Meob Baai 2021 Ep 4 The sea must be just over the next dune Epic journey through desert to the coast

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 8 ก.ย. 2024
  • On day 3 after having brunch on a dune in the middle of the desert we continue in a north westerly direction as the tide will be too high to do the Langewand , the strech of beach that you can drive only at low tide.
    This means we have a lot more dune driving to do before the end of the day and the dunes keep getting bigger and bigger, testing our 4x4 vehicles abilities.
    The series will be aproximately 11 episodes covering the 7 days of our journey through the scorching desert with extreme dunes to the West coast of Namibia where we wil catch fish and drive some scary dunes. In our convoy we have the FJ Cruiser, Land Cruiser pickup, a couple of GD6 Hiluxes, Fortuner, Navara, a new Ford Wildtrack and notably the brand new Nissan Patrol.
    Music: Daar vat hy nou - Jakoos Scheepers
    Guided by - namabptyltd.com/

ความคิดเห็น • 44

  • @mariesnyman724
    @mariesnyman724 ปีที่แล้ว +1

    Hoe mooi brul die duine .....

  • @johnvaneeden1455
    @johnvaneeden1455 3 ปีที่แล้ว +3

    Such beauty in that pristine desolation of the desert ! Thanks, really enjoying this trip.

    • @JorsMalan
      @JorsMalan  3 ปีที่แล้ว

      I am glad you enjoyed it, I try to make it more of a story than just highlights of cars playing in sand.

  • @mariesnyman724
    @mariesnyman724 ปีที่แล้ว +1

    Daar's die see!😄

  • @hustleking2732
    @hustleking2732 2 ปีที่แล้ว +1

    I just finished watching the your video about the loneliest road in SA, now I've subscribed.

  • @hannesvanniekerk499
    @hannesvanniekerk499 3 ปีที่แล้ว +1

    Wonderlik. Dankia weereens Jors. Dis te mooi.

    • @JorsMalan
      @JorsMalan  3 ปีที่แล้ว

      Dit is vir my lekker om te hoor dat mense dit geniet. Ek kyk self na die videos om dit te herleef.

  • @emmerson2911
    @emmerson2911 3 ปีที่แล้ว +3

    Dankie Jors, altyd lekker om met jou saam ry! Die Here sal altyd julle oppas! Amen 🙏

    • @JorsMalan
      @JorsMalan  3 ปีที่แล้ว

      Baie dankie ek is bly jy geniet dit.

  • @hendelclase9956
    @hendelclase9956 3 ปีที่แล้ว +3

    Daai FJ is maar baas in die sand!

    • @JorsMalan
      @JorsMalan  3 ปีที่แล้ว

      Niks kon saam met hom daar loop nie, hy is net ongelooflik. Hy is egter gevaarlik, jy moet versigtig wees vir sy spoed teen n duin soos jy sal sien in die videos teen die groot duine.

    • @hendelclase9956
      @hendelclase9956 3 ปีที่แล้ว +1

      @@JorsMalan ja beslis. Maar jy sal darem nie maklik vas sit. Weet van 'n Prado V6 wat op 'n slag bietjie te veel sous gebruik het en toe 'n lelike ongeluk gemaak het in die duine. Met krag kom verantwoordelikheid!

  • @rodswift285
    @rodswift285 3 ปีที่แล้ว +2

    I would love to go on one of Theese tours

    • @JorsMalan
      @JorsMalan  3 ปีที่แล้ว

      It is a trip of a lifetime , very expensive to do becasue of the consession fee payable before any other costs even begins. It is not something you can do every year.

  • @reneebrown3766
    @reneebrown3766 3 ปีที่แล้ว +1

    Intense solar flares hitting southern hemisphere at present, less time spent in sun, better for your health and wellbeing.

    • @JorsMalan
      @JorsMalan  3 ปีที่แล้ว +1

      Thanks for the warning.Burned my lips the week before the desert trip, they are better now.

  • @renateswart7038
    @renateswart7038 3 ปีที่แล้ว +3

    Jo, wat n lekker gevoel moet dit nie wees as jy oor daai duin kom en mens sien die see!

    • @JorsMalan
      @JorsMalan  3 ปีที่แล้ว

      Baie lekker , die vissermanne het bly vra waar is die see dan , soos kinders opgewonde. Volgende video wys daai kinderlikke vreugde van die ou manne as hulle by die water kom.

    • @renateswart2586
      @renateswart2586 3 ปีที่แล้ว

      @@JorsMalan Ja-nee omtrent...dis n hengse lang "caravanning" pad van beginpunt tot bestemming. Julle het seker darem nie enige "ongevalle" gehad met mens of kar in die "caravanning" tog nie? Mens ry mos maar tools, dalk nodigste parte en noodhulpgoed saam (behalwe WATER! en andere).

    • @renateswart2586
      @renateswart2586 3 ปีที่แล้ว

      Skies, nou gelees vd Cruiser se clutch. Ai... Wat my ook opgeval het, as mens op n hoe duin "opgevlieg" kom, sal jou buurman ook al n ver end voor jou uit moet wees al anderkant, as jy amper bo is weet jy nog nie wat onder die duin vir jou wag nie, anders ploeg mens dalk teen jou voorganger vas.

  • @Cross-Country-Biker
    @Cross-Country-Biker 3 ปีที่แล้ว +1

    Mooi land, dankie vir die vid, sterkte

  • @michaellockleymotivational8046
    @michaellockleymotivational8046 3 ปีที่แล้ว

    I lost count of "nog n ander dune" and i almost jumped off my chair with excitement when I spotted the sea ,felt I spotted it before you did lol

    • @JorsMalan
      @JorsMalan  3 ปีที่แล้ว +1

      There was great excitement, unfortunately i could not catch all the banter on the radio, we could hear only a few of the other vehicles on our set.

  • @benjaminvanschalkwyk4759
    @benjaminvanschalkwyk4759 3 ปีที่แล้ว +1

    Dankie Jors, ek sit in Windhoek en reis lekker saam 👍

    • @JorsMalan
      @JorsMalan  3 ปีที่แล้ว +1

      Ek het deur Windhoek terug gery. Dit was n besonderse rit, ek is bly ek kan dit deel met ander en dat dit genot verskaf.

  • @MorkelErasmus
    @MorkelErasmus 3 ปีที่แล้ว +1

    Lyk na 'n epiese trippie! Sal dit graag eendag wil doen. Het jy ooit begin knyp met brandstof, maw was die ekstra wat jy saamgery het genoeg? Ek ry 'n 4.8 Patrol met 35" wiele so sal seker nog meer moet saamry as jy haha

    • @JorsMalan
      @JorsMalan  3 ปีที่แล้ว +1

      Dit is n epiese trip.
      Nee , die FJ was lig op brandstof, ek het 178L van die 250L wat ek gehad het gebruik. Die nuwe 5.6 V8 Patrol het egter uit brandstof geraak en moes die 4 de dag se duine ry uitsit.

  • @johnvaneeden1455
    @johnvaneeden1455 3 ปีที่แล้ว +1

    Sal jy asseblief gewone dinge soos bande druk en ekstra brandstof ook bespreek. Dit lyk of van die manne bande net te hard gelos het !

    • @JorsMalan
      @JorsMalan  3 ปีที่แล้ว +1

      Ek kan kyk om dit by te sit, maar die videos is redelik klaar gefilm.
      Ons het elke dag n paar keer af en op geblaas.
      Die voertuie was maar swaar gelaai met die vereiste van 250L petrol of 200L diesel in totaal per voertuig asook 50 L water en ander drinkgoed. dan was daar so 20 x 2kg sakkies ys in die yskaste met ander eet en drinkgoed soos elkeen se behoefte bepaal. Elke voertuig het 2 x groot sakke kameeldoring hout saamgery, 40kg/sak rofweg, en rond dit af met kamp toerusting gereedskap kompressor ens.
      AGV die gewig was voor 0.8 bar en agter 1.0 bar vir die maklikker dele, as die sand begin losraak het het ons afgegaan na 0.8 bar voor en agter. Wanneer ons groter duine gekry het of met die spelery het ons na 0.6 bar afgegaan.

  • @thabisongubane6131
    @thabisongubane6131 ปีที่แล้ว +1

    Hi Jors! How do you guys manage the fuel situation? (Very curious)

    • @JorsMalan
      @JorsMalan  ปีที่แล้ว

      You carry extra fuel with you. The FJ has a 159L tank so does not need much additional fuel, the rest that i needed i arranged with one of the open vehicles to carry for me in turn for keeping their cold stuff in a fridge in my car.

  • @jantroffel
    @jantroffel ปีที่แล้ว +1

    @jorsmalan, lyk baie lekker. Watter gps program gebruik jy op jou foon?

    • @JorsMalan
      @JorsMalan  ปีที่แล้ว

      Ek gebruik Backcountry Navigator. Hy is bietjie tricky om te leer ken , maar baie goed. ek gebruik hom al meer as 6 jaar. Hy kn heel ofline werk ook.

    • @jantroffel
      @jantroffel ปีที่แล้ว

      @@JorsMalan Baie dankie Jors! Ek geniet jou videos baie.

  • @deonzar
    @deonzar 2 ปีที่แล้ว +1

    Jors ek wil net graag weet in watter formaat is die videos wat jy hier oplaai en hoe groot is die een byvoorbeeld? Dankie

    • @JorsMalan
      @JorsMalan  2 ปีที่แล้ว +1

      Ek het hierdie videos as MP4 gemaak want my internet is maar stadig. 1080 want ek het net 1TB se kaarte saamgevat en hulle volgemaak. Hierdie video is 500 MB, as ek hom n trappie opvat in kwaliteit is hy 1.2GB.

    • @deonzar
      @deonzar 2 ปีที่แล้ว

      @@JorsMalan ok thanx...

  • @Pietcoke1
    @Pietcoke1 3 ปีที่แล้ว +1

    Ons het as kind altyd gespeel wie sien die see eerste.....In die stuk was die duine lekker groot gewees.

    • @JorsMalan
      @JorsMalan  3 ปีที่แล้ว +1

      Dit is presies daai herhinneringe van kinderlikke ongeduld en genot wat ek wou herroep met die video.
      Die volgende video wys dieselfde kinderlikke genot van die ou manne as hulle by die water kom.

    • @Pietcoke1
      @Pietcoke1 3 ปีที่แล้ว +1

      @@JorsMalan ek sien uit daarna en ook elke ander video.

  • @geoffhalstead1811
    @geoffhalstead1811 3 ปีที่แล้ว

    Agter daai volgegende duin, ag nee die ander een, blik**m waar is die see ⁉️😡
    What happens if one of the vehicles breaks down and cannot be fixed?
    How does the lead navigator know what route to take to make sure he doesn’t get bogged down?

    • @JorsMalan
      @JorsMalan  3 ปีที่แล้ว +2

      That is exactly the feeling that i tried to convey in the video.
      There was a Land Cruiser in the other group that burn out its clutch, and lost power. It was in a very difficult place, they had to winch it out of reach of the rising tide , that took 6 hours. they left it there and aranged parts by satelite phone from camp for the next week. the guides took the parts in over the past weekend and built the clutch in and drove it out.

    • @geoffhalstead1811
      @geoffhalstead1811 3 ปีที่แล้ว +1

      @@JorsMalan
      Thanks Jors👍