Mooi Franja...jy kan goed dans doen dit meer...beweeg weg uit jou ma se skaduwee...vind jou eie jy is no mooi groot en sterk...jou ma iz my gunsteling sangeres love ha music dood...so ook jy en jou broer julle is regtig goed in wat julle doen...maar elkeen moet op sy eie pad stap wat op die end bymekaar uitkom...gun ons om die ware Franja en haar style teleer ken...ons ken vir Juanita en sys goud werd n suiwer ster wat nooit uitgedoof kan en sal word nie...ek glo...dit ook van haar kinders hulle is werklik goed...mooi bly julle👌
Welgedaan op ñ nuwe fantastiese treffer. Hierdie is ñ tydlose liedjie wat nog vir BAIE JARE gehoor gaan word. Dol oor die lied en die musiekvideo. Nou moet hierdie tannie net daai dans “moves” leer.
N groot treffer.Hoor wat ek jou se vandag die gaan jou trade mark song wees soos scarumba jou ma sin was.My vrou se ek moet nou n ander liedjie begin luister maar mens kan net nie help om hom oor en oor te luister nie.👌👌👌👌😎😎😎😎
Kwaai besig in the morning to is vdnz bbhhs. 😂Is a good day for me i have ❤you in a while and I have to do the work and work on it so I can say this is easier to get the money yip e833j4353hie65&share_item_id I qwerty 53jsjjjwjhwj R100
Ons het lank gewag (we waited a long time) Deur die soog en sweet (through the suck and sweat) Het ons geweet (Did we know) Wat voor ons lê (What lays ahead) n Aand waar ons mekaar weer gaan hê ( a Night where we have each other again) Die wag is verby (The wait is over) Ons is weer saam (We are together again) Om weer te gaan (To go again) Probleme pla ons min (Problems bother us little) So laat die kuier nou (So let the visits know) BEGIN Kom ons gooi (Let us throw) Gooi hierdie lyf (Throw this body) Druk my styf (Press my body) Hier om die draai (Here around the corner) En laat my voete om swaai (And let my feet swing around) Ons bene beweeg (Ouer legs are moving) Die glasse is leeg (The glasses are empty) Sorry that is not the whole song but i got lazy
Wonderful song. Ingawa sielewi maneno ya wimbo lakini naweza kuelewa ni wimbo mzuri. Hongera kwa wimbo wenye sauti na beat nzuri
Dis baie lekker liedjie onglooflik sjoe my dogtertje like die song.die liedjie maak my gelukking 💖
Sy klink nes haar ma . Well done
n' nuwe liedjie! Dit het so n' lank tyd wees, ek hou van julle boere. Ek het Afrikaans self geleer en nou ek my kinders leer.
That's awesome Pat! I'm super impressed! Wel gedaan!
@@shanimarais9695 Baie dankie Shani, ek hou van jou kultuur en taal !
@@Pat-Van-Canada Merci mademoiselle
Waar key jy die woorde van? En hoelank vat dit om 1 lietjie te doen?
Lekker dag vandag. Dit gaan warm wees 25°C vandag.
Mooi Franja...jy kan goed dans doen dit meer...beweeg weg uit jou ma se skaduwee...vind jou eie jy is no mooi groot en sterk...jou ma iz my gunsteling sangeres love ha music dood...so ook jy en jou broer julle is regtig goed in wat julle doen...maar elkeen moet op sy eie pad stap wat op die end bymekaar uitkom...gun ons om die ware Franja en haar style teleer ken...ons ken vir Juanita en sys goud werd n suiwer ster wat nooit uitgedoof kan en sal word nie...ek glo...dit ook van haar kinders hulle is werklik goed...mooi bly julle👌
❤❤❤🎉🎉
Baie mooi liedjie
Ek is Sooo lief Vir hierdie liedjie jy is my rol moedel lekker week veder❤
Sjoe Franja, sing en lyk net so mooi soos jou Ma! Hou so aan.
Franja is Baie mooi Hou van hom mama maar die liedjie was lekker onglooflik!
Loved it
Dit is n Baie mooi song 🎵 ❤❤❤😊😊😊
die was by my skool geneem! dis so opwindend om ons matriek leerlinge daar te sien! love die liedjie franja🥰
Is dit by Wilgers in Pretoria gedkiet?
Ek was ook in Wilgers!! Is awesome
Waa dy wate skool
Dit was so mooilek ,sjoe
Geluk met 1M views, luister hom elke dag 🤩
Dis baie lekker
Mooiste
Wooow...
Nice song,
Love this💜💖
Wowy... Dit is pragtig Franja 🦏🦓🦁🐘 Was amazing om jou weer te sien 🇿🇦🇿🇦🇿🇦
Jou ma het vir my ma jhantell elfieland in piet retief kom sing dis baie mooi
Ek is agt
Fok Jy 😅😆
Baie nice song. Sal graag jou cd of dvd wil kry waarop dit is.
❤😍Bravo Franja.
Luuv it
Is dit nie op laerskool Garsfontein veld ge een nie
Welgedaan op ñ nuwe fantastiese treffer. Hierdie is ñ tydlose liedjie wat nog vir BAIE JARE gehoor gaan word. Dol oor die lied en die musiekvideo. Nou moet hierdie tannie net daai dans “moves” leer.
Dis Baie mooi gedoen en my papa love Frankja.beste liedjie ooit.
Hi daar di liedjie is awesome 🌺
Ek love jou liedjies. 💗
Ek is bly om jou weer te sien die is die beste liedjie ek wens ek het jou gesien dankie vir jou harde werk ek gaan na daai skool toe
juyjhuhgi
Johan
Pragtige song!!!!
Awesome lied. Kan nie glo dit is 30 jaar gelede wat ek n Wilgie was nie.
Dis was Awesome!!!Baie mooi
Baie mooi liedjie Franja hou baie van die liedjie ❤️
Dis mooi!!!! Ek het geluister die liedjie Awesome pragtige.
Pragtige lied, Franja. Jy mag maar SING!!! Gooi die lirieke en puik musiek. Dis LUISTER LEKKER.
waneer is jou volgend konseert in Port Elizebet
Hi tannie 🤗 dit is n baie awsome song en Musiek video ❣🤗
Hi Chloë. ❤❤ mis jou baie
Hi Shane Ek mis jou ook baie ❣
So lekker song gesing ,😎
Wat mooi liedjie ooit Ek is trots op Frankja!!!! Pragtige
@@chloeoldewage9404Ek is lief vir jou daling!❤
Obakeng and franja du plessie bring dit
Net so mooi en talentvol soos jou ma
Sys stunning😊
Awsome Franja, lovit soos altyd!!
Hy is mooi sanger onglooflik
Ons het in PBS gedaans😊😊😊😊❤❤❤❤❤❤❤
Wat n lekker vrolike liedjie! Hy speel kliphard hier op my seilboot in Jacksonville USA!
Dit is So lekker,ek Hou van daai liedjie awesome 💖
Baie trots op jou Franja ek weet hoe hard werk jy great song
Very beautiful songs thanks dj for this amazing song you rock 💜💛💜💛💜💛
Nice i love it Franja
N groot treffer.Hoor wat ek jou se vandag die gaan jou trade mark song wees soos scarumba jou ma sin was.My vrou se ek moet nou n ander liedjie begin luister maar mens kan net nie help om hom oor en oor te luister nie.👌👌👌👌😎😎😎😎
baie mooi lietjie franja
Dis Baie lekker liedjie
Oulik ❤😊
makarina moves .. lekker man
Dis mooi
Baie pragtig
Wow Yes hier is ons thanks Franja, Dis awesome jou te hoor sing en te sien hoe jy dans
Kwaai besig in the morning to is vdnz bbhhs. 😂Is a good day for me i have ❤you in a while and I have to do the work and work on it so I can say this is easier to get the money yip e833j4353hie65&share_item_id I qwerty 53jsjjjwjhwj R100
So beautiful 😊😊
Hy is soo PRAGTIG. Nes jou ma❤❤❤❤❤ liefies hulle almal
Klink na n lekker dans liedjie mal oor dit!
Is verbaas om jou daar te sien Maree 😁 hoop dit gaan goed.
Dit was nee great liedjie 🤣
😅😅😅😅 Ek hoop almal wil hou van haar musiekvideo!! en ons weet nie 🤣
Jy sing baie mooi
Baie oulik ❤❤❤❤❤❤❤❤
So mooi ❤❤
Love die musiek video en die liedjie ❤❤
Dit was lekker liedjie ooit en onglooflik 💖
Awesome song!!!
Franja ek is mal oor dit. Pragtig.
Dit was regteg pragtig??
Die lietjie was van my troue.
Beutiful my gunsteling liedie
I love it even though I don't understand but beautiful
Love dit Franja!!!
Ek is Mal oor hierdie liedjie bella
Love die song!!
Baie dankie vir jou musiek dit is regte mooi dankie vir die musiek wat jy doen 🙂☺🎵🙂
Dit klink na so lekker sokkie liedjie😍
Dis so mooi as jy dans
Ek love dit franja
Great song Franja, defnitief een vir n braai. Keep shining!
Yyyk7788777ui8888888888887yhhhhhhhhhhķx
Mia
Lekker liedjie!!!
Ek love haar musiek
Dit is presies lekker /it is exactly nice!!! 💖
Veral lekker om te luister na nog 'n kwartaal
Jys awesome Fran. ♡♡
Pragtige!!!
Would love to hear English version... 👍👍
🎉🎉🎉🎉
Mooi meisie.
NICE FRANJA ... love jou musiek... nice video .. :-)
I like you dance you are awesome with your song
Pragtige 👏👏👏👏✨✨✨
Dit is n lekker lietjie. Ek luister na dit 24/7😋 en ek het dit as my foon lei.
Van waar af is jy Zoey?
Great l love them /mooi Ek lief hulle
Hi ek like jou songs love you a lot franja
Die video is bja nice ❤️🔥❤️🔥
Baie baie goed gedoen. Ek like
Dis lekker.en goeie lied ooit!!
Waaaaaaaaaar
ASEMROWEND VERBY. Goeie ritme kan n mens lekker laat dans.
Lovvvvve it
Hey franja du plessie 💝❤️💋
I love your song new
Lekker song sister die song by n braai 🤔🥳😎
Mal oor die liedjie my sussie ❤️
so lief wat ek vir afrikaans - en frane, en juanita et al - is - is die baie amerikaans... nice maar - nie oorspronklik nie....
Wow 👏
Ek love dit !
GREAT SONG🥳🥳🥳🥳🥳🥳
Goeie werk
Dit was goed werk Baie mooi 💖
wow😊❤
pragtig. sou nice wees as sy nie soo baie soos haar ma klink en haar eie styl vind. maar niks slegs bedoel sy sing pragtig mal oor haar.
Hi l am hayla l am your fan l am in laer volkskool ❤
Well done ek love jou nuwe video. Baie geluk.
Mooi liedjie 💜💜💜💜
Dis nee mooi!!! Girl loser jy's hond 🤣
Nog 'n lekker liedjie om te add op die playlist vir 'n lekker kuier😁🥳👏
Dis Baie onglooflik!!🤣🤦
0:09 ❤
🎉🎉🎉🎉🎉🎉
❤❤❤❤❤❤
nice juffrou maxine en lekker lied
Sokkie enige iemand
Love it. Anyone have the lyrics for this? My afrikaans isn’t that great 😄
Ons het lank gewag
(we waited a long time)
Deur die soog en sweet
(through the suck and sweat)
Het ons geweet
(Did we know)
Wat voor ons lê
(What lays ahead)
n Aand waar ons mekaar weer gaan hê
( a Night where we have each other again)
Die wag is verby
(The wait is over)
Ons is weer saam
(We are together again)
Om weer te gaan
(To go again)
Probleme pla ons min
(Problems bother us little)
So laat die kuier nou
(So let the visits know)
BEGIN
Kom ons gooi
(Let us throw)
Gooi hierdie lyf
(Throw this body)
Druk my styf
(Press my body)
Hier om die draai
(Here around the corner)
En laat my voete om swaai
(And let my feet swing around)
Ons bene beweeg
(Ouer legs are moving)
Die glasse is leeg
(The glasses are empty)
Sorry that is not the whole song but i got lazy
I love it so much this song is Amazing beautiful ever / Ek love dit die liedjie is regter onglooflik ooit!!
Love it...Franja ek is mal daaroor. Dit kan lekker dans musiek wees ❤ hoop ons sien meer van dit...hou aan shine
Whjd