Subscribe and ring the bel to get notified for new Uploads TH-cam - / @theunsjordaan9907 Facebook - / theunsjordaanpage Instagram - / theunsjordaan #TheunsJordaan #AgterSlotenGrendel #Kouevuur
Liewe Theuns Jordaan, Met 'n swaar hart en diepe droefheid skryf ek hierdie brief om 'n eerbetoon aan jou te bring. Jou musiek het 'n dierbare plek in die harte van baie mense verower en 'n onuitwisbare merk in die Afrikaanse musiekwêreld gelaat. Jou kenmerkende stem het diep emosies aangeraak en jou liedjies het 'n gevoel van saamhorigheid en herkenning by mense opgeroep. Deur jou musiek het jy die vermoë gehad om 'n emosionele verbinding te skep, en dit is iets wat altyd sal voortleef in die harte van diegene wat van jou musiek gehou het. Jy het ons met treffers soos "Soos Bloed," "Sal Jy Bly," en "Net Voor Die Storm Kom" 'n rykdom aan musikale skatte agtergelaat. Elke liedjie het 'n verhaal vertel en 'n boodskap van hoop, liefde, en menslikheid oorgedra. Jou talent het die vermoë gehad om 'n glimlag op mense se gesigte te bring, en jou musiek het soms ook 'n traan in die oog laat glinster. Jou nalatenskap sal leef in die harte van jou aanhangers en sal deel vorm van die kultuur van ons land. As 'n kunstenaar het jy die vermoë gehad om mense saam te bring, en jou musiek het 'n universele taal van gevoelens gespreek. Jou afsterwe laat 'n leemte, maar jou musikale erfenis sal nooit verlore gaan nie. Dankie, Theuns, vir die skenking van jou talent aan die wêreld. Jou musiek sal voortgaan om lewens te verryk en harte te vang. Rus in vrede.
En skielik is jy vry Geniet jou vreemde stad ....vlieg hoog en sal jy asb vir ons die son gaan vang ....soos bloed was jy vir ons ! Vlieg saam met engele....
Al wat ons doen is om jou musiek te luister ons kinders ken jou al jy sal altyd in ons harte wees jy is LEGEND rus in vrede jou naam sal aan hou groei🙏
My condolences to this family at this time of losing someone close to you, one of the artists i grew up with and listened to constantly will live on in memory, in his music and in spirit
Loveeeee die song met daai mooi diep stem. Gou gesond WORD ons bid vir jou en jou ouers. Liefde sterkstaan jy is nie alleen nie. Hod ons Hemelse Vader hou jou en jou ouers fam baieeee styf vas. Jesus lief jou en jou fam. 🙏🙏💞
Boze můj, Theus, zustavaš dál v mem i v ostatních srdcích navždy, ať Te andele objimaji a světlo vĕčne Ti sviti i do našich domů, ať Tvá duše přijde k nám ❤❤ ❤❤❤💋👄💝💘👍👍👍👏👏👏🌷🌻🌼🌹🌎🌍🌏
Liewe Theunis... ek kry altyd hoendervleis wanneer ek na jou liedjies luister. Ons gaan jou mis, màar sal altyd na jou hartsmusiek kan luister. RIP ou grote 🙏🙏🙏
Goeie, goeie memories wat jy los Theuns, dankie vir jou bydrae, ure en ure se wonderlike rye wat opfegelder is met jou musiek, jou bydrae....jo, nie gedink dit sal nou al wees nie. Ons sal jou mis, gelukkig het ons iets van jou qat agter bly. So uitgesien na die volgende "meesterstuk" sou beslis iets besonders gewees het
My innige meegevoel aan al die familie. Theuns het aan ons almal n wonderlike nagedagtenis agtergelaat. Hy sal voortleef in ons harte deur na sy musiek te luister.
Voz e melodias lindas, Não sabia que ja cumpriu a missão terrena, Mas as belas canções qye nao cansi de ouvir. Cançãoes que eu coloco em modi repetir❤❤❤
Ai Theuns, jy was so 'n besondere sanger, jy't ons veels te vroeg verlaat. Ek sou dit so geniet het om vir net 'n klein bietjie saam met jou by 'n vuurtjie onder 'n Soetdoring, of 'n Kameeldoring met 'n paar tjoppies en 'n wyntjie te vertoef. Ek sal nog, maar nie met jou in vlees nie. Rus sag, besondere mens!
RUS OU MAAT JY HET MY NIE GEKEN NIE MAAR EK HET JOU GEKEN VAN JOU MESIEK HET MY LEWE GERED DANKIE DIS HOEKOM EK JOU MY MAAT NOEM. SOU GOD HOU SY HAND VAS
Theuns, ou tjom, jy weet dan hoekom ek ook so baie baie,baie drink, en baie, baie, baie dink!! Wie ken ons,my tjom? Hulle is skaars en dun gesaai! THNX TJOM!!
Jy het n wonderlike nalatenskap vir ons gelaat om te rou , te geniet en jou te onthou. Rus in vrede. Daar is geen meer vrese vir die toekoms en geen pyn.
Die kole gloei soos vroer aande Maar die vuur is in my kop En 'n ysige wind skroei my hande Vas om die beker met dop Die ryp is 'n vlam om my voete Maar die koue brand in my bors En ek drink en ek dink aan die soeter Wyn teen die groter dors Met 'n koue hart tot die môreuur Drink ek teen die vuur in my kop En ek voel die koue, ek voel die vuur Vreet my stuk stuk op Vreet my stuk stuk op Daar’s teveel met die wêreld gefoeter Daar’s teveel met die mense gemors En ek drink en ek dink aan die soeter Wyn teen die groter dors Met 'n koue hart tot die môreuur Drink ek teen die vuur in my kop En ek voel die koue, ek voel die vuur Vreet my stuk stuk op Die helde na al die geploeter Lê diep in die aarde se kors En ek drink en ek dink aan die soeter Wyn teen die groter dors Met 'n koue hart tot die môreuur Drink ek teen die vuur in my kop En ek voel die koue, ek voel die vuur Vreet my stuk stuk op Met 'n koue hart tot die môreuur Drink ek teen die vuur in my kop En ek voel die kou, e ek voel die vuur Vreet my stuk stuk op Ek voel die koue, ek voel die vuur Vreet my stuk stuk op
Merci pour les paroles de cette chanson que j'ai pu traduire en français, la mélodie 🎼🎵🎶🎶est tellement jolie et la voix de Theuns est magnifique . Encore grand merci pour les paroles .Recevez un bonjour de FRANCE !🗼🍫
Rus in vrede Theuns, jou musiek sal altyd in ons harte bly...ek sien jou een van die dae...ek het ook Leukemie, en dit maak jou Huistoe gaan, nog seerder! Baie dankie dat jy vir ons geleen was met jou wonderlike stem en musiek, ons gaan jou mis!💔
So ein schöner Song. Höre jeden Tag und denke an theuns Jordan, der so viel zu früh verstorben ist😢😢😢
Liewe Theuns Jordaan,
Met 'n swaar hart en diepe droefheid skryf ek hierdie brief om 'n eerbetoon aan jou te bring. Jou musiek het 'n dierbare plek in die harte van baie mense verower en 'n onuitwisbare merk in die Afrikaanse musiekwêreld gelaat.
Jou kenmerkende stem het diep emosies aangeraak en jou liedjies het 'n gevoel van saamhorigheid en herkenning by mense opgeroep. Deur jou musiek het jy die vermoë gehad om 'n emosionele verbinding te skep, en dit is iets wat altyd sal voortleef in die harte van diegene wat van jou musiek gehou het.
Jy het ons met treffers soos "Soos Bloed," "Sal Jy Bly," en "Net Voor Die Storm Kom" 'n rykdom aan musikale skatte agtergelaat. Elke liedjie het 'n verhaal vertel en 'n boodskap van hoop, liefde, en menslikheid oorgedra.
Jou talent het die vermoë gehad om 'n glimlag op mense se gesigte te bring, en jou musiek het soms ook 'n traan in die oog laat glinster. Jou nalatenskap sal leef in die harte van jou aanhangers en sal deel vorm van die kultuur van ons land.
As 'n kunstenaar het jy die vermoë gehad om mense saam te bring, en jou musiek het 'n universele taal van gevoelens gespreek. Jou afsterwe laat 'n leemte, maar jou musikale erfenis sal nooit verlore gaan nie.
Dankie, Theuns, vir die skenking van jou talent aan die wêreld. Jou musiek sal voortgaan om lewens te verryk en harte te vang.
Rus in vrede.
Beautiful words for a man with the most beautiful soul I have ever seen!🥹
@@e2l-x5r I agree… the most beautiful voice. How I love ❤ Theuns. Praying 🙏 for him. ❤ from 🇧🇷
Bei diesem Sänger fällt mir nur eins ein Musiklegenden sterben nie. 🤗🤗 Danke.
@ Achim Elitz cuanta verdad dices abrazo de mi Arg
Hy was ʼn besonderse mens en kon elke lied met gevoel sing. Sal hom altyd mis op die verhoog
Dis die laaste lied wat my pa gestuur grstuur het vir my voor sy dood n jaar teug en als maak sin nou 💔
RIP THEUNS YOU WILL ALWAYS BE ONE OF THE BEST
dankie vir al wat jy agter gelos het vir ons
......jy is net hier...nie ver 💜♩💜💋
Wat 'n bitter hartseer dag om van Theuns se heengaan te verneem! RIV Ou Grote!
En skielik is jy vry
Geniet jou vreemde stad ....vlieg hoog en sal jy asb vir ons die son gaan vang ....soos bloed was jy vir ons !
Vlieg saam met engele....
Wat 'n mooi stem het Theuns gehad. Pragtige, diep woorde. Ai wat 'n verlies.
RIP legend 💔🙏 condolences to his family and friends 😔
Innige meegevoel aan al die familie. RIV Theuns, jy sal altyd in ons harte bly.
Al wat ons doen is om jou musiek te luister ons kinders ken jou al jy sal altyd in ons harte wees jy is LEGEND rus in vrede jou naam sal aan hou groei🙏
still one of my favourite songs❤
Totsiens Theuns, gaan met God. Stuur groete aan oom Du Plessis, ek sien jul albei in die volgende een.
Emosie belaai..Koos duP se hart en siel weerspieël🙏🏼
My condolences to this family at this time of losing someone close to you, one of the artists i grew up with and listened to constantly will live on in memory, in his music and in spirit
Saludos desde Los Cabos 🇸🇳🇸🇳🇸🇳🇸🇳🇸🇳🇸🇳¡¡¡¡Viva México!!!!!
Rest in peace. Condolences to family and friends.
Have this song on one of his CDS. Great song.
Loveeeee die song met daai mooi diep stem. Gou gesond WORD ons bid vir jou en jou ouers. Liefde sterkstaan jy is nie alleen nie. Hod ons Hemelse Vader hou jou en jou ouers fam baieeee styf vas. Jesus lief jou en jou fam. 🙏🙏💞
Beste my maat! Een van die bestes wat ons ooit in AFRIKAANS gehad het!!! Ons gaan jou mis maar jou musiek sal altyd speel!!!
Goed zo Theunis, zet hem op ouwe reus!
GEZEGEND KERSTFEEST
Theuns excellent as always You were and remain the best, I love your songs ❣️🌹🙏
Ons gaan jou vreeslik miss Theuns
Vir my een van sy mooiste songs!!!!
Boze můj, Theus, zustavaš dál v mem i v ostatních srdcích navždy, ať Te andele objimaji a světlo vĕčne Ti sviti i do našich domů, ať Tvá duše přijde k nám ❤❤ ❤❤❤💋👄💝💘👍👍👍👏👏👏🌷🌻🌼🌹🌎🌍🌏
Pragtig Theuns.
Rest In Peace. Your music will live on forever
Nog die beste ooit. Niemand sing met soveel gevoel nie.
EU nunca tinha ouvido Alguém COM UMA VOZ tão LINDA maravilhosa. ELE está nos braços do pai DEUS
Liewe Theunis... ek kry altyd hoendervleis wanneer ek na jou liedjies luister. Ons gaan jou mis, màar sal altyd na jou hartsmusiek kan luister. RIP ou grote 🙏🙏🙏
Ons gaan Jou Miss Johan @ Bonnie 😭😭😭😭😭😭💔💔💔💔💔👋👋👋👋🙌🙌🙌🙌
Pragtig, gou gesond word, ons bid vir jou....
My trane loop oor hierdie man "HERE ASSEBLIEF GENEES HOM.AMEN"
Well done Dozer! Love dit!
My hart huil😢...hy was baie spesiaal.
Dis die BESTE weergawe van hierdie lied
Goeie, goeie memories wat jy los Theuns, dankie vir jou bydrae, ure en ure se wonderlike rye wat opfegelder is met jou musiek, jou bydrae....jo, nie gedink dit sal nou al wees nie. Ons sal jou mis, gelukkig het ons iets van jou qat agter bly. So uitgesien na die volgende "meesterstuk" sou beslis iets besonders gewees het
Dankie Irma een van Suid Afrika se legendes. Suid Afrika het miskien nie 'n Mozart, André Rieu, Niel Diamond ens gehad nie maar ons ken musiek❤
Stem en lied ; nommerpas! Mooier kry mens nie! ♥
Ja nee, mens het nie woorde nie... Magnificent...
Pragtig, die lied steel jou memories en maak jou hart wyd oop. Ek verlang na daai sout van die aarde wat my pad gekruis het. Salute jul almal
Wow! Echt cooler Song! ❤️🙋♀️🔥🔥🔥🔥🔥🎸🎵
Dha
From South Africa thanks for sharing ❤
Uma brasileira que te ama para sempre. Espero encontrá-lo, um dia...❤
Kry jou Theuns Jordaan T-hemp as ook sy splinternuwe album Agter Slot & Grendel nou aanlyn by - moue.online
Ons kourier binne dae na jou deur toe!
Ja jy het ook geweet wat kom en jy sing van hoe ek ook elke dag voel en dire mens is dom!!
My innige meegevoel aan al die familie. Theuns het aan ons almal n wonderlike nagedagtenis agtergelaat. Hy sal voortleef in ons harte deur na sy musiek te luister.
Voz MAIS linda DO mundo
Ons harte is stukkend Theuns. Ons gaan jou mis. Jy was n great musikant. Ons sal jou veraltyd onthou
Voz e melodias lindas, Não sabia que ja cumpriu a missão terrena, Mas as belas canções qye nao cansi de ouvir. Cançãoes que eu coloco em modi repetir❤❤❤
Ai Theuns, jy was so 'n besondere sanger, jy't ons veels te vroeg verlaat. Ek sou dit so geniet het om vir net 'n klein bietjie saam met jou by 'n vuurtjie onder 'n Soetdoring, of 'n Kameeldoring met 'n paar tjoppies en 'n wyntjie te vertoef. Ek sal nog, maar nie met jou in vlees nie. Rus sag, besondere mens!
Theuns jy sal altyd mense op wakker met jou musiek in mense se lewe dit beteken baie vir baie wat jy vir ons. gelewer het. as mense Theuns.
Jy sal altyd deel wees van ons vure my maat....rus sag...jou storm is verby....😞😢
Beste stem ooit!! Net soos Ge Korsten, Neil Diamond, Steve Hofmeyer......klas van hul eie. Unbeatable
Lief die liedjie te veel. Beautiful.
Ja ou theuns
Voel soos gister wat jy jou CD vir my geteken het Theuns RIV verewewig in my ♡
Não da vontade de parar de ouvir .ELE tem UMA voz LINDA maravilhosa. Dorme no senhor Jesus
Beautiful vir my ore
😢 jesus guando foi que aconteceu não muito triste 😢
Ai!! Theuns jy bly altydin ons Harte!! Sterkte aan al sy giefdes!💔
R.I.P 🙏
ek voel die koue ek voel die vuur my maat,slaap rustig,jou dae is verby
Wow, wow, wow!!!
RIV 💜🙌
Prachtiggggggggggggggggggggg
RUS OU MAAT JY HET MY NIE GEKEN NIE MAAR EK HET JOU GEKEN VAN JOU MESIEK HET MY LEWE GERED DANKIE DIS HOEKOM EK JOU MY MAAT NOEM. SOU GOD HOU SY HAND VAS
Mooi.
.we will always have you in our hearts thanks again xxxooo
My hart is koud en het nie woorde nie, maar jy verdien jou rus, R I P
Beautiful!!!!!!!! 💗💗💗
Theuns was n legend gewens. Hy kon maar sing.
SAUDADES MUITA SAUDADES PORQUE PARTISTE 🎵🎶🎸🎤✨💔💔⭐
Mooi. Lief jou diep stem.
RIV Theuns 💫
Darem maar baie mooi!
Theuns, ou tjom, jy weet dan hoekom ek ook so baie baie,baie drink, en baie, baie, baie dink!! Wie ken ons,my tjom? Hulle is skaars en dun gesaai! THNX TJOM!!
Theuns jy bly n legende.
Legende. Sal jou mis, kameraad
Rus in vrede ou maat ons sal jou altyd onthou
Não me conformo com sua partida tão precoce! Estará sempre em meu coração.
Beautiful
My beste song. Rus in Vrede Theuns ❤groot verlies🥺🥺🥺🥺maar veilig in die arms van Jesus en sonder enige pyn.❤
Pragtig
Beaufort wes Teuns
Jy het n wonderlike nalatenskap vir ons gelaat om te rou , te geniet en jou te onthou. Rus in vrede. Daar is geen meer vrese vir die toekoms en geen pyn.
Die kole gloei soos vroer aande
Maar die vuur is in my kop
En 'n ysige wind skroei my hande
Vas om die beker met dop
Die ryp is 'n vlam om my voete
Maar die koue brand in my bors
En ek drink en ek dink aan die soeter
Wyn teen die groter dors
Met 'n koue hart tot die môreuur
Drink ek teen die vuur in my kop
En ek voel die koue, ek voel die vuur
Vreet my stuk stuk op
Vreet my stuk stuk op
Daar’s teveel met die wêreld gefoeter
Daar’s teveel met die mense gemors
En ek drink en ek dink aan die soeter
Wyn teen die groter dors
Met 'n koue hart tot die môreuur
Drink ek teen die vuur in my kop
En ek voel die koue, ek voel die vuur
Vreet my stuk stuk op
Die helde na al die geploeter
Lê diep in die aarde se kors
En ek drink en ek dink aan die soeter
Wyn teen die groter dors
Met 'n koue hart tot die môreuur
Drink ek teen die vuur in my kop
En ek voel die koue, ek voel die vuur
Vreet my stuk stuk op
Met 'n koue hart tot die môreuur
Drink ek teen die vuur in my kop
En ek voel die kou, e ek voel die vuur
Vreet my stuk stuk op
Ek voel die koue, ek voel die vuur
Vreet my stuk stuk op
Merci pour les paroles de cette chanson que j'ai pu traduire en français, la mélodie 🎼🎵🎶🎶est tellement jolie et la voix de Theuns est magnifique . Encore grand merci pour les paroles .Recevez un bonjour de FRANCE !🗼🍫
Have your CDS Theuns, am sorry I never saw you performing live on stage.RIP
'N diep boodskap.
Ons sal jou altyd omthou Thuens
Rus in vrede, jy en mamma is nou by mekaar
Pragtig Theuns, dankie vir jou nalatenskap,
Min soos jy, gaan jou musiek altyd luister, RIP
Ons mis jou
Rus in vrede jou musiek sal altyd bly
Bly hartseer
@@madelynolivier3469 💔my hart ook💔
Die bra het en sal die lewe maar net 'n beter plek hou
❤️🔥❤️
Mooi bly maar mooi
Net maar Theuns👐
Rus in vrede Theuns, jou musiek sal altyd in ons harte bly...ek sien jou een van die dae...ek het ook Leukemie, en dit maak jou Huistoe gaan, nog seerder! Baie dankie dat jy vir ons geleen was met jou wonderlike stem en musiek, ons gaan jou mis!💔
Sterkte Cora...Dra jou in my gebede op 🙏💐💝Hartseer om van jou seer te verneem 💔😥
@@hettiepretorius7499 baie baie dankie Hettie, ek waardeer dit uit my hart uit...en het dit baie nodig!🙏❤
Rus in vrede Legend!