Teelwaarde kursus Angus Telers Feb 2021 Met die klem op Koeiwaarde en Vrugbaarheid

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 25 ก.พ. 2021
  • Dr Helena Theron se kursus vir Angus Telers oor die gebruik van BLUP teelwaardes, met spesiale klem op Koeiwaarde en vrugbaarheidswaardes. Aanbieding op 24 Februarie 2021 via Zoom. Ingesluit 'n demonstrasie vir die basiese gebruik van SABeefBulls.com

ความคิดเห็น •