PAP EN LEWER WALS

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 19 ต.ค. 2024
  • THIS IS HOW YOU DANCE TRADITIONAL FOLK MUSIC (BOEREMUSIEK)

ความคิดเห็น • 14

  • @hestertheart8067
    @hestertheart8067 ปีที่แล้ว +1

    Pragtig, pragtig. Sooo mooi.!!!

  • @antionettemalan979
    @antionettemalan979 7 หลายเดือนก่อน +1

    Net ons manne in d hele wereld kan sulke musiek maak. Uniek en sielseie.

  • @SerfonteinL
    @SerfonteinL 2 ปีที่แล้ว +3

    Hannes en orkes, julle maak dit sommer nog lekkerder om 'n Boeremusiek aanhanger te wees. Dankie, speel so voort !

  • @barrygrey1056
    @barrygrey1056 ปีที่แล้ว

    Wat 'n plesier om sulke mooi danspassies te sien! Uit one eie bodem. En die dames met hul lang rokke wat so swierig swaai is só aanskoulik! Laat ons ou tradisies herleef! Dankie Hannes, gaan so voort!!! 👌👍😁

  • @mechielvanniekerk1799
    @mechielvanniekerk1799 2 ปีที่แล้ว +3

    Wat is mooier as so 'n boerewals! Baie dankie Hannes dat jy ons tradisies so laat voortleef!

  • @ansiebam2967
    @ansiebam2967 ปีที่แล้ว +1

    Ai so mooi.... Musiek en dans. Dki

  • @kobustheron6776
    @kobustheron6776 ปีที่แล้ว

    Ja Hannes, wie het nou kon dink. (Pap en Lewer) Kyk net daai tannies met die kaalvoete. Pragtig . Gaan hierdie een vir oulaas nog met Ma stap. Mooi loop . Kobus

  • @braamcoetser159
    @braamcoetser159 2 ปีที่แล้ว +2

    Dit is so plesierig baie dankie vreeslik veniet
    V

  • @fanieoosthuizen6164
    @fanieoosthuizen6164 2 ปีที่แล้ว +2

    Oulik baie mooi musiek.

  • @kobustheron6776
    @kobustheron6776 2 ปีที่แล้ว +1

    Hannes , dit is hierdie een waar (Ma en Pa) goed met die vlenter hoed, halwe brood en bottel wyn die wissel gevat het. Wonderlik

  • @greentyre2514
    @greentyre2514 2 ปีที่แล้ว +2

    Lekker dans die, voete jeuk sommer om 'n draai te maak.

  • @rykvanjaarsveld5346
    @rykvanjaarsveld5346 2 ปีที่แล้ว +2

    Pragtig!!

  • @magrietduplessis2284
    @magrietduplessis2284 7 หลายเดือนก่อน +1

    Mooier sal jy nêrens kry nie. Laat my verlang na die tyd as kind by my ouma op die plaas

  • @christinepretorius9652
    @christinepretorius9652 2 ปีที่แล้ว +1

    Aitsa!!