Ouens Soos Ons - Episode 1 (Frank & Hardus)

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 26 ต.ค. 2015
  • Die drama reeks van 1986 bestaan uit vyf episodes en is gegrond op die ware verhale van Suid-Afrikaanse oorlogshelde wat met Honoris Crux-dekorasies vir dapperheid bekroon is. Elke episode vertel 'n eie verhaal, en soms tree die held as verteller op.
    Episode 2: • Ouens Soos Ons - Episo...
    Episode 3: • Ouens Soos Ons - Episo...
    Episode 4: • Ouens Soos Ons - Episo...
    Episode 5: • Ouens Soos Ons - Episo...
  • บันเทิง

ความคิดเห็น • 29

  • @wijpke
    @wijpke 8 วันที่ผ่านมา

    Die manne wat geveg het vir water , ligte en n sterk rand😂❤

  • @wijpke
    @wijpke 8 วันที่ผ่านมา

    Love to see the trains working 😂❤

  • @dunderduck
    @dunderduck 3 ปีที่แล้ว +8

    Ik kan Afrikaans lezen maar vind het erg moeilijk om gesproken Afrikaans te verstaan!

  • @pieterkrog444
    @pieterkrog444 ปีที่แล้ว +2

    Toe ons nog n weermag gehad het!

  • @marcosambrosino
    @marcosambrosino 7 ปีที่แล้ว +27

    Unfortunately it is not in English.
    Even though, I added my like.
    A salute from Brazil!

    • @Крышемир0987
      @Крышемир0987 2 ปีที่แล้ว

      Gesprek in Afrikaans.

    • @marcosambrosino
      @marcosambrosino 2 ปีที่แล้ว +1

      @@Крышемир0987 Yes, I realized it. What I meant is not that it should be in English, but that, as this idiom is more known, thus, I would be able to understand it.
      I will learn afrikaans as well, one day.

    • @Крышемир0987
      @Крышемир0987 2 ปีที่แล้ว +1

      @@marcosambrosino
      Goeie geluk ! Good luck ! Удачи !

  • @jacosteenberg7813
    @jacosteenberg7813 8 ปีที่แล้ว +7

    Dankie vir die deel

  • @diesirae4161
    @diesirae4161 5 ปีที่แล้ว +5

    Dankie dat jy Afrikaanse flieks met ons almal deel!

    • @jeftakheimseb9471
      @jeftakheimseb9471 3 ปีที่แล้ว

      Dankie dat julle ons hierdie flik deel toe ek in 1986 met honde hanterder in Bucks lack gekom ht van Dusty's suid Wes ht ons Di flik op Televise gekyk ouens soos ons ai lekker ou dae sal ni meer terug Kom ni!!!!!!!!????

  • @PeriwinklePotter
    @PeriwinklePotter ปีที่แล้ว +1

    🌟🌟

  • @willievanstraaten1960
    @willievanstraaten1960 4 ปีที่แล้ว +1

    Lekker gekyk, thanks.

  • @bornagainulsterman4537
    @bornagainulsterman4537 6 ปีที่แล้ว +9

    Geen onderskrifte in die Engels. Hier praat ons net in die Afrikaans... :D

  • @johnraptis8953
    @johnraptis8953 5 ปีที่แล้ว +2

    mooi episode

  • @ruaboshoff6850
    @ruaboshoff6850 3 ปีที่แล้ว

    Dankie Tillie sal more verder kyk

  • @tomaszmoskwiak8140
    @tomaszmoskwiak8140 8 ปีที่แล้ว +3

    baie goeie entertainment

  • @gospelfilms7942
    @gospelfilms7942 4 ปีที่แล้ว +4

    Terug toe Afrikaans 'n tuiste gehad het. Universiteite.

    • @travelsouthafrica5048
      @travelsouthafrica5048 2 ปีที่แล้ว +1

      toe blankes nog nie sulke groot gatkruipers was soos hulle nou is nie

  • @andrewlambert7246
    @andrewlambert7246 ปีที่แล้ว

    THOSE BRITISH CARS WERE ALWAYS BROKEN AND NEEDED CONSTANT FIXING.

  • @jacquesdumas351
    @jacquesdumas351 4 ปีที่แล้ว

    Het jy nog Afrikaanse reekse? Sal graag met jou wil ruil

  • @gospelfilms7942
    @gospelfilms7942 4 ปีที่แล้ว +1

    8:36 Totsiens

  • @sergeyleopard8872
    @sergeyleopard8872 ปีที่แล้ว

    'n voormalige valskermsoldaatbeampte van die Sowjet-Leër het voorheen in'n naburige huis gewoon. Hy het met groot respek gepraat oor Die Wit Leër van Suid-Afrika, veral oor die spesiale eenhede van hierdie leër. Hy het in Die 1980's as adviseur in Angola gedien

  • @hendrikbooysen09
    @hendrikbooysen09 7 ปีที่แล้ว +1

    NO AUDIO ON THIS MOVIES

    • @boerierol
      @boerierol  7 ปีที่แล้ว +1

      Daar is klank Hendrik. Dit is bietjie sag want dis maar van VHS af opgelaai

    • @boerierol
      @boerierol  7 ปีที่แล้ว +1

      Die klank speel ook net in die een channel (so of links of regs)

  • @enosmantsho-up1up
    @enosmantsho-up1up ปีที่แล้ว

    SOUND VERY POOR