Joshua na die Reën- Vir Altyd

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 18 ก.ย. 2024
  • Available @ www.jndr.co.za
    & iTunes www.jndr.co.za/...
    Enquiries & Bookings www.jndr.co.za/
    © This video may only be played via TH-cam (It is illegal to download or convert this video to any other format)

ความคิดเห็น • 78

  • @buffyandcalleigh
    @buffyandcalleigh 3 ปีที่แล้ว +46

    No idea what is he saying, but I love this song. Is magic. Hugs from Spain.

    • @nathanfourie1634
      @nathanfourie1634 3 ปีที่แล้ว +9

      Light blue shades, from dawn is once again second prize
      Ligblou skakerings, van dagbreek is weereens tweede prys
      Somewhere I miss out at dawn with you
      Iewers mis ek uit op dagbreek saam met jou
      The colors change
      Die kleure verander
      Lone anchor unit from the sea
      Alleenheid liganker uit die see
      And leave on a journey to be with you again
      En vertrek op reis om weer by jou te wees
      Forever is a long time to live without you
      Vir altyd is 'n lang tyd om te leef sonder jou
      Forever is a long time to live without you
      Vir altyd is 'n lang tyd om te lewe sonder jou
      The stream of life makes me wonder
      Die lewe se stroom laat my wonder
      Is there ever a chance I'll be enough
      Is daar ooit 'n kans dat ek genoeg sal wees
      That we will make it
      Dat ons dit sal maak
      Always thought it's too little to toil with and learn nothing
      Nog altyd gedink dis te min om mee te swoeg en niks te leer
      And I know there's something in you that knows that too
      En ek weet daars iets in jou wat dit ook weet
      Forever is a long time to live without you
      Vir altyd is 'n lang tyd om te leef sonder jou
      Forever is too little time to live with you
      Vir altyd is te min tyd om te lewe saam met jou
      Forever is too little time to live with you
      Vir altyd is te min tyd om te leef saam met jou
      Forever is too little time to live with you
      Vir altyd is te min tyd om te leef saam met jou
      Forever is too little time to live with you
      Vir altyd is te min tyd om te leef saam met jou
      Forever is too little time to live with you
      Vir altyd is te min tyd om te leef saam met jou
      Somewhere in forever my dawn awaits with you
      Iewers in vir altyd wag my dagbreek saam met jou

    • @buffyandcalleigh
      @buffyandcalleigh 3 ปีที่แล้ว +3

      @@nathanfourie1634 thanks!!!!

  • @mr.helsing7192
    @mr.helsing7192 2 ปีที่แล้ว +7

    Wat een mooie lyrieke! Ik leuk Zuid Afrikaanse rock muziek en helemaal cultuur. Hoi uit de Oekraїne.

  • @sonesthajonck6430
    @sonesthajonck6430 8 ปีที่แล้ว +28

    Ek is opsoek na die lirieke van die liedjie. Dis die mooiste liedjie ooit, en beteken werklik SO BAIE

    • @brandonslater5684
      @brandonslater5684 6 ปีที่แล้ว +12

      Ligblou skakerings, van dagbreek is weereens tweede prys
      Iewers mis ek uit op dagbreek saam met jou.
      Die kleure verander
      Alleenheid liganker uit die see
      En vertrek op reis om weer by jou te wees
      Ooh
      Vir altyd is n lang tyd om te leef sonder jou
      Vir altyd is n lang tyd om te lewe sonder jou
      Die lewe se stroom laat my wonder
      Is daar ooit 'n kans dat ek genoeg sal wees
      Dat ons dit sal maak.
      Nog altyd gedink dis te min om net te swoeg en niks te leer
      En ek weet daars iets in jou wat dit ook weet
      Ooh
      Vir altyd is n lang tyd om te leef sonder jou
      Vir altyd is te min tyd om te lewe saam met jou
      Ooh
      Vir altyd is te min tyd om te leef saam met jou
      Vir altyd is te min tyd om te leef saam jou
      Vir altyd is te min tyd om te leef saam met jou
      Vir altyd is te min tyd om te leef saam met jou.
      Iewers in vir altyd wag my dagbreek saam met jou

    • @amandalouw2295
      @amandalouw2295 4 ปีที่แล้ว

      Beautiful 💜🙏

    • @sampielouw
      @sampielouw 4 ปีที่แล้ว

      Gee men's hoop

  • @zaunellnatasjazinserling5694
    @zaunellnatasjazinserling5694 3 ปีที่แล้ว +3

    Elke lied geniet ons om saam te dans en sing! groot fan

  • @YvonneBurggraaf-555
    @YvonneBurggraaf-555 หลายเดือนก่อน

    I'm from the Netherlands. Ik kan het helemaal verstaan 😃

  • @amandasmit9328
    @amandasmit9328 8 หลายเดือนก่อน

    Jy IS die egste sanger in SA.
    Seën vir jou en jou familie 🙏👏♥️

  • @sampielouw
    @sampielouw 3 ปีที่แล้ว +6

    The beat, the rhythm... Lyrics

  • @hennietraut8012
    @hennietraut8012 5 ปีที่แล้ว +6

    Incredibly beautiful, awesome, great song, the words are just so beautiful. Joshua you rock man.

  • @lynnbenjamin8224
    @lynnbenjamin8224 2 ปีที่แล้ว +1

    Ek like ni baia afrikaans liedjies ni maar hierie een is net iets aners💞💞

  • @celestinogle2632
    @celestinogle2632 ปีที่แล้ว +2

    What an amazing song! YOU GUYS ROCK!!!!!!

  • @cariena100
    @cariena100 7 ปีที่แล้ว +6

    Ek vrek oor hierdie liedjie. Dis regtig mooi!

  • @ancoisnaude4087
    @ancoisnaude4087 ปีที่แล้ว

    Vir altyd is n lang tyd, mooi lied, dankiw. Het die lied nodig😊

  • @timonlamprey29
    @timonlamprey29 4 ปีที่แล้ว +4

    Ek flippen love die liedjie!!! ❤️

  • @jo-annejoubert6512
    @jo-annejoubert6512 8 ปีที่แล้ว +7

    Is totaal en al gek oor die song .... Gaan een van my trou liedjies wees in die kerk terwyl ons, ons vows vir mekaar se volgende jaar die 28ste Okt 2017 wanneer ek trou!!*

    • @annacruz386
      @annacruz386 8 ปีที่แล้ว

      ɷɷ I Havee Watchedddd This Movieee Leakedddd Versionnnn Here : - t.co/e6QlTccFx6

    • @armandvonwielligh3694
      @armandvonwielligh3694 5 ปีที่แล้ว

      Hopelik het jy nie n Retief gekry nie

  • @yolandasegals872
    @yolandasegals872 4 ปีที่แล้ว +3

    Ek LOVE die liedjie❤🌟😇 #MyTrouSong

  • @psjfellowship3094
    @psjfellowship3094 7 ปีที่แล้ว +2

    love your music joshua you rock you got great voice

  • @camillasweli2290
    @camillasweli2290 8 ปีที่แล้ว +3

    I love this song ❤️👏🏽

  • @donovanferreira4835
    @donovanferreira4835 7 ปีที่แล้ว +3

    Well done! This is what music is all about!

  • @YvonneBurggraaf-555
    @YvonneBurggraaf-555 หลายเดือนก่อน

    Where were you all of my life?

  • @minettevisser9101
    @minettevisser9101 8 ปีที่แล้ว +2

    Kan nie genoeg kry van die song nie ❤❤❤

  • @leonswart7322
    @leonswart7322 2 ปีที่แล้ว +1

    Vir altyd is te min tyd... 😊

  • @MaristBulldogs
    @MaristBulldogs 6 ปีที่แล้ว

    'iewers in vir altyd wag my dagbreek saam met jou...#epic #truepoet JNDR#😍

  • @sampielouw
    @sampielouw 3 ปีที่แล้ว

    😭😭😭😭😭😭U can stand under our umbrella 🙏💜

  • @inusventer6602
    @inusventer6602 8 ปีที่แล้ว +2

    Well done! Lyk bedonerd! So 'n afrikaanse folk vibe aan die gang.

  • @gavinrichter488
    @gavinrichter488 10 หลายเดือนก่อน

    Wow...lekker treffer 👌🏽

  • @sweetboost21
    @sweetboost21 7 ปีที่แล้ว +2

    mal oor hierdie liedjie so baie!

  • @mariskaerasmus7135
    @mariskaerasmus7135 7 ปีที่แล้ว

    woorde so waar.Mooi liedjie

  • @pacific808
    @pacific808 6 ปีที่แล้ว

    Great movie and song

  • @CRAIGJohan-gb8jf
    @CRAIGJohan-gb8jf ปีที่แล้ว

    Uit hierdie wêreld , kan nie glo ek hoor dit v die eerste keer. Beteken vreeslik baie

  • @amandalouw2295
    @amandalouw2295 4 ปีที่แล้ว +2

    💜 sy glimlag luv it

  • @annariburger882
    @annariburger882 8 ปีที่แล้ว

    Kan 'n mens iewers die lirieke kry? Dis so mooi

  • @henkvanwyngaardt2394
    @henkvanwyngaardt2394 4 ปีที่แล้ว

    Hoop jy kom binnekort terug Tzaneen toe.. Dis nie meer so warm nie... #ImLying

  • @christinejameson650
    @christinejameson650 8 ปีที่แล้ว +2

    Ek het gister die fliek gaan sien. Ek is mal daaroor, dit was uistekend. Ek het gehuil en gelag.

    • @adelegill
      @adelegill 7 ปีที่แล้ว

      Christine Jameson wat is die movie se naam?

    • @christinejameson650
      @christinejameson650 7 ปีที่แล้ว +1

      Die fliek se naam is "Vir Altyd"

    • @armandvonwielligh3694
      @armandvonwielligh3694 5 ปีที่แล้ว

      Ek het my oë uitgekrap toe ek gesien het Anna-Mart is daar in

  • @desmentjhb
    @desmentjhb 8 ปีที่แล้ว +1

    Ooooh wow, Adel eat your heart out! trane mense trane!!!!

  • @danielawertyuilldutoit5290
    @danielawertyuilldutoit5290 ปีที่แล้ว

    Cool song

  • @ash9mil592
    @ash9mil592 5 ปีที่แล้ว +12

    I have fallen in love with this song but I cant for the life of me find a translation into English. Would anyone be so kind as to provide one or a link to one? Thank you so much in advance.

    • @AmandaWait
      @AmandaWait 4 ปีที่แล้ว +8

      Light blue shades, from dawn is second prize again
      Somewhere I'm missing out on a dawn with you.
      The colors change
      Loneliness lifts anchor from the sea
      And leave on a journey to be with you again
      Ooh
      Forever is a long time to live without you
      Forever is a long time to live without you
      The stream of life makes me wonder
      Is there ever a chance that I will be enough
      That we will make it.
      Always thought it's not enough to just toil and learn nothing
      And I know there's something in you that knows it too
      Ooh
      Forever is a long time to live without you
      Forever's not enough time to live with you
      Ooh
      Forever's not enough time to live with you
      Forever's not enough time to live with you
      Forever's not enough time to live with you
      Forever's not enough time to live with you.
      Somewhere in forever waits my dawn with you

    • @jpflores4146
      @jpflores4146 4 ปีที่แล้ว +2

      @@AmandaWait baie dankie.

    • @amandalouw2295
      @amandalouw2295 4 ปีที่แล้ว

      En sy glimlag

    • @sampielouw
      @sampielouw 4 ปีที่แล้ว

      Fallen in love with the band like I do, groupie and proud of it👍😉

    • @ammiesvermeulen1163
      @ammiesvermeulen1163 2 ปีที่แล้ว

      Pale blue shades, of dawn are once again second prize
      Somewhere I miss out on dawn with you
      The colors change
      Loneliness anchored out of the sea
      And leave on a journey to be with you again
      Forever is a long time to live without you
      Forever is a long time to live without you
      Life's current makes me wonder
      Is there ever a chance that I will be enough
      That we will make it
      Always thought it was too little to struggle with and learn nothing
      And I know there is something in you that knows this too
      Forever is a long time to live without you
      Forever is too little time to live with you
      Forever is too little time to live with you
      Forever is too little time to live with you
      Forever is too little time to live with you
      Forever is too little time to live with you
      Somewhere in forever my dawn awaits with you

  • @wandalegassick6883
    @wandalegassick6883 3 ปีที่แล้ว +1

    Mal ❤ vir die song

  • @sampielouw
    @sampielouw 4 ปีที่แล้ว

    Tweede prys, het julle Dan nie n TV nie👌😀

  • @christinejameson650
    @christinejameson650 8 ปีที่แล้ว +2

    Baie goie liedjie. Gaan beslis na die fliek kyk veral omdat Ivan Botha en Donalee Roberts speel in die fliek

    • @armandvonwielligh3694
      @armandvonwielligh3694 5 ปีที่แล้ว

      Christine Jameson eerlik waar nie so goed soos wat jy dink nie

  • @lezandrinel8374
    @lezandrinel8374 6 ปีที่แล้ว

    Shawn Nel .... as ek die liedjie hoor dink ek net aan jou ..... xxx

  • @Karoomama72
    @Karoomama72 3 หลายเดือนก่อน

    ❤❤❤❤❤❤❤❤

  • @marlenebroodryk4467
    @marlenebroodryk4467 3 ปีที่แล้ว +1

  • @sampielouw
    @sampielouw 3 ปีที่แล้ว

    Kan ek n getekende mix tape kry asb ek smeek op my knee

  • @planetearth4598
    @planetearth4598 8 ปีที่แล้ว

    Dit lyk of dit n goeie fliek gaan wees.

  • @nadiahavenga9027
    @nadiahavenga9027 7 ปีที่แล้ว +2

    ek kani ophou luister nie!

  • @will-moniamerolien3360
    @will-moniamerolien3360 7 ปีที่แล้ว +2

    Gek vir die song.

  • @lindavanwyk9964
    @lindavanwyk9964 8 ปีที่แล้ว

  • @sampielouw
    @sampielouw 3 ปีที่แล้ว

    Why is it called key west

  • @bartpol77
    @bartpol77 ปีที่แล้ว +1

    Dagbreek = dageraad

  • @christiaanvrey
    @christiaanvrey 6 ปีที่แล้ว +2

    Daai baard is net belaglik haha

  • @zanemaritz1506
    @zanemaritz1506 8 ปีที่แล้ว

    Omw 🙊👌

  • @deonkriel4801
    @deonkriel4801 8 ปีที่แล้ว +3

    Dis mal kwaai.

  • @LeonUys
    @LeonUys 7 ปีที่แล้ว

    Buksie is 'n skattebol
    what did the fox say?

  • @sampielouw
    @sampielouw 3 ปีที่แล้ว

    😂😂😂😂Sanlam braai lmkla

  • @gillianchristians
    @gillianchristians 7 ปีที่แล้ว

    Can someone please translate to English

    • @daangrobler4061
      @daangrobler4061 6 ปีที่แล้ว +1

      Gillian Christians Even if I live with you for ever , it won't be long enough...Beautiful, isn't it?

  • @amandalouw2295
    @amandalouw2295 4 ปีที่แล้ว

    Key west will be nice right about now🤣🤣🤣

  • @jcsteyn8450
    @jcsteyn8450 2 ปีที่แล้ว