sal nice wees love julle dvd sal like as julle die nyl kan fish.afgelope 2maande lekker gefish op die feeder en ook die oewer maar die groot karp kom uit op die spesie.onthou die double drouble le tigers daarin swim 21 goed vir my al latweet op facebook asb.
Hi Schalk sal hou van di Avwntas net jammer ek kry maar net SASSA met di kroniese siekte wat ek het,maar ja bly lief vir visvang.Ja nee Okoma maak nice katrolle 😮
at last .... its the highlight of my day
Oom die okuma aventas is rarig baie lekker die okumas is my droom katrolle en ek het vir my nou 2 gekoop. Baie dankie vir die raad en due vidios.
Love it!!!!!!! kry vandag my nuwe dc lites
YESSS BOYS !!!! Been missing that intro tune ! Love the work - hou so aan manne en STYWE LYNE ALTYD !
Please do a video in Albert Falls and Midmar Dam ( Kwazulu Natal)
What is paints flavour?
hi can you please do them in. English
adnaan mahomed Neee afrikaans BO
sal nice wees love julle dvd sal like as julle die nyl kan fish.afgelope 2maande lekker gefish op die feeder en ook die oewer maar die groot karp kom uit op die spesie.onthou die double drouble le tigers daarin swim 21 goed vir my al latweet op facebook asb.
Hi Schalk sal hou van di Avwntas net jammer ek kry maar net SASSA met di kroniese siekte wat ek het,maar ja bly lief vir visvang.Ja nee Okoma maak nice katrolle 😮
Met watse katrolle en stokke vang julle
Groot draai is n KAK dam
the fish care in the video is terrible...if this is what super cast stands for i will not buy any of there products
time for change ag fokof
Hulle doen niks verkeerd nie.......