Kurt Darren - Halleluja Soen

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 20 ต.ค. 2024

ความคิดเห็น • 39

  • @charliec965
    @charliec965 5 ปีที่แล้ว +22

    From California here, I don’t speak Afrikaans but love this music. Your language is so beautiful. It is my dream to visit South Africa someday. These music videos want me to get on the next flight there 😭

    • @ShonnMorris
      @ShonnMorris 5 ปีที่แล้ว

      Another fellow Californian here and I agree.

    • @schuylersauermann6295
      @schuylersauermann6295 ปีที่แล้ว

      Yeah.. not so great hey.. speaking as a south african 🫣

  • @jpprivatechannel7381
    @jpprivatechannel7381 2 ปีที่แล้ว

    Great music! In which studio is this recorded? Producer? :)))

  • @user-lt2cl4zm1d
    @user-lt2cl4zm1d 5 ปีที่แล้ว +4

    Jy het weer 'n baie goed liedjie gemaak👍👍👍 groeten uit Nederland

  • @chantelniemann414
    @chantelniemann414 5 ปีที่แล้ว +2

    Wonderlike liedjie. Mis al jou musiek hier in New Zealand. Danksy TH-cam en Spotify kan ons nog lekker Afrikaanse musiek luister.

  • @karisnavanrooyen1252
    @karisnavanrooyen1252 5 ปีที่แล้ว +2

    Jy is die beste sanger OOIT #Fan altyd

  • @tiaandupreez
    @tiaandupreez 5 ปีที่แล้ว +4

    MalKwaaaai!!!!! #FanAlways!!!

  • @llewellynhattingh3496
    @llewellynhattingh3496 5 ปีที่แล้ว +2

    Hallelujah, die jong laities like hierdie beats. #oudmaarniekoud 🔥

  • @siegfriedwurth5928
    @siegfriedwurth5928 5 ปีที่แล้ว +1

    Danki Kurt jy sing pragtig.

  • @francisdejagercountryartis531
    @francisdejagercountryartis531 5 ปีที่แล้ว +1

    GOEIE SONG KURT DARREN

  • @memoriesinaframecherry-ber7864
    @memoriesinaframecherry-ber7864 5 ปีที่แล้ว

    Lekker daar by simons town in kaapstad geshoot sien ek lekker man en chapmans peak

  • @heinrichventer5434
    @heinrichventer5434 5 ปีที่แล้ว +1

    Dis n baie mooi liekie

  • @sarel1100
    @sarel1100 ปีที่แล้ว

    KURT DARREN

  • @caylavanwyk8551
    @caylavanwyk8551 5 ปีที่แล้ว +1

    Awesome!!!Maak ons afrikaners super trots!!

  • @zaqraeli
    @zaqraeli 5 ปีที่แล้ว +1

    Dont think we havent seen that shot 2:11

  • @wendystander4543
    @wendystander4543 4 ปีที่แล้ว

    Wit skoenw

  • @juan-mornekuter8932
    @juan-mornekuter8932 5 ปีที่แล้ว

    Lekker dat jy en Juanita du Plessis wat omtrent dieselfde tyd bekend geraak het nog sing.

    • @SeanSmith88
      @SeanSmith88 3 ปีที่แล้ว

      Jamerte Juanita is te jarloers op Kurt. Dis hkm hulle 2 nog nooit duo al gesing heti. Sy team mos die boring steve en theuns. Laat haar maar. Who gives a F... Ek lag my gat maar af dat sy met haar latest songs hard probeer om soos Kurt like liedjies te maak haha. Not even close! Te minste het Kurt en Elimza Theron due gemaak. Ek vir jou bedoel gevoel een vani beste songs. Sy baie beter stem as Juanita

  • @hildagiessing5899
    @hildagiessing5899 5 ปีที่แล้ว +1

    Weet jy ooit wat beteken Hallelujah??

  • @hessdupreez8445
    @hessdupreez8445 5 ปีที่แล้ว

    Sies kurt weet jy wat die woord halleluja beteken sies sies

    • @solleillecoetzee7054
      @solleillecoetzee7054 5 ปีที่แล้ว

      Is dit soos Christelik of wat?

    • @hessdupreez8445
      @hessdupreez8445 5 ปีที่แล้ว

      Ja dit is en sies vir hom hy kom iets ander gebruik het as daai word.

    • @LetLive182
      @LetLive182 5 ปีที่แล้ว +1

      My Fok.... Marelize

    • @solleillecoetzee7054
      @solleillecoetzee7054 5 ปีที่แล้ว +1

      Ek wou sê wat op aarde...

    • @SeanSmith88
      @SeanSmith88 5 ปีที่แล้ว +3

      Moenie vir jou simpel en te ernstig hou nie. Al sy songs is mooi en christelik

  • @jacquelynlanghein8439
    @jacquelynlanghein8439 5 ปีที่แล้ว

    Diep.....

  • @dorothykloppers7606
    @dorothykloppers7606 5 ปีที่แล้ว

    Bzm

  • @sarel1100
    @sarel1100 ปีที่แล้ว

    DEMI LEE MOORE

  • @thomasvanderwalt5157
    @thomasvanderwalt5157 5 ปีที่แล้ว

    Die liekjie is cool😎😎

  • @coenieduplessis9423
    @coenieduplessis9423 4 ปีที่แล้ว

    Heyto patato!
    Ek vat 'n vet kans om hierdie te doen, maar as jy verveeld en lus is vir nog Afrikaanse musiek, luister asb die liedjie wat ek vir my wyfie geskryf en gesing het voordat ons verloof geraak het..
    th-cam.com/video/ewturJ4r-YM/w-d-xo.html

  • @sirroche4639
    @sirroche4639 4 ปีที่แล้ว

    die ou is oud en het nie evolve nie, sies

    • @SeanSmith88
      @SeanSmith88 3 ปีที่แล้ว +1

      Shut the hell up man. Kom ons sien hoe jy sing. Ek sal die eerste persoon wees wat sal kots vir skaamte

  • @Rift2891
    @Rift2891 5 ปีที่แล้ว

    The girls reminds me of someone I miss very much :(