    @johanstadler1846 4 ปีที่แล้ว +4

    Steve H in my oe bly die yster behalwe dat hy nie rugby verstaan nie (WP EN KLAR) en dat hy op Toeka gese het hy nooi nie vir Anton Goosen 🙃 want hy is OU TESTAMENT

    • @nic0072
      @nic0072 ปีที่แล้ว

      Steve behoort hom te skaam vir wat hy oor Anton gese het. Regtig in swak smaak gewees en die twak wat hy kwytgeraak het, is allesbehalwe die waarheid.

  • @looiglamp3759
    @looiglamp3759 4 ปีที่แล้ว +1

    Jirre man dis hoekom die ANC julle so teiken , my donner man dis 2020 ! As die Engelse julle beloer via die MI6 sal hulle baie tevrede wees , want hulle hou altyd van individiee wat maklik omkoop. My God man !

    • @neelsmuller3716
      @neelsmuller3716 2 ปีที่แล้ว

      Jou vuilbek!!!!!

    • @Galaxy-ho2pk
      @Galaxy-ho2pk 3 หลายเดือนก่อน

      Sies man , skandelik om die Here se naam so te gebruik

  • @tnutnutnutnu717
    @tnutnutnutnu717 2 ปีที่แล้ว

    ဂေါ်လီဘဲကြီး

  • @1234stiaan
    @1234stiaan 2 ปีที่แล้ว

    Hoekom moet almal altyd n "hier gat ons" of n "yeah" uitblaker.. Dit spoil als...

  • @rosecote620
    @rosecote620 2 ปีที่แล้ว +1

    Affa

  • @riaannel5403
    @riaannel5403 ปีที่แล้ว

    Ramn

  • @petropieters9791
    @petropieters9791 2 ปีที่แล้ว +1

    6p

  • @henning2477
    @henning2477 3 ปีที่แล้ว +2

    ricus het ni n anton of n steve nodig nie.j mag maar sing op j eie.en te moer met res.ek bly lief v steve,anton te oudedoos met self de tune,zzzzzz.VOORSPOED WAG VIR JOU..

  • @mariekruger39
    @mariekruger39 2 ปีที่แล้ว

    Baie dankie