Die Saad van die Woord, groei in sagte harte, 26 Mei 2024

แชร์
ฝัง

ความคิดเห็น • 11

  • @user-ih1ku6xy8r
    @user-ih1ku6xy8r หลายเดือนก่อน

    Amen Amen.Geseende diens.Baie dankie vir die wonderlike geleentheid om saam te aanbid vanuit Machadodorp Mpumalanga SA.

  • @veronicagorr8190
    @veronicagorr8190 หลายเดือนก่อน +2

    Wonderlik om familie en vriende te sien die Here so in oorgawe dien. Dit doen ons harte goed. Ons loof die Here saam met julle hier uit Fochville, Suid Afrika. 😊

  • @lizeboshoff9380
    @lizeboshoff9380 หลายเดือนก่อน +1

    Amen Dankie Vader aan U kom al die Eer lof en dank so lekker om die Here te dien ❤❤❤

  • @philiperasmus-qo5oe
    @philiperasmus-qo5oe หลายเดือนก่อน +1

    Baie dankie vir die diens Paul
    uit Amerika Philip

  • @charlesvanniekerk9669
    @charlesvanniekerk9669 หลายเดือนก่อน +2

    Missing my family. I'm in bed here in Perth but my heart is there with my family. We must hold on as never before, this is the last stretch of the road.i am praying for you guys. To God be all the Glory.

  • @candicekruger755
    @candicekruger755 หลายเดือนก่อน

    Blessings vir julle. Ons mis julle in SA ❤

  • @messengerofgod2788
    @messengerofgod2788 หลายเดือนก่อน +2

    Bo-kamer Pinkster ervaring.
    Wie dit mis, sal nooit weet wat hulle mis nie.
    HalleluYah.

    • @elisepienaar640
      @elisepienaar640 หลายเดือนก่อน

      ❤Dit is so lekker om saam tesing en dit te geniet voor ek gaan slaap ❤

  • @joeygrobler3789
    @joeygrobler3789 หลายเดือนก่อน +1

    Prys die Here vir n Gees ge-inspireede diens.

  • @jakesvandermerwe4453
    @jakesvandermerwe4453 หลายเดือนก่อน

    More my mense, dit klink soos Spadereen. Waar is die kerk?

    • @paulvanderwalt4534
      @paulvanderwalt4534  หลายเดือนก่อน

      Hallo Jake's, Bunbury in Wes Australië