SUPERCAST DVD Vol 52 (Vaalrivier Potchefstroom)

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 4 ต.ค. 2024
  • Schalk gaan maak n draai langs Vaalrivier naby Potchfstroom, en kry uiteindelik n paar muddies gevang..!

ความคิดเห็น • 29

  • @crazycastfishing
    @crazycastfishing 3 ปีที่แล้ว +2

    Dit maak my baie leer dankie Oom

  • @ediharnys7059
    @ediharnys7059 ปีที่แล้ว

    lekker schalk love watching u fish!!! please do us a video on targeting muddies in vaal dam bait and combos please sir !!!

  • @tjberry356
    @tjberry356 5 ปีที่แล้ว

    mooi man like jou kwaai schalk

  • @juanmichaelventer7348
    @juanmichaelventer7348 5 ปีที่แล้ว +1

    well done boys

  • @johandutoit7711
    @johandutoit7711 5 ปีที่แล้ว +8

    Was bang julle maak nie meer videos nie dankie tog julle is terug

  • @charlweber4952
    @charlweber4952 5 ปีที่แล้ว

    Dankie baie

  • @berniejordaan7700
    @berniejordaan7700 ปีที่แล้ว

    Hi julle. Watter App gebruik julle Schalk?

  • @jancovdmerwe5786
    @jancovdmerwe5786 5 ปีที่แล้ว

    Ek is mal oor julle produkte ek het noudie dav n 6kg karp met sniper en black widow gevang julle produkte is great

  • @southafricaracingmadness
    @southafricaracingmadness 5 ปีที่แล้ว

    Altyd Lekkerrrrr

  • @tiannel9748
    @tiannel9748 9 หลายเดือนก่อน

    Hey oom
    My naam is Tian ek wil net vir oom hulle sê nè ek is maal oor oom hulle se videos

  • @extremelyfunnyvideos8441
    @extremelyfunnyvideos8441 5 ปีที่แล้ว

    When is the next video

  • @japiebruce4045
    @japiebruce4045 5 ปีที่แล้ว

    Hoekom vang JLC nie saam nie? Ek sien hom daar rond dwaal in die agtergrond?

  • @rehannel4198
    @rehannel4198 5 ปีที่แล้ว

    hoe skoon is die rivier nou

  • @extremelyfunnyvideos8441
    @extremelyfunnyvideos8441 5 ปีที่แล้ว

    Like hoe jy van Schalk

  • @tristenvanbentum6825
    @tristenvanbentum6825 4 ปีที่แล้ว

    My laste moder wat ek gevang het het ek n marsmelo gebryk en n sigeret stompie

  • @jasonvanzyl2256
    @jasonvanzyl2256 5 ปีที่แล้ว

    Het lank gewag vir n nuwe video

  • @aezazbhomat4707
    @aezazbhomat4707 5 ปีที่แล้ว +1

    Carp carp caRP where are the CARP

  • @normanjohnson6202
    @normanjohnson6202 5 ปีที่แล้ว

    Vang al Vang jy hom met die hand cool my ou

  • @sipexgaming3697
    @sipexgaming3697 5 ปีที่แล้ว

    Waar kan ek so hemp soos joune koop?

    • @ANN1H1LATE89
      @ANN1H1LATE89 ปีที่แล้ว

      By shoprite se baba afdeling

  • @andries_nel
    @andries_nel 5 ปีที่แล้ว

    Hi

  • @ruebenmeyer2864
    @ruebenmeyer2864 5 ปีที่แล้ว

    Waar is Louw en barrend heen

    • @DLG_king
      @DLG_king 5 ปีที่แล้ว +1

      Conoflex

    • @japiebruce4045
      @japiebruce4045 5 ปีที่แล้ว +1

      Jy slaap boetietjie

    • @ruebenmeyer2864
      @ruebenmeyer2864 5 ปีที่แล้ว

      Ek mos dit Nie geweet Nie Ek slaap Nie Ek net n vraag gevra jy slaap

    • @wihanburger2047
      @wihanburger2047 5 ปีที่แล้ว

      Maak asb nog n video by grootdraai