So beautiful! I can understand some of the Afrikaans wording, but would really appreciate a full translation if possible, so as the share with friends here in the U.K. in English. Is that possible? God bless you during 2024 to continue to share His Light through you to all others on the earth, Amen.
Pragtig! Dit eggo dieselfde tema as my Kersboodskap van vandag in NGK Goudini. Die Lig skyn deur gelowiges wat raaksien wat ander nodig het en hulle daarmee dien.
Dankie vir jou musiek. Jou klanke en melodieë is besonders. Jou unieke klank. Ek love dit! Ek kan dit ook met ʼn geruste hart vir my kids speel. Hulle luister dit oor en oor! Mag Heilige Gees jou aanhou vul en inspireer met kreatiwiteit en melodies!
Dis ons beste sanger...eg en natuurlik.
Seënwense vir jou Joshua.
Dis pragtig. 🤗💜
So beautiful! I can understand some of the Afrikaans wording, but would really appreciate a full translation if possible, so as the share with friends here in the U.K. in English. Is that possible? God bless you during 2024 to continue to share His Light through you to all others on the earth, Amen.
Hierdie lied is so so pragtig fir my!❤❤❤❤
Absoluut pragtig. Mooi manier om boodskap van ons Jesus te verkondig
Pragtig! Dit eggo dieselfde tema as my Kersboodskap van vandag in NGK Goudini. Die Lig skyn deur gelowiges wat raaksien wat ander nodig het en hulle daarmee dien.
Dankie vir jou pragtige, positiewe boodskap❤
Laat Jesus se lig uit ons harte skyn
❤ beautiful ✝️🕊️🇿🇦🙏amen, Jesus is die lig van die wereld,pragtig video.blessed Christmas to you all.Christ in you the hope of glory.
Pragtige lied en video!✨Jou musiek het my nog altyd geïnspireer. Mag Sy Liefde en Lig altyd in en deur ons skyn.🙏🏻
Wow... pragtige lirieke, melodië, boodskap en video! Dankie Jacques!
Pragtig. Op Kersfees! Groete uit LIma Peru!
Dankie vir jou musiek. Jou klanke en melodieë is besonders. Jou unieke klank. Ek love dit! Ek kan dit ook met ʼn geruste hart vir my kids speel. Hulle luister dit oor en oor! Mag Heilige Gees jou aanhou vul en inspireer met kreatiwiteit en melodies!
Ek is nou besig om hier deur te gaan.Amen
Een van jou bestes dankie
Só ongelooflik mooi! Die musiek, die woorde, die harmonieë 😍💖
Ongelooflik treffend! Kersfees saamgevat op die mooiste manier!
Besonders uniek!
Kan ni wag ni het n knop in my keel gehad vandag toe groot fm hom gespeel het. ❤❤
Perfeksie
Dit is so, so mooi.
Love it my poppie is so mooi ❤❤❤❤
Pragtige stem,
❤❤❤❤
Wow Wow Wow
Baie mooi!!❤
Wonderlik. Baie dankie vir hierdie mooi video.
Love jou Bybel 😍
Dis so mooi!
Absoluut pragtig!
Pragtig‼️👌
Pragtig. Dankie.❤
🎄♥️
😍😍😍😍
❤
Shaylen McDonald in die koor
Dit is so, so … dis pragtig 🥹