Die wildtemmer (1972) (SA Movie) (Beeld verhelder)

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 4 พ.ย. 2024

ความคิดเห็น • 57

  • @susaneverton5760
    @susaneverton5760 ปีที่แล้ว +11

    Pragtige ou lekker Afrikaanse prente, baie dankie 🤗👏

  • @atdippenaar5352
    @atdippenaar5352 ปีที่แล้ว +6

    Afrikaanse films en reekse. Ideaal vir die winter Sondagaande. Baie dankie TH-cam

  • @johannaetrishamorgan6850
    @johannaetrishamorgan6850 ปีที่แล้ว +1

    Baie dankie waardeer en geniet werlik die rolprent het herringbone gebring 😢 baie dankie pragtig.

  • @SynthMaster31
    @SynthMaster31 6 หลายเดือนก่อน +3

    Tientong en Kobus
    Kobus is die equivalent van Clint Eastwood
    Tientong is letterlik sy eie character
    10/10,
    Beste movie ooit

  • @jeanmeyer5900
    @jeanmeyer5900 ปีที่แล้ว

    Bevestig: Pieter as Tiengtong was inderdaad briljant! Sonder sy rol, sou die film nie so n groot sukses gewees het nie...

  • @sylviakruger6084
    @sylviakruger6084 ปีที่แล้ว +9

    Baie dankie vir die Afrikaans rolprent ons sal dit baie waardeer as jul vir ons meer😅 sulke prente wys toe ek jonger was het ek die storie nog op sprinbok radio gevolg ja ek praat van jare terug het dit baie geniet op die rolprent te kon sien ❤

  • @HesterVanAntwerpen
    @HesterVanAntwerpen ปีที่แล้ว

    Bragtige mooi prente kan nie wag vir nog nuwes nie

  • @premierhoner614
    @premierhoner614 ปีที่แล้ว +3

    Ek onthou die ou radio stotie!!! Was n ou klein seuntjie van so 6 jaar oud. My ma en ouma het gereeld geluister op radio... Baie dankie vir die plasing. Ons waardeer dit opreg Baie...... 😮😢😂😂😂

    • @jeanmeyer5900
      @jeanmeyer5900 ปีที่แล้ว

      Die storie op Springbokradio was briljant! Ek was elke middag vasgenael voor die radio as kind van 10 jaar oud. Hierdie fliek het soveel goeie herinneringe teruggebring! N duisend dankies vir hierdie plasing. Dit is kosbaar!!!

  • @hantieleroux3566
    @hantieleroux3566 ปีที่แล้ว

    Baie dankie waardeer dit opreg laat jy vir ons al die afr prente wys dankie Hantie ❤❤❤

  • @RainyWolf7
    @RainyWolf7 2 หลายเดือนก่อน +1

    The best South African anime ever

  • @dorettekotze2061
    @dorettekotze2061 ปีที่แล้ว +5

    Wonderlik en baie dankie trots Afrikaans.

  • @jj56x7.5mm
    @jj56x7.5mm ปีที่แล้ว +3

    Baie dankie pragtig

  • @RozaDuke
    @RozaDuke ปีที่แล้ว +1

    Baie baie dankie Vir die movie

  • @abduragiemsamsodien4887
    @abduragiemsamsodien4887 2 หลายเดือนก่อน

    Awesome thanks very much ❤

  • @Helgardt6189
    @Helgardt6189 ปีที่แล้ว +9

    Pieter Hauptfleisch was ‘n uitstekende akteur gewees.

    • @TrevorMoses312
      @TrevorMoses312 ปีที่แล้ว +2

      Ja, hy was. Ongelukkig jonk oorlede. ☹

    • @RozaDuke
      @RozaDuke ปีที่แล้ว

      Was hy Kobus?hy was so n beautiful ou,van wat is hy oorlede?

    • @TrevorMoses312
      @TrevorMoses312 ปีที่แล้ว

      Hy was Tientong en hy het self moord gepleeg. ☹️

    • @RozaDuke
      @RozaDuke ปีที่แล้ว +1

      @@TrevorMoses312 oh my gosh!so freaking sad!so hy wit en het swart gespeel?hoe oud was hy?weet jy?en weet jy wat het van Kobus geword?

    • @TrevorMoses312
      @TrevorMoses312 ปีที่แล้ว +2

      @@RozaDuke Hy was 'n baie veelsydige akteur soos gesien in Geheim Van Nantes, Shangani Patrol, Die Banneling, ens. Hy is in 1973 oorlede: ek dink hy was 49. Ben Dekker (Kobus) het 'n nomadiese lewe gehad nadat hy opgehou het om in rolprente en TV reekse te speel: Kyknet het so twee jaar gelede 'n dokkie oor hom gemaak.

  • @gertvanwyk8989
    @gertvanwyk8989 ปีที่แล้ว

    Baie geniet ,baie dankie .

  • @originallevite7469
    @originallevite7469 ปีที่แล้ว +2

    Oh my word…it’s Port St John’s Ben Dekker

  • @lettiebester
    @lettiebester ปีที่แล้ว +1

    One soek nou seen van die wilttemer

  • @sharonnieuwenhuis8766
    @sharonnieuwenhuis8766 ปีที่แล้ว +1

    Cool

  • @helenpetersen3129
    @helenpetersen3129 ปีที่แล้ว +2

    Lekker movies Afrikaans is groot

  • @JosefKatzao-z9h
    @JosefKatzao-z9h 8 หลายเดือนก่อน +1

    Hi tillie was dit ook nie radio verhaal op sprinkbok radio nie onthout jy Die toits van soetmans vlei nie

    • @TrevorMoses312
      @TrevorMoses312 8 หลายเดือนก่อน

      Dit was 'n radio vervolgverhaal.

  • @susanwilliams7814
    @susanwilliams7814 4 หลายเดือนก่อน

    'n Wonderlike fliek

  • @jandreburger5531
    @jandreburger5531 ปีที่แล้ว +1

    Weet iemand dalk waar ek kan dirk hoffman find ?

  • @originallevite7469
    @originallevite7469 ปีที่แล้ว

    🤣Loving it already

  • @Helgardt6189
    @Helgardt6189 ปีที่แล้ว +1

    Tiengtong Lapitso.

  • @ernstcoetzer809
    @ernstcoetzer809 3 หลายเดือนก่อน

    Word daai witliesbosbontrokkie nie dan moeg nie?

  • @magdadutoit9528
    @magdadutoit9528 ปีที่แล้ว +2

    Waar is Ben Dekker....ek onthou die film.....

    • @TrevorMoses312
      @TrevorMoses312 ปีที่แล้ว +2

      Hy het erens op die Weskus as strandwoner geleef en hom van omtrent alles afgesny. Kyknet het 'n dokkie oor hom so 2 jaar gelede vervaardig.

  • @afrikaansefilmenreeksregis8519
    @afrikaansefilmenreeksregis8519 ปีที่แล้ว +5

    Dis daar 'n manier om jou te kontak. Ek is besig met 'n navorsingsprojek en dink jou kennis kan baie voordelig wees.

    • @TrevorMoses312
      @TrevorMoses312 ปีที่แล้ว +1

      Ek kan help met jou navorsingsprojek.

    • @TrevorMoses312
      @TrevorMoses312 ปีที่แล้ว +1

      @@tillie9530 Happy to help 🙂

    • @tillie9530
      @tillie9530  ปีที่แล้ว +2

      @afrikaansefilmenreeksregis8519 Hi daar. Gee my asseblief jou epos-adres. Ek sal dit gou 'copy' om aan Trevor te stuur en dan dadelik hier verwyder omdat dit jou persoonlike info is. Trevor sal jou beslis baie kan help. Groete, T.

    • @victorjohnfourie9600
      @victorjohnfourie9600 ปีที่แล้ว

      M

    • @tillie9530
      @tillie9530  ปีที่แล้ว

      Kry Trevor Moses se epos-adres op sy kanaal onder 'About' asseblief. Hy sal jou graag help.

  • @originallevite7469
    @originallevite7469 ปีที่แล้ว +1

    Haven’t watch it yet but I noticed this in another old Afrikaans movie…did they make white oak to look like an African?

    • @TrevorMoses312
      @TrevorMoses312 ปีที่แล้ว +1

      Yes they did. There was yet another stupid apartheid law regarding filming which ordered that a person of colour couldn't be in the same scene as a Caucasian. Jans Rautenbach's BROER MATIE put this law in the bin finally in 1983.

    • @Helgardt6189
      @Helgardt6189 ปีที่แล้ว

      Yes.During Apartheid blacks were not allowed to feature in South African movies.

    • @lucillegreyling2517
      @lucillegreyling2517 ปีที่แล้ว

      @@Helgardt6189 jy praat bollie

    • @TrevorMoses312
      @TrevorMoses312 ปีที่แล้ว

      @@lucillegreyling2517 Nee, hy praat nie bollie nie. In die 60s en 70s was mense van kleur nie toegelaat om in dieselfde skoot met 'n witmens te wees nie. Dus in Katrina is Cobus Rossouw, Jill Kirkland en Don Leonard opgemaak as mense van kleur om hierdie idiotiese reel oor te kom.

    • @tillie9530
      @tillie9530  ปีที่แล้ว

      @@lucillegreyling2517 Lucille, Helgardt is 100% reg... dit was so in daardie tyd.

  • @Lorinda876
    @Lorinda876 ปีที่แล้ว

    Ben Dekker was ñ harte breker 😊.

  • @benmeyer2540
    @benmeyer2540 ปีที่แล้ว

    Het iemand dalk Kimberly Jim

    • @tillie9530
      @tillie9530  11 หลายเดือนก่อน

      Jim Reeves in 'Kimberley Jim' (with ORIGINAL audio of movie!) (1963) (HD 1080p) .... th-cam.com/video/OZTnhskqlQw/w-d-xo.html

  • @martynw9166
    @martynw9166 ปีที่แล้ว +1

    Why black-face? Could they not find a black actor? Most South African people of colour would have spoken Afrikaans in the early 70's

    • @TrevorMoses312
      @TrevorMoses312 ปีที่แล้ว +1

      The actor who played Tientong, Pieter Hauptfleisch, unfortunately took his own life after the release of this film's sequel. To answer your question, there was an apartheid law which did not permit races other than white to interact with others on screen: very stupid law.

  • @johannaetrishamorgan6850
    @johannaetrishamorgan6850 ปีที่แล้ว

    Baie dankie pragtig