Ouens Soos Ons - Episode 2 (Gaan Verby, Verwey)

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 27 ส.ค. 2024
  • Die drama reeks van 1986 bestaan uit vyf episodes en is gegrond op die ware verhale van Suid-Afrikaanse oorlogshelde wat met Honoris Crux-dekorasies vir dapperheid bekroon is. Elke episode vertel 'n eie verhaal, en soms tree die held as verteller op.
    Episode 1: • Ouens Soos Ons - Episo...
    Episode 3: • Ouens Soos Ons - Episo...
    Episode 4: • Ouens Soos Ons - Episo...
    Episode 5: • Ouens Soos Ons - Episo...

ความคิดเห็น • 19

  • @annaliedupreez9488
    @annaliedupreez9488 4 ปีที่แล้ว +12

    Verwey was maj Eddie Viljoen (Edward George) later bevelvoerder van 32 bataljon, aka Big Daddy

  • @jacosteenberg7813
    @jacosteenberg7813 8 ปีที่แล้ว +7

    Dankie vir die deel

  • @avriljenifersexton912
    @avriljenifersexton912 10 หลายเดือนก่อน

    I remember watching this when i was still very young beautiful

  • @zajagter2888
    @zajagter2888 3 ปีที่แล้ว +7

    Ons moet nooit vergeet van die braaf manne wat hulle lewens aan ons land gegee het

  • @willievanstraaten1960
    @willievanstraaten1960 4 ปีที่แล้ว +2

    Geniet om te kyk, sal die ander ook soek. Dankie.

  • @johnraptis8953
    @johnraptis8953 6 ปีที่แล้ว +4

    Mooi

    • @johnraptis8953
      @johnraptis8953 3 ปีที่แล้ว

      @@jeftakheimseb9471 praat jy Engles?

  • @peetoosthuizen2738
    @peetoosthuizen2738 3 ปีที่แล้ว +1

    Great Great ons ouens
    Bosoorlog was da 1969/1973

  • @user-rx3iw9kq5e
    @user-rx3iw9kq5e ปีที่แล้ว

    Barry Trengove ❤ my oorlede pa was n man van sout.

  • @georgewellman-kopeczi960
    @georgewellman-kopeczi960 ปีที่แล้ว +1

    Dit was van die oorlog aan die Greens van Suid Afrika

  • @anettevosser8316
    @anettevosser8316 5 ปีที่แล้ว +2

    Beste beste 😆😆😆😆

  • @tomaskovarik7966
    @tomaskovarik7966 ปีที่แล้ว

    I just came across this, what is it about?

    • @simonh6371
      @simonh6371 ปีที่แล้ว +1

      It's about how to repair a carburettor on a 1983 Ford Escort 1.6 litre Ghia.

  • @rupertmcnaughtdavis3649
    @rupertmcnaughtdavis3649 2 หลายเดือนก่อน

    Daai Majoortjie moes n hele paar kilos eers verloor het.

  • @mjkluyyqakysaqqvvyar2028
    @mjkluyyqakysaqqvvyar2028 3 ปีที่แล้ว +2

    tree aan siud-afrika. die fillestyne is op julle. lol.