My volgende projek wat julle gekies het😉

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 19 ส.ค. 2024
  • Hallo julle,
    Ooh ek sien so uit daarna om met die een te begin. Maar eers moet ons al die dots on houers kry😉
    Hier is die link as julle dalk ook een wil hê:
    dreamerdesigns...
    Dan moet julle onthou van ons facebook groep:
    m.facebook.com...
    Ek hoop julle het 'n fantastiese dag.
    Sien julle in my volgende video. Onthou om te subscribe en die video te 👍 as jy daarvan hou.
    Tanya

ความคิดเห็น • 7

  • @wendythiart8361
    @wendythiart8361 2 หลายเดือนก่อน

  • @Lyd19
    @Lyd19 2 หลายเดือนก่อน

    🌺

  • @madeleinecoetzee3458
    @madeleinecoetzee3458 2 หลายเดือนก่อน

    ❣️🌻🌻🌻🌻

  • @irenemeyer6220
    @irenemeyer6220 2 หลายเดือนก่อน

    Hi Tanya, dankie kitting up en lekker na jou te luister. Ek was vir twee weke siek, ook op Moeders dag aan gesteek, moes ook reg op sit en slaap. Word gou gesond en skud die hoes af. Geniet dit baie en dot lekker .... ❤🌼🌻🥀🌹

  • @colettevanjaarsveldt3193
    @colettevanjaarsveldt3193 2 หลายเดือนก่อน

    🌷🌷🌷
    Hi Tanya. Dankie vir die lekker lang video. Ek is mal oor jou prent van Dreamers designs. Ek hou hulle website fyn dop vir wanneer hy weer in voorraad is.

  • @some.craftz
    @some.craftz 2 หลายเดือนก่อน

    Mens kan meer as twee kry as jy die koop drie, betaal vir twee special koop 😝

    • @tanyadotsa6705
      @tanyadotsa6705  หลายเดือนก่อน

      Nee jy mag nie dit sê nie😉.......onthou my budget🤣🤣