THEUNS JORDAAN - Sonvanger

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 4 ก.พ. 2025

ความคิดเห็น • 156

  • @theunsjordaan9907
    @theunsjordaan9907  3 ปีที่แล้ว +13

    Kry jou Theuns Jordaan T-hemp as ook sy splinternuwe album Agter Slot & Grendel nou aanlyn by - moue.online
    Ons kourier binne dae na jou deur toe!

  • @lukasvisagie9513
    @lukasvisagie9513 ปีที่แล้ว +13

    Weereens Theuns dankie, dankie vir wat jy tot Afrikaanse musiek bygedra het. Elke keer as en na jou luister skyn daardie son wat jy gevang het hier in die kamers van my hart, hang dit my hele huis vol en baljaar dit in my tuin. Jy bring vreugde in my leegte!

  • @TheBliksempie
    @TheBliksempie 3 ปีที่แล้ว +38

    Die stem wat kraak en kletter soos 'n kaggelvuur wat van binne af warm maak. Dankie Theuns!

  • @marynakotze240
    @marynakotze240 3 ปีที่แล้ว +51

    Rus in vrede Theuns. Jy het die Ewige Son nou wat oor jou skyn. ❤️

  • @beitskevanderlaan2219
    @beitskevanderlaan2219 2 ปีที่แล้ว +16

    Iedere keer ben ik weer ontroerd door dit lied. Zo mooi gezongen, door deze geweldige man. Theuns Jordaan wat word je gemist.

  • @edmanvanschalkwyk6614
    @edmanvanschalkwyk6614 16 วันที่ผ่านมา +1

    The sounds are so pure, the voice, the guitars. Nothing to add to this, nothing to subtract. Raw & unadulterated talent.

  • @solarczyk49
    @solarczyk49 3 ปีที่แล้ว +41

    I am overwhelmed with sadness and regret that there is no GREAT ARTIST among us anymore 😢 ♥ ️ He will remain in our memories, hearts and songs.

    • @mavilgapic7188
      @mavilgapic7188 2 ปีที่แล้ว +7

      Even here in South East Asia particularly here in the Philippines,we ,as lovers of music and the arts really share with you the great grief over the lost of one of the world's greatest singing icons....I just pray that God bless your soul,and that your legacy will always remain... vilmalyn Garcia ( super fan)

    • @elmajarrais4257
      @elmajarrais4257 10 หลายเดือนก่อน +1

      Muita tristeza 😢

  • @andremeyer2135
    @andremeyer2135 2 ปีที่แล้ว +12

    Ou Theuns,jy het vir baie jare vir ons op aarde gesing, ons hoor nog steeds jou stem,saam met die al die engele daar bo. Dankie vir jou,en Dat GOD jou en jou stem vir ons geleen het. Groetnis.

  • @hajow9303
    @hajow9303 3 ปีที่แล้ว +16

    Prachtig! Wat een mooie stem. Hartelijk medeleven vanuit Nederland. Rust in Vrede.

  • @marlenevogel2778
    @marlenevogel2778 5 หลายเดือนก่อน +4

    Saudades desse anjo....gratidão Deus por ter colocado esse anjo na nossa vida....a voz dele era do além...amo esse cantor

  • @henryndimi6099
    @henryndimi6099 2 ปีที่แล้ว +10

    Something so beautiful should be appreciated

  • @fourelements3999
    @fourelements3999 ปีที่แล้ว +8

    Nog steeds mooi in 2024

  • @helmutwillms8038
    @helmutwillms8038 3 ปีที่แล้ว +26

    Einfach nur schön - die Gitarren einmalig !!

  • @lukasvisagie9513
    @lukasvisagie9513 ปีที่แล้ว +5

    Jy was fenomenaal, myns insiens een van Afrikaans se beste sangers ooit, RIV, weet dat ons steeds"agter jou aanloop",

    • @BIGMAMAUSA1
      @BIGMAMAUSA1 ปีที่แล้ว +2

      He was The Best.

  • @jonathanmeyer2931
    @jonathanmeyer2931 3 ปีที่แล้ว +16

    Ons sal jou mis. Dankie vir jou raakvat musiek, Theuns.

  • @joritaoosthuizen2779
    @joritaoosthuizen2779 3 ปีที่แล้ว +25

    My pa het 11 maande voor my ma gesterf, sy het kanker gehad en op haar dae wat sy hom verlang het daar waar sy in haar siekbed le, het sy altyd gevra ek moet die lied vir haar speel. Die lied raak my so diep, dit het haar verlange na hom so bloot gele.

  • @heidemariestern6424
    @heidemariestern6424 ปีที่แล้ว +8

    Einmalig schön und beruhigend danke Theuns

  • @wilmavandenberg3416
    @wilmavandenberg3416 3 ปีที่แล้ว +17

    RIV Teuns. Ek treur oor jou .et hierdie lied. Dankie vir die son wat jy vir my gevang het.

  • @ellastrug5227
    @ellastrug5227 2 ปีที่แล้ว +8

    het is zo mooi! ongelofelijk 🙂. piekna piosenka. bela kanto!!!

  • @gretetrondseth2732
    @gretetrondseth2732 6 หลายเดือนก่อน +2

    You were so fantastic,I am very sad but I have plenty of songs I can hear.only few months I have known anything about you,and when I did you already was gone.rest in peace

  • @marliesrobroek5447
    @marliesrobroek5447 3 ปีที่แล้ว +24

    Las net dat Theuns Jordaan is overleden zijn song zullen niet verloren gaan hij had een markante stem zijn strijd is gestreden moge hij rusten in vrede

  • @doorattachment6926
    @doorattachment6926 3 ปีที่แล้ว +6

    Theuns Jordaan was 'n uitsonderlike man. Ons mis homalklaar. R.I.V. Theuns.

  • @wilmawest5501
    @wilmawest5501 3 ปีที่แล้ว +11

    Mooiste lied! Wens ek kan vir jou die son vang....

  • @isebeljacobs494
    @isebeljacobs494 3 ปีที่แล้ว +9

    Theuns dis net jy wat sonvanger so stunning kan sing x

  • @PeriwinklePotter
    @PeriwinklePotter 17 วันที่ผ่านมา

    Hierdie liedjie is vir my een van die mooistes in Afrikaans. 💖 💖 💖

  • @isebeljacobs494
    @isebeljacobs494 3 ปีที่แล้ว +30

    Theuns jy is nog altyd een van my gunsteling sanger Daardie diep stem het God aan jou gegee om mense se harte aan te raak sterkte !!! xx

  • @rosmariedallafina2271
    @rosmariedallafina2271 ปีที่แล้ว +5

    wunderschoen - he puts so much feeling into his performances

  • @colleensommerville6231
    @colleensommerville6231 3 ปีที่แล้ว +10

    RIP 💔✝️🕊 May the Lord bless and keep you

  • @elainecentre9566
    @elainecentre9566 4 ปีที่แล้ว +10

    Die mooiste lied gesing deur n talentvolle sanger met al die HERE se genade mag dit net met jou loopbaan altyd goed gaan

  • @Galaxy-ho2pk
    @Galaxy-ho2pk 3 ปีที่แล้ว +11

    So much emotion in those beautiful eyes 💔 Thanks for the music Theuns ❤

  • @annaprchalova9678
    @annaprchalova9678 3 ปีที่แล้ว +10

    Znovu a znovu, stále mi Tvé pisne Theuns ,v mem domě znÍ, miláčku.
    🙏🙏🙏💖❤💔💝💘💋💋💋

  • @herminemajcen3339
    @herminemajcen3339 ปีที่แล้ว +5

    This is just soa beautiful Song !Thank you Theuns Jordan . Rest in Peace 😢❤😘😘📄

  • @soniaponzio9426
    @soniaponzio9426 ปีที่แล้ว +5

    Dear Theuns, you've been taken from us too soon! 😢But your unique voice and your sweet smile will stay in our heart for ever! Never forget you, for I love you!🌷🌷🌷🌷🌷🌷💕💕💕💕💕💕

  • @loeliechanner5771
    @loeliechanner5771 3 ปีที่แล้ว +4

    Teuns het n uitsonderlike stem gehad en by dit die mooiste mooi oe nou sing hy saam met die Engele by Jesus voete R.I.V. jy is op die beste plek

  • @adrianawerner4180
    @adrianawerner4180 2 หลายเดือนก่อน +1

    POR SIEMPRE EN NUESTROS CORAZONES ❤❤❤DIOS LO TENGA EN UN LUGAR DE PAZ Y LUZ 🙏🙏🙏❤

  • @michaelkoziol386
    @michaelkoziol386 2 ปีที่แล้ว +3

    very very nice and R I P ,michael, B E R L I N

  • @lynettevanrooyen7831
    @lynettevanrooyen7831 2 ปีที่แล้ว +3

    So a fantastiese stem sal altyd voortleef.

  • @driekawilson3834
    @driekawilson3834 3 ปีที่แล้ว +17

    Ai, Ai, wat n hartseer dag in SA, die weggaan van Theuns, my hart en die land is hartseer, RUS SAG Theuns!

  • @colleenbennett8978
    @colleenbennett8978 ปีที่แล้ว +7

    Extremely emotional song. His eyes look so sad, could it be when he composed this song, he already knew his short lived life was inevitable. Your voice still echoes here on earth where you made such an impact. Dearest Theuns RIP

    • @madeleindiedericks7020
      @madeleindiedericks7020 ปีที่แล้ว

      He did not compose thus song. Valiant Swart wrote this beautiful song

    • @soniaponzio9426
      @soniaponzio9426 ปีที่แล้ว +1

      This song was composed for a mother who lost her twelve-year-old son in a dramaric circumstances 😢, I've read it. It's sung in a very emotive way by the super gifted Theuns Jordaan.❤❤❤❤

  • @compuamigos
    @compuamigos 3 ปีที่แล้ว +6

    Lieber Theuns Jordaan, du hast mit deiner Musik sehr viele Leute glücklich gemacht. Danke.

  • @PeriwinklePotter
    @PeriwinklePotter 17 วันที่ผ่านมา

    My oorlede man was mal oor sy musiek. Ek lief dit ook. 💖 💖 💖

  • @neumavictor5107
    @neumavictor5107 3 ปีที่แล้ว +9

    Sou do Brasil, te descobrir aqui no TH-cam, foi amor a primeira vista de sua fã Neumam

  • @edwardfernandez9646
    @edwardfernandez9646 3 ปีที่แล้ว +7

    Gone too soon, but your unique voice is here to stay. RIP

  • @tigermelove
    @tigermelove 2 ปีที่แล้ว +4

    The most beautiful singer I've ever heard. May heaven and the Angels enjoy your golden voice,

  • @anniquegreyling3788
    @anniquegreyling3788 3 ปีที่แล้ว +5

    Ekt die heel laaste song..Afskeidslied wat nog ni gepubluseer is van hom ni...hyt dit opgeneem op st sterfbed

    • @tersiamarais5191
      @tersiamarais5191 3 ปีที่แล้ว

      Kan nie wag om dit te hoor. Hy was n engel in ons almal se lewe, my hart is stukkend

  • @michellevanheerden7624
    @michellevanheerden7624 3 ปีที่แล้ว +4

    Kan nie glo jy is by ons Vader nie...jou woorde en memories gaan ons nog lank dra...

  • @annaprchalova9678
    @annaprchalova9678 2 ปีที่แล้ว +4

    RIP Theuns, lásko má, Andeli můj,písně mi stále zní v mém domě, ať bůh Tě hycka v náručí a jsi mi stále v mém srdci , Tvé hudební nebe ať zní všem v srdci lásko a světlo věcné ať svítí všem do domů co Tě, miluji, lásko má 💋🥰❤️😇😇😇🎤🎶🎧🎼🎵💓💓💓

  • @drfanierudolph
    @drfanierudolph 3 ปีที่แล้ว +2

    Die pyn van hierdie lied se oosrprongen geskiedenis word hier weergegee op 'n manier dat 'n mens dit in jou hart kan aanvoel. Net Theuns kon dit só regkry. Sing asseblief in die hemel vir elkeen vir wie die lewe te veel raak

  • @annettemostert5571
    @annettemostert5571 2 ปีที่แล้ว +4

    I just miss this exceptional artist !! He was taken away too early, if i may say so .....

  • @barbarakotze2571
    @barbarakotze2571 3 ปีที่แล้ว +6

    So ongelooflik mooi. Mag jy nooit ophou sing nie. Die Here het jou die mooiste talent gegee. Dankie dat jy dit oor die jare met ons deel.

  • @annaprchalova9678
    @annaprchalova9678 2 ปีที่แล้ว +4

    R. I. P. THEUNS, stále jsi v mém srdci, lásko, Tvé písně mi zní v mém domě a, srdce mé je, s tebou, lásko, dal jsi mi ve Tvých, písních víc lásky, dekujiiiiii za, vše jsemTi stále s, Tebou ať bůh Tě ochraňuje a hýčkat ve své náručí 💕😍😇🌄🎹🎧🎤

  • @danielrossouw126
    @danielrossouw126 3 ปีที่แล้ว +22

    I was not a lover of all the work that he delivered but enjoyed enough to appreciate the timbre of his voice and it gave me a contended feeling. My condolences to his loved ones which he has left behind. South Africa is poorer for his passing

  • @luciafeliciano9242
    @luciafeliciano9242 ปีที่แล้ว +3

    Permaneces em mim enquanto eu viver❤

  • @andycap1188
    @andycap1188 22 วันที่ผ่านมา

    Stunning combination of a unique voice and superb guitar playing, just beautiful.

  • @jonaslilja7995
    @jonaslilja7995 2 ปีที่แล้ว +1

    From Sweden: R.I.P.
    ❤😢

  • @christoviljoen488
    @christoviljoen488 3 ปีที่แล้ว +6

    Legend

  • @karinwallace520
    @karinwallace520 11 หลายเดือนก่อน +2

    Miss you always ❤

  • @annetjewn
    @annetjewn ปีที่แล้ว +2

    Kyk of jy vir my die son kan vang
    Daar is 'n kamer in die huis waar ons die son kan hang
    Dis donker by die venster in die middel van die dag
    Onthou jy hoe helder die kamer kon lag?
    Kyk of jy vir my die son kan bring
    Daar's 'n liedjie in die gange wat die son kan sing
    Want dis stil in die hoeke hierdie koue seisoen
    Kan jy sien wat die wind en die reën aan my doen?
    Sonvanger
    Ek vra jou mooi
    Laat hom weer vir my kom skyn
    Sonvanger
    Laat my verstaan
    Hoe 'n somer sommer so
    In die niet kan verdwyn
    En laat hom skyn. Kyk of jy vir my die son kan kry
    Daar's 'n huisie in my hart waar die son kan bly
    Kyk of jy vir my die son kan steel
    Daar's 'n plekkie in die tuin waar die son kan speel
    Sonvanger
    Ek vra jou mooi
    Laat hom weer vir my kom skyn
    Sonvanger
    Laat my verstaan
    Hoe 'n somer sommer so
    In die niet kan verdwyn
    En laat hom skyn
    Bring 'n bietjie lig vir die draaie op my pad
    En 'n handjie vol strale
    Vir die donker in my hart
    Sonvanger
    Ek vra jou mooi
    Laat hom weer vir my kom skyn
    Sonvanger
    Laat my verstaan
    Hoe 'n somer sommer so
    In die niet kan verdwyn
    En laat hom skyn
    Sonvanger

  • @pietervanloggerenberg3290
    @pietervanloggerenberg3290 3 ปีที่แล้ว +2

    So 'n pragtige lied, ewig!

  • @Cami-zr5uy
    @Cami-zr5uy 11 หลายเดือนก่อน +1

    Sing hom vir my Paps vandag daar waar julle nou ewig rus.

  • @JacquesVanLangelaar
    @JacquesVanLangelaar 10 หลายเดือนก่อน +1

    Groot vriend wat ons verlaat het was sy lidj😢😢😢😢😢

  • @nicolinecockrell1883
    @nicolinecockrell1883 3 ปีที่แล้ว +4

    Die beste!!!

  • @shelley4417
    @shelley4417 2 ปีที่แล้ว +2

    Too beautiful ! Touched the very core of me 🌸

  • @marleneflourentzou680
    @marleneflourentzou680 ปีที่แล้ว +1

    Ek lister altyd na die gesang as ek gaan loop
    RIP
    Ons mi's jou

  • @laurenhouston-mcmillan1231
    @laurenhouston-mcmillan1231 3 ปีที่แล้ว +3

    Wat kan n mens se..you are the best

  • @jimdayton7613
    @jimdayton7613 2 ปีที่แล้ว +2

    Beautiful song beautifully sung. Beautiful guitar work. So very very sad this exceptional singer is no longer with us. Will always be remembered. MHSRIP.

    • @lemohangsebekho8328
      @lemohangsebekho8328 11 หลายเดือนก่อน

      The deep voice of the legend, one of the best voices

  • @annaprchalova9678
    @annaprchalova9678 2 ปีที่แล้ว +3

    RIP THEUNS, ANDELI MŮJ, stále jsi v mém srdci, ať bůh Tě hycka ve své náručí,Tvůj hlas a písně, ať zní v nebi i na, zemi, v nás, světlo ať Ti věčně svítí, na cestu do mého srdce, lásko. ❤️🥰💋🎧🎼🎶🎤🎵🌹😇😇😇

  • @defendingthestrawman7103
    @defendingthestrawman7103 3 ปีที่แล้ว +17

    Regtig baie jammer om van Theuns se afsterwe te hoor. Sterkte aan sy familie, vriende, kollegas en musiek liefhebbers. 💕

  • @ruanvandervyver
    @ruanvandervyver 4 ปีที่แล้ว +8

    Ongelooflik mooi

  • @elzethdisibioviljoen5984
    @elzethdisibioviljoen5984 2 ปีที่แล้ว +11

    The emotion he puts into his performance is unmatched. A true Legend! There will never be another,Rest in Peace!

  • @meisiesmit3128
    @meisiesmit3128 3 ปีที่แล้ว +4

    Ons gaan jou mis 💔

  • @PeriwinklePotter
    @PeriwinklePotter 2 ปีที่แล้ว

    Ek lief sy weergawe van die Valiant Swart liedjie die meeste. 💖 💖 💖 💖

  • @TheBEAN112
    @TheBEAN112 3 ปีที่แล้ว +5

    Jy sing pragtig

  • @sharonozinga8492
    @sharonozinga8492 7 หลายเดือนก่อน

    Always loved his singing

  • @magdazietsman8725
    @magdazietsman8725 3 ปีที่แล้ว +4

    Pragtig!

  • @nindymcmaster5400
    @nindymcmaster5400 3 ปีที่แล้ว +1

    WOW!!! HY SING DIE SO MOOI. AWESOME THEUNS ❤❤❤❤
    EK IS MAL OOR DIE LIED

  • @reinettevorster5864
    @reinettevorster5864 3 ปีที่แล้ว +19

    Ai dt is so hartseer... Ek het sy musiek gelove !!!EN vir hom.. Sy shows was awesome ❤️.. Sterkte aan familie en vriende... Dt is 'n groot verlies 💔💔😭😭!

  • @lebenbroi445
    @lebenbroi445 2 ปีที่แล้ว +2

    Einmalig!

  • @berniceglamour9351
    @berniceglamour9351 3 ปีที่แล้ว +3

    Jy verdien die Hemel❤

  • @stappie45
    @stappie45 3 ปีที่แล้ว +1

    de muziek klink alspure liefde

  • @Carlin7262
    @Carlin7262 8 หลายเดือนก่อน

    Muito boa suas composições adorei carlin pulidor de veículos

  • @mariekruger39
    @mariekruger39 3 ปีที่แล้ว

    Dit is do pragtig
    Theuns ons mis jou so baie.

  • @Grace_x68
    @Grace_x68 3 ปีที่แล้ว +3

    sterkte aan familie en vriende. Dankie vir ons luister skatte Theuns.
    Daar is n groot leemte gelaat in ons taalmusiek.

    • @hanliemoller9149
      @hanliemoller9149 3 ปีที่แล้ว

      Mag jy in vrede rus. Dankie dat jy jou Godgegewe talent met Suid Afrika gedeel het. Ons gaan jou mis.

  • @gaibsrisadhono6143
    @gaibsrisadhono6143 10 หลายเดือนก่อน

    Saya sangat merindukan suaranya dari Indonesia

  • @edvaldogeremiascosta2902
    @edvaldogeremiascosta2902 3 ปีที่แล้ว +2

    Adoroi esse cantor nao conhecia agora ja sou fa

  • @irmgardbruggemann3194
    @irmgardbruggemann3194 3 ปีที่แล้ว +6

    goes to my heart! ❤️❤️❤️🙋‍♀️😀👍🎸

  • @veradowney2858
    @veradowney2858 2 ปีที่แล้ว

    What words can we say I got to know his music lately sorry I never got to here him play god has a very special 🙏 place for him x god bless u x

  • @stefanvanderwesthuizen4913
    @stefanvanderwesthuizen4913 2 ปีที่แล้ว

    Ou Champion!! Lief jou yster

  • @hannah1943
    @hannah1943 2 ปีที่แล้ว

    there's a new beautiful voice in heaven.

  • @deonvanzyl7970
    @deonvanzyl7970 3 ปีที่แล้ว

    Dankie, Theuns.

  • @alfonzinaboonzaier839
    @alfonzinaboonzaier839 3 ปีที่แล้ว +1

    Dìs baie mooi lietjie sharing

  • @mariusgouws1454
    @mariusgouws1454 ปีที่แล้ว

    Rip Brother.

  • @rainerbrandt4852
    @rainerbrandt4852 3 ปีที่แล้ว

    É o nosso Zé Ramalho ...

  • @leniebosch4437
    @leniebosch4437 2 ปีที่แล้ว

    Pragtige lied

  • @lorrainnetewitz463
    @lorrainnetewitz463 2 ปีที่แล้ว

    Sun catcher .....wish there were english subtitles beautiful melody

    • @johannhammann894
      @johannhammann894 2 ปีที่แล้ว

      See my translation in my response to Selma Almeida 's posting below.

  • @irmahuman5001
    @irmahuman5001 3 ปีที่แล้ว +3

    RIP

  • @jansenaffiliate
    @jansenaffiliate 8 หลายเดือนก่อน

  • @DolisHouston
    @DolisHouston 3 ปีที่แล้ว

    R.I.P. Theuns Jordaan 💔

  • @inasmit4510
    @inasmit4510 3 ปีที่แล้ว +5

    Theuns ál jou videos briljant!!!!! Ek reken dit as die bestes ooit van enige musikant. En jou stem en dit wat diep binne-in jou skuil en na die oppervlakte kom..... onoortreflik🙏👌

  • @lanrah1796
    @lanrah1796 2 ปีที่แล้ว

    I would like this the song with lyrics

    • @pieterse4075
      @pieterse4075 ปีที่แล้ว

      See if you can catch the sun for me
      There is a room in the house where we can hang the sun
      It's dark outside the window in the middle of the day
      Do you remember how brightly the room could laugh?
      See if you can bring me the sun
      There's a song in the corridors that the sun can sing
      Because it's quiet in the corners this cold season
      Can you see what the wind and the rain are doing to me?
      sun catcher
      I ask you nicely
      Let him shine for me again
      sun catcher
      Let me understand
      What a summer just like that
      Can disappear into thin air
      And let him shine
      See if you can get me the sun
      There's a little house in my heart where the sun can stay
      See if you can steal the sun for me
      There's a place in the garden where the sun can play
      sun catcher
      I ask you nicely
      Let him shine for me again
      sun catcher
      Let me understand
      What a summer just like that
      Can disappear into thin air
      And let him shine
      Bring some light to the bends in my path
      And a handful of rays
      For the darkness in my heart
      sun catcher
      I ask you nicely
      Let him shine for me again
      sun catcher
      Let me understand
      What a summer just like that
      Can disappear into thin air
      And let him shine
      sun catcher