Eerste erediens op 14 Julie 2024

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 12 ก.ค. 2024
  • Ons is nie die laaste generasie gelowiges nie
    Teks: 1 Konings 19: 1 - 21
    Teksvers: 1 Konings 19: 18
    ‘n Mens sou dit dat teespoed en beproewing arrogansie sal vernietig. Ek bedoel wanneer ‘n organisasie agteruit gaan, is daar tog min prestasies om steeds op trots te wees. Maar wanneer ons by Elia in ons teksvers kom, sien ons nie nederigheid in die eerste oog opslag nie. Elia is besig om in ontevredenheid te roem op sy geloofsvolharding, sy eienhandige geloofsvolharding alleen op sy eie. Ons as konservatiewe geloofsbeoefening loop dikwels diesefde gevaar, veral soos ons getalle minder word.
    Sing:
    Psalm 145-1: 1, 2, 3
    Psalm 38-1: 1, 2
    Psalm 73-1: 1, 3
    Skrifberyming 4-1: 1, 2

ความคิดเห็น •