Franja du Plessis - Lisensie (Official Music Video)

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 13 ก.ย. 2024
  • Lisensie Music Video:
    Composer: Franja du Plessis / J Records Publishing
    © 2024 Franja Music / J Records SA
    Director, DOP and Editor: Gerduan Kemp
    Assistant Director, Line Producer: Ruan du Plessis
    Grip and assistants: Talita Brits / Hendrik Odendaal
    Social media: Anja Spies @NewEraDesigns
    Marketing done by IndiHUB
    Franja du Plessis Manager and Agent: Corné Oosthuizen / CO Productions
    Follow Franja du Plessis on:
    Tiktok @franjaduplessis
    Instagram @Franjadp
    Facebook @Franja du Plessis
    Lisensie Lirieke:
    Ek voel die ritme aan my
    Hou die voete dop
    op die dansvloer
    Met die meel wit gegooi
    En jou oë wat so vir my loer
    Ek sê jou
    Niemand kan dans
    Daar’s niemand wat kom by my pa nie
    Maar jy lyk braaf
    En jy is nie eers bang
    Om my te vra nie
    Wys my jou lisensie voor ek dans met jou?
    Voor jy my vir ‘n draai vat
    Sal jy, gaan jy, kan jy by my kers vashou?
    Of net op tone trap?
    So wys my jou lisensie voor jy dans met my
    Dit lyk vir my jy weet hoe
    Ons gaan vinniger en vat net hier en daar grond soos jy
    My om die hoeke lei
    Jy kom ‘n bietjie nader
    Ek voel jou hand
    Teen my lyf druk
    Dit moet onwettig wees
    Jy’t my omgekoop
    Jy’s so verleidelik
    Dit vat net een draai
    Vat net een besluit
    Vir ‘n rondte twee
    Jy kan maar weer vra
    Want jy’t my voete
    Onder my uitgevee
    Oh woah
    Ek volg jou lyf ek volg jou spore
    Oh woah
    Jy laat my val en tel my op
    Oh woah
    En in jou oë raak ek verlore
    Maar voor jy heeltemal te mak raak
    Moet ek ‘n laaste keer net seker maak

ความคิดเห็น • 72

  • @MiaVanderWesdyzen
    @MiaVanderWesdyzen 6 วันที่ผ่านมา

    Hi Franja ek was gestrand by die Orania gaan groot en ek is die meisie met die blou en wit hemp ek is jou grootste fan ❤❤❤❤

  • @yt-nx1qm
    @yt-nx1qm 2 หลายเดือนก่อน +4

    Heel goed, om dit te zien . Afrikaans muziek is levend. Groet vanuit België .

  • @user-hd6yw7te7b
    @user-hd6yw7te7b 21 ชั่วโมงที่ผ่านมา

    Suoer cool Franja🎉🎉🎉🎉🎉

  • @thesiyamshow12345
    @thesiyamshow12345 3 หลายเดือนก่อน +6

    Your mom and you gave my heart melt so a lot good job franja du plessis you have a good weekend. Enjoy 😄

  • @user-zp8dm3tw3r
    @user-zp8dm3tw3r 3 หลายเดือนก่อน +5

    Another awesome song, you rock😎😎🎼🎼👍🍾💐

  • @adrianhanekom7603
    @adrianhanekom7603 3 หลายเดือนก่อน +4

    Love dit. Kan sien die dans gaan seker weer TikTok oor wat,Maar rerigwaar lekker song die Franja

  • @LeeannVandermerwe-bw8ih
    @LeeannVandermerwe-bw8ih 3 หลายเดือนก่อน +5

    Baie geluk met die amazing song 🎉🔥💃

  • @moniquestapelberg7250
    @moniquestapelberg7250 3 หลายเดือนก่อน +6

    Ek is mal oor jou en jou ma se Musiek !!! Baie Geluk met die Niewe song dit is amazing !!!

    • @Jesus_Saves_Believers
      @Jesus_Saves_Believers 20 วันที่ผ่านมา

      Hoe om Hemel toe te gaan: Glo in Jesus Christus vir die ewige lewe. Jesus het vir ons sondes gesterf, is begrawe en opgestaan. Almal wat in Jesus Christus glo sal die ewige lewe hê. Johannes 3:16

  • @gerduankempphotofilm
    @gerduankempphotofilm 3 หลายเดือนก่อน +2

    Hierdie liedjie is alles!!!! Baie geluk Franja!!!🥳🥳👐🏻👐🏻

  • @LeandriConnoway
    @LeandriConnoway หลายเดือนก่อน +2

    Ek Love die liekie baie ❤🎉

  • @user-kb5vz3nl9t
    @user-kb5vz3nl9t 8 วันที่ผ่านมา

    ❤❤❤❤❤❤😊

  • @lucillereid1542
    @lucillereid1542 12 วันที่ผ่านมา

    My favorite songs

  • @johanpotgieter4818
    @johanpotgieter4818 7 วันที่ผ่านมา

    Dankie Franja. Jy my nou net laat onthou ek het n boete om te betaal.

  • @DuanePutter-yx9yq
    @DuanePutter-yx9yq 3 หลายเดือนก่อน +2

    Hierdie song is net awesome gaan lekker vibe op hom . Geluk met die nuwe song Franja hierdie song van jou gaan groot gaan . Love die song hy is my nuwe Ringtone . # Lisensie.🥳🥳🥳🥳🥳

  • @denisebarnard1416
    @denisebarnard1416 หลายเดือนก่อน

    Amazing song jy is so talentvol franja lief vir jou en jou pragtige musiek
    ❤️❤️❤️❤️🤗🤗🤗🤗🙏

  • @aletheadutoit2580
    @aletheadutoit2580 3 หลายเดือนก่อน +1

    Alles en meer!!!!!❤❤❤❤

  • @johankruger6707
    @johankruger6707 3 หลายเดือนก่อน +2

    Love die song

  • @boitumeloleshoeli4920
    @boitumeloleshoeli4920 2 หลายเดือนก่อน

    Incredible song!! The dancers were a perfect fit!! 🔥🔥

  • @JohandriMulder
    @JohandriMulder 3 หลายเดือนก่อน +1

    Lovit 🎉🎉🎉lekker dans liedtjie😊

  • @synthwave7
    @synthwave7 2 หลายเดือนก่อน

    Beste song van Franja- dit het 'n beat en die tune is goed.

  • @BB47ful
    @BB47ful 2 หลายเดือนก่อน +1

    Lus ek nou n lekker langarm!!! Great song Franja!!! ❤

  • @janlubrand
    @janlubrand 3 หลายเดือนก่อน +2

    Mal oor die song en musiek video Franja❤❤❤

  • @Maryann563
    @Maryann563 3 หลายเดือนก่อน +1

    Beautiful song ❤❤❤❤

  • @user-il5es2wb2v
    @user-il5es2wb2v 3 หลายเดือนก่อน +1

    Love di song❤

  • @user-hd6yw7te7b
    @user-hd6yw7te7b 2 หลายเดือนก่อน

    ❤🎉🎉🎉❤

  • @sonjaleroux9360
    @sonjaleroux9360 3 หลายเดือนก่อน

    ❤❤❤❤love jul du plessis se musiek jul rock ❤❤❤

  • @RoxanneBehrens
    @RoxanneBehrens 3 หลายเดือนก่อน +1

    Well done Franja Ek love die song ❤

  • @kieranbaileyofficialchanne
    @kieranbaileyofficialchanne 3 หลายเดือนก่อน +1

    I love your new song ❤🎉

  • @user-kb5vz3nl9t
    @user-kb5vz3nl9t หลายเดือนก่อน +6

    O ja wys my jou lesensie

  • @veronicahuman1585
    @veronicahuman1585 2 หลายเดือนก่อน

    Ek hou baie van die musiek❤❤❤❤

  • @chrisneethling1738
    @chrisneethling1738 หลายเดือนก่อน

    ❤Dankie vir jou Lekker Musiek

  • @kobuspelser1340
    @kobuspelser1340 3 หลายเดือนก่อน

    Awesome song. Well done Franja🎉

  • @charlottemclean224
    @charlottemclean224 3 หลายเดือนก่อน

    Well done Ryno met musiek ..fantasties

  • @YolandiCrous-td3rd
    @YolandiCrous-td3rd 2 หลายเดือนก่อน

    🎉

  • @boerboelwear
    @boerboelwear 3 หลายเดือนก่อน +1

    Love dit, Franja!!!

  • @lyndeloubser3747
    @lyndeloubser3747 2 หลายเดือนก่อน

    Dis my gunsteling song❤❤

  • @juriemynhardt7193
    @juriemynhardt7193 2 หลายเดือนก่อน

    Awesome song die hoor

  • @LeanneSteyn-o5m
    @LeanneSteyn-o5m หลายเดือนก่อน

    Ja ja moet

  • @Maryann563
    @Maryann563 3 หลายเดือนก่อน +1

    Love the video franja ❤❤❤

  • @dylanthedrummer8473
    @dylanthedrummer8473 2 หลายเดือนก่อน +1

    Love dit!!

  • @HenryEngelbrecht-gp9bk
    @HenryEngelbrecht-gp9bk 3 หลายเดือนก่อน +2

    Babe dis Beautyfull, en ek sien uit na Ronte 2😂 haha xx geniet jou awesome daggie vandag, wens ons kon gold reef toe vir die dag.

    • @ZwaneMassyn
      @ZwaneMassyn 3 หลายเดือนก่อน

      Dit is mooi liedjie franja ek is Mal oor die liedjie ❤❤

  • @janlubrand
    @janlubrand 3 หลายเดือนก่อน +1

    Love die song kannie wag vir die musiek video 06:00

  • @nadialeibrandt8748
    @nadialeibrandt8748 3 หลายเดือนก่อน

    Amazing song loved😊

  • @charlgerber-kt6tu
    @charlgerber-kt6tu หลายเดือนก่อน

    Soo wys my jou lisensie love dit lekka lekka

  • @user-hd6yw7te7b
    @user-hd6yw7te7b 3 หลายเดือนก่อน

    ❤🎉🎉🎉🎉❤❤❤❤❤❤❤

  • @crxeditzz1
    @crxeditzz1 2 หลายเดือนก่อน

    Love die song tannie ❤❤❤❤

  • @BellaVanTonder
    @BellaVanTonder หลายเดือนก่อน

    Jy mag maar dans ❤❤❤

  • @martinahantsch1145
    @martinahantsch1145 3 หลายเดือนก่อน +1

    Einfach Klasse

  • @fatsnetto3600
    @fatsnetto3600 3 หลายเดือนก่อน +1

    Interesting video 😊

  • @gerrietheron4668
    @gerrietheron4668 2 หลายเดือนก่อน

    Pragtig

  • @charlottemclean224
    @charlottemclean224 3 หลายเดือนก่อน +1

    Dankie fantasties.❤❤😂

  • @annetteleroux8845
    @annetteleroux8845 3 หลายเดือนก่อน

    Baie geluk met jou nuwe song

  • @wouterkabouter102
    @wouterkabouter102 2 หลายเดือนก่อน

    Baie lekker liedjie, knap gedaan !

  • @janinas5342
    @janinas5342 3 หลายเดือนก่อน

    Piękna piosenka I śliczny Teledysk do tego utworu. Pozdrawiam cieplutko z Polski. 🤗❤️🌹

    • @superstefano7895
      @superstefano7895 15 วันที่ผ่านมา

      Meanwhile I'm an Afrikaans guy living in Poland :D

  • @MariaTruter-iz7jw
    @MariaTruter-iz7jw 3 หลายเดือนก่อน

    Baie nice lietjie sal hom eendag vir my ou speel😂❤

  • @madeleinbrits8934
    @madeleinbrits8934 หลายเดือนก่อน

    Nice song

  • @christienwilke8245
    @christienwilke8245 3 หลายเดือนก่อน

    Mooi video!!!

  • @natalienagel4923
    @natalienagel4923 2 หลายเดือนก่อน

    ❤awsome like always

  • @janiesmith3879
    @janiesmith3879 2 หลายเดือนก่อน

    Jy sing pragtig, afrikaans bo!!

  • @user-il2bp4of4p
    @user-il2bp4of4p วันที่ผ่านมา

    Hi tannie Ek is ouma Riana Soden Se klyn kind tannie sing baie mooi👍

  • @brucebulamatari
    @brucebulamatari 2 หลายเดือนก่อน

    Now I guess this is the only venue to message you on (og to forward) but please stay in contact or it'll be a dry and lonely summer here in USA.

  • @ivoneda5872
    @ivoneda5872 3 หลายเดือนก่อน

    🎉🎉❤❤😂

  • @Jesus_Saves_Believers
    @Jesus_Saves_Believers 20 วันที่ผ่านมา

    Hoe om Hemel toe te gaan: Glo in Jesus Christus vir die ewige lewe. Jesus het vir ons sondes gesterf, is begrawe en opgestaan. Almal wat in Jesus Christus glo sal die ewige lewe hê. Johannes 3:16

  • @jcbezuidenhout5576
    @jcbezuidenhout5576 2 หลายเดือนก่อน

    J.CHi👍🏻👍🏻👍🏻👍🏻👍🏻👍🏻👍🏻👍🏻👍🏻👍🏻👍🏻👍🏻👍🏻👍🏻👍🏻👍🏻👌🏻👌🏻👌🏻👌🏻👌🏻👌🏻👌🏻👌🏻👌🏻👌🏻👌🏻👌🏻👌🏻👌🏻👌🏻👌🏻👌🏻👌🏻👌🏻

  • @fatsnetto3600
    @fatsnetto3600 3 หลายเดือนก่อน

    🩷