SUPERCAST DVD Vol 53 (Klipdrift Dam)

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 15 ก.ค. 2019
  • Schalk en en vriende gaan kuier by Klipdrift dam in die middel van die winter, en beleef n ongelooflike dag se hengel..
  • กีฬา

ความคิดเห็น • 28

  • @pogomagicaquariums9611
    @pogomagicaquariums9611 5 ปีที่แล้ว +5

    Julle vang amazing vis is my droom om eendag saam julle te vang

  • @tiaanswanepoel835
    @tiaanswanepoel835 3 ปีที่แล้ว +2

    Daai tempo stokke is maar duur jong🤣🤣❤️

  • @dirkvanheerden2697
    @dirkvanheerden2697 5 ปีที่แล้ว +2

    Baie dankie vir die Supercast span se tyd en moeite om nog 'n lekker DVD te maak, waardeer.

  • @louiebodenstaff6772
    @louiebodenstaff6772 5 ปีที่แล้ว +1

    Dankie Schalk, jou videos is die beste, dankie vir al die kennis wat jy deel, ek sal jou produkte aanhou koop, want dit werk!

  • @lesliebronkhorst2281
    @lesliebronkhorst2281 5 ปีที่แล้ว +1

    Baie mooi vis daar waar jul vang. Het al self baie op daai gronde groot vis gevang.

  • @bearberenstein5202
    @bearberenstein5202 5 ปีที่แล้ว +5

    It's so nice that Schalk took those homeless men fishing.

  • @johandutoit7711
    @johandutoit7711 5 ปีที่แล้ว +1

    Hoop julle maak dvd van angola, dankie vir die dvd julle is tops

  • @JohnRambo-vv3cf
    @JohnRambo-vv3cf 5 ปีที่แล้ว +1

    mooi man mooi

  • @wianmoolman2077
    @wianmoolman2077 4 ปีที่แล้ว

    Ek like die visvang dis amazing

  • @elricofienies2528
    @elricofienies2528 4 ปีที่แล้ว

    Yster, keep it coming gents

  • @zandervanbreda2996
    @zandervanbreda2996 5 ปีที่แล้ว +3

    Soos Baie mense se. JY KAN N GROOT VIS VANG MET N KLEIN HOOK MAAR JY KANNIE N KLEIN VIS MET N GROOT HOEK VANG NIE. Sal bietjie daai floati probeer.

  • @daniehavenga1223
    @daniehavenga1223 5 ปีที่แล้ว +1

    Mooi so hou aan Daarmee

  • @ruanlubbe28
    @ruanlubbe28 4 ปีที่แล้ว

    waar op klipdrift het jul gaan hengel?

  • @nwfprowrestling
    @nwfprowrestling 5 ปีที่แล้ว +1

    34 spoele?
    Imagine daai is duisende rande se lyn ou maat.

  • @stephandutoit2037
    @stephandutoit2037 5 ปีที่แล้ว

    Waneer kom die volgende DVD?

  • @johanvanstaden5670
    @johanvanstaden5670 5 ปีที่แล้ว

    Hallo Schalk het julle iemand wat julle produk in Australia verkoop.

  • @normanjohnson6202
    @normanjohnson6202 5 ปีที่แล้ว +1

    Supercast sal altyd laanie bly

  • @larissavos668
    @larissavos668 3 ปีที่แล้ว

    mm

  • @andriesnel3940
    @andriesnel3940 5 ปีที่แล้ว +1

    Hy Schalk kyk jou taal op 20:50

    • @dirkvandenberg5299
      @dirkvandenberg5299 5 ปีที่แล้ว +1

      Daars niks

    • @MsGaganess
      @MsGaganess 5 ปีที่แล้ว +1

      Andries jy moet mooi luister ou perd. Ek quote "ek soek nie hierdie double hook up nie"

    • @andriesnel3940
      @andriesnel3940 5 ปีที่แล้ว +1

      Ag sory nou dat ek lyk sien ek jy is reg 🤣

    • @quintinvermeulen2394
      @quintinvermeulen2394 5 ปีที่แล้ว

      a group of three people engaged in the same activity.
      "we planned excursions as a threesome"
      synonyms: trio, triplet(s), triumvirate, triad, trinity, troika, triunity, triangle, triplex