Kurt Darren - Klein Saterdag

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 20 ต.ค. 2024

ความคิดเห็น • 98

  • @portiamatlabe5684
    @portiamatlabe5684 10 หลายเดือนก่อน +2

    Lekker song! Awesome 💃❤️

  • @leosapphire3125
    @leosapphire3125 2 ปีที่แล้ว +4

    Deis is zeyhr a scheiner lijed , ich hob lieb das rydem von di muziek. (Deis is a yiddischer schprach )

  • @Bernadette.freyer.swartz
    @Bernadette.freyer.swartz 5 ปีที่แล้ว +22

    Kurt as jy nog jou fans kan verrras is dit 'n goeie teken! Ek love you musiek, jy doen dit nog elke keer!

  • @natashasmusic4210
    @natashasmusic4210 5 ปีที่แล้ว +6

    Vreeslike lekker song, hou so vol Kurt, jy is tops......

  • @youtubeuser210
    @youtubeuser210 3 ปีที่แล้ว +2

    Nice song.love this song!!!!!!😎😎😎😎

  • @marinkapelser2858
    @marinkapelser2858 5 ปีที่แล้ว +11

    Kurt jy mag maar hoor, nou kan ons weer dans tot die son op kom naweke of wag #onswilniemeerwag nie #kleinsaterdag! Jy is n #legend! Hou so aan!

    • @portiamatlabe5684
      @portiamatlabe5684 10 หลายเดือนก่อน

      Ek dink die song was great en awesome!

  • @diaryofdreamer
    @diaryofdreamer 5 ปีที่แล้ว +9

    Ek will nie meer #telankgewag om my liefde vir Kurt te verklaar nie. Kurt is werklik n held, en fantastiese voorbeeld vir die jeug.
    Kurt moet nooit ophou nie #onsgaangrootgaan #kleinsaterdag #skopjouskopjouskopjouskoeneuit

  • @TravelAfrica
    @TravelAfrica 4 ปีที่แล้ว +5

    Looooooove die song so op ons speelys vir ons 24/7 motorhome toer

  • @michaelmccullough4013
    @michaelmccullough4013 5 ปีที่แล้ว +8

    Die song is awesome want die song hou die braai aan die gang

  • @pattymyburgh4059
    @pattymyburgh4059 4 ปีที่แล้ว +2

    Best music video

  • @maritzadevos9035
    @maritzadevos9035 5 ปีที่แล้ว +6

    Love it 😍

  • @carolineM1907
    @carolineM1907 5 ปีที่แล้ว +5

    love it 😍💃

  • @frankfurtadoproduction-van4126
    @frankfurtadoproduction-van4126 4 ปีที่แล้ว +3

    Hi kurt it’s me Msc melody remember me? Love your songs

  • @marionette4780
    @marionette4780 4 ปีที่แล้ว +3

    Awesome liedjie kurt hou so aan
    Moet jou nie aan die ander mense steur ni

  • @timonlamprey29
    @timonlamprey29 4 ปีที่แล้ว +3

    Wanner is die man by Die Boer in Durbanville?

  • @shedanholtmann1875
    @shedanholtmann1875 5 ปีที่แล้ว +2

    Awesome song

  • @henryscott7841
    @henryscott7841 5 ปีที่แล้ว +2

    Kurt, die song is awesome!!!!!!!!
    MAAR wie ook al die dans passies uitgedink het moet feel eerder daai laerskool revue passies terug vat. Daai passies is telleurstellend!

    • @teknitulaspacenoise
      @teknitulaspacenoise 5 ปีที่แล้ว

      gie gie gie ; )

    • @oomgert9878
      @oomgert9878 4 ปีที่แล้ว

      Dit lyk asof hy dieselfde Choreographer elke keer gebruik. Dieselfde Boring Movies in elke Liedjie.

  • @NellyBlack91
    @NellyBlack91 4 ปีที่แล้ว +5

    I am legit a Kurt fan hey. Always making some awesome jams

    • @AfrikaansJolMusiek
      @AfrikaansJolMusiek 4 ปีที่แล้ว +2

      your fokken awesome👌💣

    • @FFGaming-qu1qt
      @FFGaming-qu1qt 3 ปีที่แล้ว +1

      @@AfrikaansJolMusiek 🤣🤣🤣

    • @portiamatlabe5684
      @portiamatlabe5684 10 หลายเดือนก่อน

      ❤️❤️❤️❤️ Waneer Ek kyk die song Ek was so happy oor dis song

  • @rhondashands7299
    @rhondashands7299 2 ปีที่แล้ว

    Love this

  • @stefan4206
    @stefan4206 4 ปีที่แล้ว +3

    My bure love die song maar hulle luister hom op my sound system

  • @geraldomartinsukuahamba9603
    @geraldomartinsukuahamba9603 2 ปีที่แล้ว +1

    Adoro musicas em Áfricanse

  • @po3n
    @po3n 5 ปีที่แล้ว +27

    Kurt se volgende song: "Groot Vrydag"

  • @Havvyer
    @Havvyer 4 ปีที่แล้ว +3

    This song makes me wanna sokkie! :D

  • @jeanmariekoekemoer9823
    @jeanmariekoekemoer9823 ปีที่แล้ว

    🥰😍🤩😻

  • @tienievanantwerpen5963
    @tienievanantwerpen5963 3 ปีที่แล้ว

    love dai dans vn ju kurt

  • @tienievanantwerpen5963
    @tienievanantwerpen5963 3 ปีที่แล้ว

    love it

  • @Bribridude130
    @Bribridude130 ปีที่แล้ว

    As an American, this song could easily be misheard as "Play soccer tonight".

  • @alettavonbenecke5878
    @alettavonbenecke5878 5 ปีที่แล้ว +6

    Well done kurt jy mag maar soos altyd jou musiek tops vat so ons eie Kaptein 💗😊

    • @hmmm4more
      @hmmm4more 5 ปีที่แล้ว +1

      wil jy nou meer ....uie/ eie hahaha ek lag my pap........

    • @darrynh4064
      @darrynh4064 5 ปีที่แล้ว +2

      Marius Odendaal Kurt is the most awesome musician. #SkopJouSkoeneUiet

    • @alettavonbenecke5878
      @alettavonbenecke5878 5 ปีที่แล้ว +1

      Marius jy nog nie n tik fout gemaak nie 😜 of is jy n engeltjie wat nie foute maak nie

    • @darrynh4064
      @darrynh4064 5 ปีที่แล้ว +1

      Aletta von Benecke MARUIS. LMJ

    • @alettavonbenecke5878
      @alettavonbenecke5878 5 ปีที่แล้ว +1

      @@darrynh4064 😂 sorry 😂🤣

  • @tiaandupreez
    @tiaandupreez 5 ปีที่แล้ว +8

    Mal kwaaaaiii!!!
    Die SPAM van 'n FAN love dit!!!! 🎉❤🔥🎵👌
    (S)uper
    (P)assionate
    (A)bout
    (M)usic

  • @victornieuwoudt8183
    @victornieuwoudt8183 4 ปีที่แล้ว +1

    Kurt kom met die tye.. Lovvit

  • @jacknewitt8428
    @jacknewitt8428 4 ปีที่แล้ว

    Hi there Kurt Darren you are my lovely friend I love your singing and dancing and the songs that you sing you are so awesome too 👍💖💖❌❌💛💛

    • @FFGaming-qu1qt
      @FFGaming-qu1qt 3 ปีที่แล้ว +1

      Hy is ń legend en jy is ook een om dit te sê.
      Bly jy hou van Afrikaans music.👍

  • @MrGibo2000
    @MrGibo2000 5 ปีที่แล้ว +4

    Nie n slegte liedjie nie maar beslis nie n Hit nie. Feitlik dieselfde as Laat die Dansvloer Brand. Dalk tyd vir n goeie Collaboration om nuwe idees te kry.

    • @donovanvallance2632
      @donovanvallance2632 5 ปีที่แล้ว +1

      Lekker pot kak wat jy nou praat.

    • @MrGibo2000
      @MrGibo2000 5 ปีที่แล้ว

      @@donovanvallance2632 , Luister Doos - het jy enige Fokken idee wat 'n Collaboration is? Of Fok - Jy's mos die grootste Kurt Darren Fan op Aarde - fokof man - ek het nie tyd vir Konte nie !!

    • @donovanvallance2632
      @donovanvallance2632 5 ปีที่แล้ว +1

      Shooo... Bietjie kommin neh. Luister bietjie Jurie Els as jy komentaar wil lewer op mens se musiek onder n skuilnaam... Eks nie n fan nie, net n skrywer vir Kurt Darren. Ek skryf liedjies... Ek vloek nie mense onder n skuilnaam nie. Gedra jou man.

    • @MrGibo2000
      @MrGibo2000 5 ปีที่แล้ว

      @@donovanvallance2632 , Jy skryf vir Kurt Darren? Goeie Fok - Nou weet ek hoekom almal alewig so baie Kak van hom praat. Ek dink hy't 'n nuwe Skrywer nodig - Ek het nog nooit in my Lewe van jou gehoor nie - so jy kannie baie goed wees nie - gaan kry bietjie raad by Johan Vorster oor Liedjieskryf - en Ja - Ek's "Kommin" - Erg Kommin - Ek stem 100% saam met jou.

    • @adriaanstrydom3831
      @adriaanstrydom3831 5 ปีที่แล้ว +1

      @@MrGibo2000 weet jy wat... Dit is nie regverdig teenoor mense dat jy hulle net uit die bloute sleg behandel nie... Houop kommentaar lewer.. Onthou altyd ons almal val nogsteeds onder God se wet... Houop jou so skeinheilig hou... Mense nodig dit nie!!!

  • @keaganmacleod9125
    @keaganmacleod9125 3 ปีที่แล้ว

    I love the girls

  • @sandrafourie9693
    @sandrafourie9693 3 ปีที่แล้ว

    Kewl 🙂

  • @FFGaming-qu1qt
    @FFGaming-qu1qt 3 ปีที่แล้ว +2

    Nice song.
    Lief jou Kurt
    Hou so an."
    Sien baie mense dink die liedjie is kak.
    Maar dis nie the bad ni.👍

    • @SeanSmith88
      @SeanSmith88 3 ปีที่แล้ว

      Hulle is jarloers. Hulle weet nie wat is n awesome liedjie nie. Ek kry soms trane om die liedjie te luister want kurt het dit uitstekend gedoen

  • @artyfishel1838
    @artyfishel1838 4 ปีที่แล้ว +3

    Waneer tree Kurt af?

  • @matthewjohnson5583
    @matthewjohnson5583 4 ปีที่แล้ว +1

    Sounds very European party scene. Is this typical Afrikaans music?

  • @thebowshow3372
    @thebowshow3372 5 ปีที่แล้ว +1

    Awe

  • @Bozewani
    @Bozewani 4 ปีที่แล้ว

    Ek kan peaat afrikaans ek liefde en in wereld

  • @mandaengelbrecht-dk8sj
    @mandaengelbrecht-dk8sj ปีที่แล้ว

    Ducati sd

  • @fantasticfour7735
    @fantasticfour7735 4 ปีที่แล้ว +1

    Jy was awesome gewees Kurt, maar dis nou tyd om lirieke tot ruste te le...

  • @hardklik
    @hardklik 5 ปีที่แล้ว

    De Zuidafrikaanse Ronnie Flex?

    • @hardklik
      @hardklik 5 ปีที่แล้ว

      @@RC-cj8zt Nederland, Rotterdam. Ronnie Flex was een grapje. Dat is meer een moderne artiest.

  • @davidbotha4201
    @davidbotha4201 3 ปีที่แล้ว

    Ne

  • @sirroche4639
    @sirroche4639 4 ปีที่แล้ว

    ek is geskok! jou arems is groter as jou musiek,

    • @oomgert9878
      @oomgert9878 4 ปีที่แล้ว

      Ja, sy Houding en sy Kop ook.

  • @nikanaughty
    @nikanaughty 4 ปีที่แล้ว

    Selfde computer musiek. Nuwe dom song.

    • @FFGaming-qu1qt
      @FFGaming-qu1qt 3 ปีที่แล้ว +1

      Dit is nie dom ni man.
      Niks computer musiek nie
      Kurt darren weet wat hy doen.
      👎

  • @Jankoos308
    @Jankoos308 5 ปีที่แล้ว +4

    Nie eers Tik sal my kan laat vergeet hoe kak die song is nie.

    • @donovanvallance2632
      @donovanvallance2632 5 ปีที่แล้ว +2

      Nie eers n make up removal sal help om daai kak van jou mond af te was nie.

    • @FFGaming-qu1qt
      @FFGaming-qu1qt 3 ปีที่แล้ว +1

      Ek dink jy het al te feel tik gevat.

  • @jeanmariekoekemoer9823
    @jeanmariekoekemoer9823 ปีที่แล้ว

    🥰😍🤩😻

  • @jeanmariekoekemoer9823
    @jeanmariekoekemoer9823 ปีที่แล้ว

    🥰😍🤩😻