Dagbreek: Onderhoud - Vrymesselaars

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 9 มิ.ย. 2014
  • Ons gesels met Watty Watson, Grootmeester van die Grootlosie van Suid-Afrika se Vrymesselaars.
    Wees deel van kykNET se TH-cam kanaal vir soveel meer kykgenot.
    Volg kykNET op Twitter: / kyknettv
    Like kykNET op Facebook: / kyknet
    Besoek www.kyknet.co.za
    kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie!
    Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!
  • บันเทิง

ความคิดเห็น • 152

  • @beetlebayley5237
    @beetlebayley5237 2 ปีที่แล้ว +33

    Grootmeestrer van die losie is die "WORSHIPFUL MASTER" Ek het net een Worshipful Master en dit is Jesus.

  • @Christopher-lx4ud
    @Christopher-lx4ud 6 ปีที่แล้ว +26

    Die klink presies soos die SACP/ANC wat sê dat hulle kommunisme nie dieselfde is as ander nie.

  • @chrissiebotha8574
    @chrissiebotha8574 6 ปีที่แล้ว +41

    Hierdie onderhoud is 'n blatante advertensie vir vrymesselary

    • @annavermmaak2649
      @annavermmaak2649 2 ปีที่แล้ว +4

      Hoop nie daar word weer n onderhoud oor hul gedoen nie.

  • @jdsteenkamp1759
    @jdsteenkamp1759 5 ปีที่แล้ว +37

    As grootmeester van die grootlosie, sal hy nie eendag kan lieg en sê: ek het dit nie geweet dat my god is eintlik satan nie...

    • @beetlebayley5237
      @beetlebayley5237 2 ปีที่แล้ว

      Die grootmeester van die losie is net so groot soos hy dink.

    • @johanpansegrouw4306
      @johanpansegrouw4306 2 ปีที่แล้ว

      So waar.

    • @diogeneslantern18
      @diogeneslantern18 ปีที่แล้ว

      If you pray to God, and address the Lord God in your prayers, how moronic must someone be to say "Ja no well _actually_ he was praying to satan"... Probeer asb om jou kop vir eens te gebruik.

  • @timo57890
    @timo57890 ปีที่แล้ว +10

    As jy n vrye messelaar is weet net dat jy vloeke op jou nageslag sit deur dit waarmee jy besig is

  • @angeladekock5665
    @angeladekock5665 2 ปีที่แล้ว +12

    Old triek...hide behind charity

  • @barend4803
    @barend4803 2 ปีที่แล้ว +6

    Watter voordeel is daar in al die geheime en dit wat in die geheim gedoen word ?
    "Vrees hulle dan nie; want daar is niks bedek wat nie ontdek sal word nie, en verborge wat nie bekend sal word nie. Wat Ek vir julle in die donker sê, vertel dit in die lig; en wat julle in die oor hoor, verkondig dit op die dakke. En moenie vrees vir die wat die liggaam doodmaak, maar die siel nie kan doodmaak nie; maar vrees Hom liewer wat die siel sowel as die liggaam kan verderwe in die hel."
    MATTHÉÜS 10:26‭-‬28 AFR53

  • @johnpowell1952
    @johnpowell1952 2 ปีที่แล้ว +6

    Hoekom was hulle bok ryers genoem?

  • @beetlebayley5237
    @beetlebayley5237 2 ปีที่แล้ว +12

    "Dagbreek" => Son of the morning => Morning star => Lucifer => Satan

    • @patshes1951
      @patshes1951 ปีที่แล้ว

      Heeltemal verkeerd hier . Verwys Lucifer na die woordeboek van die Bybel. Kry n baie ou Bybel en kyk in sy woordeboek.

  • @reinhardvandermerwe6585
    @reinhardvandermerwe6585 4 ปีที่แล้ว +26

    So die parlement is op hierdie sekte se grond gebou???
    Jes ALLES maak nou sin!

    • @karinarnaud4093
      @karinarnaud4093 4 ปีที่แล้ว +1

      Ha ha... Dis skerp van jou.

    • @68706870
      @68706870 3 ปีที่แล้ว +1

      Eintlik is die parlement op hul grond gebou en parlement betaal hulle al van die stigting van die Kaap huur.

    • @rianaherselman1845
      @rianaherselman1845 2 ปีที่แล้ว +1

      @@karinarnaud4093 al baie baie jare. Dis net CR wat herken hy werk saam met hulle

    • @joelo9546
      @joelo9546 2 ปีที่แล้ว

      Bly jy sien dit ook in...

    • @jacoleroux4302
      @jacoleroux4302 2 ปีที่แล้ว +1

      Die Voortrekker monument was ook deur vreimesselaars gebou.

  • @susanswartz5747
    @susanswartz5747 2 ปีที่แล้ว +8

    Bid bid en bid vir hierdie mense

  • @angeladekock5665
    @angeladekock5665 2 ปีที่แล้ว +6

    Worship the sun and not the Son

    • @patshes1951
      @patshes1951 ปีที่แล้ว

      Please dont . If I understand you fully

  • @pearsonsvalley
    @pearsonsvalley 6 ปีที่แล้ว +13

    Aan almal wat kyk, kyk na Walter Veith op You Tube oor die vrymesselary.

    • @rianaherselman1845
      @rianaherselman1845 2 ปีที่แล้ว +3

      Mens leer baie uit sy lesings omdat hy die feite geleef het.

    • @ronelcloete4939
      @ronelcloete4939 2 ปีที่แล้ว +1

      Kyk ook na Amir Tsarfati se lesings oor Vrymesselary. You Tube Behold Israel

  • @malindavaneeden1092
    @malindavaneeden1092 2 ปีที่แล้ว +15

    Die hoogste 3 vlakke aanbid lucifer openlik

  • @rianaherselman1845
    @rianaherselman1845 2 ปีที่แล้ว +17

    Beste kennis is self kennis????? Jammer maar jy is vêr verkeerd omie. Jy gaan vir jou dood skrik as jy die dag besef die kennis in God is die beste

  • @angeladekock5665
    @angeladekock5665 2 ปีที่แล้ว +5

    Jesus is genoeg...hy maak ons goeie mense

  • @angeladekock5665
    @angeladekock5665 2 ปีที่แล้ว +5

    Use death...bones...like samgomas....

  • @charmainebester5819
    @charmainebester5819 2 ปีที่แล้ว +3

    Simbole is julle ondergang

  • @riaanheydenreich6214
    @riaanheydenreich6214 5 ปีที่แล้ว +13

    Demonies!!!

    • @marcojean8475
      @marcojean8475 3 ปีที่แล้ว +2

      Volgens julle is alles demonies.

  • @nobodythatmatters7382
    @nobodythatmatters7382 4 ปีที่แล้ว +6

    Skrik toe hy perongeluk na 'tekens' verwys....slang..

  • @albertcolton5242
    @albertcolton5242 2 ปีที่แล้ว +4

    Waarom word n persoon in die vrymesselaar "your worshipfull master genoem".. Ek het net een worshipfull master my god.
    Ek weet en het beleef wat daar aangaan. Hulle aanbid die son god.. En hoop om eendag in die lig te kom. Klomp nonsens

  • @andrecloete2006
    @andrecloete2006 6 ปีที่แล้ว +19

    Ek seen jou Wattie in die naam van Jesus Christus. God se ons moet ons vyande seen. Ek weet jy weet wat dit beteken.

    • @jantromp6712
      @jantromp6712 4 ปีที่แล้ว

      Amen

    • @mariananel3102
      @mariananel3102 2 ปีที่แล้ว +2

      Waar in d Bybel staan dit dat ons ons vyande moet seen?

    • @andrecloete2006
      @andrecloete2006 2 ปีที่แล้ว +2

      @@mariananel3102 Lukas 6: 27- "Maar vir julle wat na My luister, sê Ek: Julle moet julle vyande liefhê; doen goed aan die mense deur wie julle gehaat word;
      28seën die mense deur wie julle vervloek word; bid vir die mense deur wie julle sleg behandel word.

    • @mariananel3102
      @mariananel3102 2 ปีที่แล้ว +1

      @@andrecloete2006 So, het d Vrymesselaars ons mense wat nie aan hulle behoort nie, vervloek?

    • @andrecloete2006
      @andrecloete2006 2 ปีที่แล้ว +1

      @@mariananel3102 Wie almal hulle vervloek het sal net hulle weet. Mense wat hulle met die soort goed besig hou vervloek hulle self en hulle gesinne. Dit het te doen met die eed wat hulle aflê, en dit is n vorm van heksery. So, nou begin jy met die bose deurmekaar raak en sleep jou kinders in as gevolg van die eed.ens. ens.

  • @BloodBoughtMinistries
    @BloodBoughtMinistries 4 ปีที่แล้ว +2

    And this I pray, that your love may abound yet more and more in knowledge and in all judgment;
    Philippians 1:9 KJV
    Judge not according to the appearance, but judge righteous judgment.
    John 7:24 KJV
    Do ye not know that the saints shall judge the world? and if the world shall be judged by you, are ye unworthy to judge the smallest matters? Know ye not that we shall judge angels? how much more things that pertain to this life?
    1 Corinthians 6:2‭-‬3 KJV
    But he that is spiritual judgeth all things, yet he himself is judged of no man.
    1 Corinthians 2:15 KJV

  • @spr822
    @spr822 2 ปีที่แล้ว +4

    The devil also comes as an angel of light, deception and lies.

    • @diogeneslantern18
      @diogeneslantern18 ปีที่แล้ว

      Only a fool thinks that a Christian man, praying to the Lord God is _actually_ worshipping the devil. It's such an unbelievable logical fallacy that it can't be entertained.

  • @rubenoeschger5728
    @rubenoeschger5728 6 หลายเดือนก่อน

    Enige iets wat in die geheim gedoen word is duiwels.

  • @carolvanrooyen2488
    @carolvanrooyen2488 2 ปีที่แล้ว +4

    What a noisy (geraas) little man🤷🏼‍♀️... he can’t stop his hands from moving... very weird🤨

    • @diogeneslantern18
      @diogeneslantern18 ปีที่แล้ว +1

      Probably because he is nervous being in front of a camera like most people are, and that he had a lot to say about Freemasonry. Bly maar so naief in jou little bubble.

    • @sf1915
      @sf1915 ปีที่แล้ว

      Body language …. I am lying

  • @marcosnyman6602
    @marcosnyman6602 2 ปีที่แล้ว +12

    Baal godsdiens.....Hartseer.

  • @johanpansegrouw4306
    @johanpansegrouw4306 2 ปีที่แล้ว +1

    Oortuig my "amper" dat hulle in die lig beweeg.

  • @charmainebester5819
    @charmainebester5819 2 ปีที่แล้ว +3

    Watter graad is jy meneer 33ste graad????

    • @sf1915
      @sf1915 ปีที่แล้ว

      Nee 666 graad

  • @albertcolton5242
    @albertcolton5242 2 ปีที่แล้ว +12

    Vrymesselaars is n cult. Ek was getroyd met n vrymesselaar. Ek was sy vierde vrou. Nie een van die messelaars wat aansluit us arm hulle het almal baie geld. My lewe saam met n vymesselaar was hel. Elke 2e naweek is daar losie vrouens kry beurte om te kook vir die mans.. En daar word gewag vir hulle om eerste te eet. Hulle se hulle is n organisasie wat geld skenk vir kanker ens. Hulle sweer hul kinders af aan die duiwel.. Dit is die waarheid. Vloeke op families.. Huwelike
    En kinders is.. Geen grou of nie messelaar mag saam ingaan met die mans daar waar hulle rituele doen. Hul families word afgeskeep en hulle glo in die universe jy kan glo in wat jy wil
    Absoluut n kult.. Evil.

    • @patshes1951
      @patshes1951 ปีที่แล้ว

      Verstaan jou heeltmal . Uitstekend gesè.

  • @zanelawrence741
    @zanelawrence741 3 ปีที่แล้ว +12

    Leuenaars

  • @jantromp6712
    @jantromp6712 4 ปีที่แล้ว +5

    Matheus 19:16 En daar kom een na Hom en se vir Hom: Goeie meester,watter goeie ding moet ek doen, dat ek die ewige lewe kan he?
    17 En Hy se vir hom: Waarom noem jy my goed? Niemand is goed nie behalwe een, naamlik God.Maar as jy die lewe wil ingaan,
    onderhou die gebooie.
    18 Hy vra Hom: Watter? En Jesus se dit: Jy mag nie doodslaan nie, jy mag nie egbreek nie, jy mag nie steel nie, jy mag geen valse
    getuienis gee nie;
    19 eer jou vader en jou moeder; en: Jy moet jou naaste liefhe soos jouself.
    20 Die jongman se vir Hom: Al hierdie dingehet ek onderhou van my jeug af. Wat kom ek nog kort?
    21Jesus se vir hom: As jy volmaak wil wees, gaan verkoop jou goed en gee dit vir die armes, en jy sal 'n skat in die hemel he; en kom hier, volg My.
    22 Maar toe die jongman die woord hoor het hy bedroef weg gegaan; want hy het baie besittings gehad.
    23 EnJesus se vir sy dissipels: Voorwaar ek se vir julle dat n rykman beswaarlik in die koningkryk van die hemele sal ingaan.
    24 En verder se ek vir julle , dit is makliker vir 'n kameel om deur die oog van n naald te gaan as vir 'n ryk man om in die koningkryk
    van God inte gaan.
    25 Toe sy dissipels dit hoor, was hulle baie verslae en se: Wie kan dan gered word?
    26 Maar Jesus het hulle aangekyk en vir hulle gese: By mense is dit onmoontlik , maar by God is alle dinge moontlik.

  • @maggiecornelissen7280
    @maggiecornelissen7280 10 หลายเดือนก่อน

    Gaan kyk Eben Swart se lering oor die vrymesselaars

  • @beetlebayley5237
    @beetlebayley5237 2 ปีที่แล้ว +4

    "The Blue Lodge Degrees are but the outer court of the Temple. Part of the symbols are displayed to the Initiate, but he is intentionally misled by false interpretations. It is not intended that he shall understand them, but it is intended that he shall imagine he understands them" (pg. 819).

  • @rubenoeschger5728
    @rubenoeschger5728 6 หลายเดือนก่อน

    Is jy gered ??
    Goeie werke red jou nie !!

  • @coletventer3044
    @coletventer3044 3 ปีที่แล้ว +5

    evil

  • @jantromp6712
    @jantromp6712 4 ปีที่แล้ว +6

    Moenie hierdie mense afbreek nie bid vir hulle sodat die Here sy volmaakte wil aan hulle openbaar en hulle oe kan oopgaan en gered kan word. Want almal van ons was eens iewers in ons lwens gemislei.
    Mat 8:7 Maar toe hulle aanhou om Hom te vra, het Hy Hom opgerig en vir hulle gese:
    Laat die een wat sonder sonde is die eerste klip gooi.

    • @orionlottering7349
      @orionlottering7349 2 ปีที่แล้ว +2

      Sonder sonde inderdaad, maar ek praat namens miljoene onskuldige misbruikte, oningeligte moeders as ek sê; ons moes onderwerp aan ons mans en het miljoene kinders gebaar in die satansnes in. Sondae het moeders as christinne aan Jesus onderwerp, God Almagtig verheerlik en aanbid terwyl die res in Vrymesselary, in dieselfde banke gesit het. Wel, daars slegs n paar van daardie kerke nog nie verkoop nie en toe die witman sy land verloor, was God getrou en het gesorg dat die vrouens steeds werke het. Moenie vir my vertel as moeder van die volk dat ek nie moet oordeel as satan my baba uit my arms gryp en onderwerp aan homself terwyl die vader van daardie baba reeds verlore is en aan hom behoort nie. Hulle IS die rede dat ons ons land verloor het, en amper geen dienende kerke oor het nie, omtrent al die kinders werk vir heidinne oorsee en daars nie n pad sonder n gat in nie, maar tog leef die mans... Here, hulle is iemand se babas! Here gaan alles dan verlore gaan? Waneer sien ons U beloftes van Koninkryk? Waneer gaan die skille van ons mans se oë afval en hulle broeke vol word van manwees om terug te neem wat aan ons behoort? Moet ons net lê en baar en baar en baar, net om te sien hoe dit verlore gaan... U het ons wynig minder as die man gemaak en ons beleef die verval, sommige redeloos. Ons kinders word groot met hierdie lae standaard van gate en stukkende paaie. Hoe kan U hulle maak pas in die Koninkryk met paaie van goud? Heer nederig dring ek aan by U - gee my volk Wysheid en Insig en Vaardigheid en Krag en Mag en meestal my God van Abraham, Isak en Jakob, Vrees vir U. Gee ons U Liefdes-Gees vir mekaar en ons lot sodat ons nie die wedren verloor nie, maar in U tyd volhard tot dit KLAAR is. Vergewe ons oorgehaalde babas Heer

  • @billyjohnesterhuizen6340
    @billyjohnesterhuizen6340 ปีที่แล้ว

    HIERDIE BEWEGING GLO NIE WERKLIK IN ONS HERE NIE.

  • @innovruptly1769
    @innovruptly1769 ปีที่แล้ว

    Selfs as jou God die Duiwel is kan jy as lid aanvaar word, seker.

  • @corriejacobs5876
    @corriejacobs5876 ปีที่แล้ว

    Julle gaan saam Hel toe

  • @pearsonsvalley
    @pearsonsvalley 6 ปีที่แล้ว +13

    As julle sulke goeie mense is, hoekom benadeel julle almal wat nie deel van julle is nie.

    • @daniesmit2229
      @daniesmit2229 6 ปีที่แล้ว +3

      Moenie spekuleer nie......

    • @adrimaartens3353
      @adrimaartens3353 4 ปีที่แล้ว +3

      Moordenaars. Kinderverkragters...

    • @annavermmaak2649
      @annavermmaak2649 3 ปีที่แล้ว +4

      @@adrimaartens3353 asook demonies.

  • @georgefrederikswanepoel8773
    @georgefrederikswanepoel8773 ปีที่แล้ว +1

    Dis duiwels!

  • @susanswartz5747
    @susanswartz5747 2 ปีที่แล้ว +2

    Bid vir julle ...hoop daar is 1 wat sal oorgaan

  • @rinadutoit870
    @rinadutoit870 8 หลายเดือนก่อน

    Ja maar mense moet na Raymond Lombard en Rooies Strauss luister Dan sal jy sien is reguit van die hel af mense doen eers navorsing daaroor dan sal jy verstaan

  • @eliznaprinsloo8377
    @eliznaprinsloo8377 ปีที่แล้ว +3

    Ek stel voor julle doen bietjie beter navorsing...Hierdie arme mens weet nie eers waaroor sy eie organisasie gaan nie. Nooi gerus vir Deon Allers, pastoor en evangelis, om die korrekte feite te verskaf! Hosea 4:6 "My volk gaan ten gronde vanweë 'n gebrek aan kennis..."

  • @sf1915
    @sf1915 ปีที่แล้ว +1

    I am not ashamed of Jesus or talking about Him. You cannot even say his name. Jesus.

  • @valsables5299
    @valsables5299 ปีที่แล้ว +2

    Wot a lot of bulshit. Ha Ha

  • @amelialeroux1907
    @amelialeroux1907 9 หลายเดือนก่อน

    Julle is Satan se kinderd😮

  • @sf1915
    @sf1915 ปีที่แล้ว

    Lieg jy ?? Shit ek vra net…….

  • @davidnaude1239
    @davidnaude1239 ปีที่แล้ว +1

    Fals fals

  • @gerdalabuschagne8171
    @gerdalabuschagne8171 ปีที่แล้ว +2

    Louter...bog ...twak e snert.....hy praat so baie sodat dasr nie tyd is om vrae te vra nie...slim set v hulle..

  • @bontrix7405
    @bontrix7405 9 หลายเดือนก่อน

    Die oomie lieg as hy sy bek oop maak

  • @susansearle2987
    @susansearle2987 11 หลายเดือนก่อน

    Demonies. Daar is net een God, sy Seun is Jesus Christus wat vir ons sondes aan die kruis gesterf het. Die is soos misleiding werk. My gebed is dat mense se oë oop sal gaan😢

  • @virgodvolkenvaderland9228
    @virgodvolkenvaderland9228 3 ปีที่แล้ว

    My oupa was n vrymesselaar.

    • @sf1915
      @sf1915 ปีที่แล้ว

      En jy is verdoem