Steve Hofmeyr - Neil Diamond Storie (Deel 3 / Live at Sun Arena / 2019)

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 28 ส.ค. 2024
  • Music video by Steve Hofmeyr performing Neil Diamond Storie (Deel 3 / Live at Sun Arena / 2019). © 2020 Coleske Artist

ความคิดเห็น • 27

  • @laudigerber9729
    @laudigerber9729 3 ปีที่แล้ว +7

    Steve, jy bly my gunsteling van dekades gelede al. Die man met n fantastiese verhoogpersoonlikheid. Altyd n fees om na jou te luister. Doen so voort 🙌🙌🙌👍👍👍

  • @charlottecox47
    @charlottecox47 2 ปีที่แล้ว +6

    Love this guy and his singing

  • @hermangroenewald6939
    @hermangroenewald6939 2 ปีที่แล้ว +5

    Uitstekend, Uitstekend, en nogmaals Uistekend!!! Jy weet net hoe om mens trots te maak vir jou eie taal.

  • @karienagenbach2787
    @karienagenbach2787 3 ปีที่แล้ว +4

    Ek nooi jou vir n braai. met baie liefde

  • @user-jg8ks8mz7i
    @user-jg8ks8mz7i 6 หลายเดือนก่อน +1

    He is the best and he makes you laugh

  • @annahendricksmxvhbyc
    @annahendricksmxvhbyc 3 ปีที่แล้ว +3

    Net een Steve, 🌹😘

  • @user-jg8ks8mz7i
    @user-jg8ks8mz7i 6 หลายเดือนก่อน

    He is the best. He makes you kaugh.

  • @helenaestrydom5636
    @helenaestrydom5636 3 ปีที่แล้ว +2

    Tuis tussen sy en ons mense!! xxx

  • @faandenner3368
    @faandenner3368 3 ปีที่แล้ว +3

    Baie mooi gesing!!!

  • @daniejansevanvuuren843
    @daniejansevanvuuren843 3 ปีที่แล้ว +6

    Steve net jy kan Neil sing niemand anders moet trie nie🎤

  • @yaniwitjaksono6927
    @yaniwitjaksono6927 3 ปีที่แล้ว +2

    Haaaa haaa haaaa, great

  • @jankelvorster4936
    @jankelvorster4936 3 ปีที่แล้ว +2

    Trots op jou boerseun

  • @francescaharbor1731
    @francescaharbor1731 3 ปีที่แล้ว +1

    Steve jy maak my laugh 😆 😂 🤣 😄 .

  • @jannetwood7595
    @jannetwood7595 2 ปีที่แล้ว

    Baie goed gedoen Steve.

  • @tinusdewet1574
    @tinusdewet1574 3 ปีที่แล้ว +1

    great

  • @sharonoriordan3736
    @sharonoriordan3736 2 ปีที่แล้ว

    I will leave you alone now god bless

  • @fredaroodt9695
    @fredaroodt9695 3 ปีที่แล้ว +1

    ♥️💞🥰🇿🇦🇿🇦

  • @amandastander.7635
    @amandastander.7635 ปีที่แล้ว

    ♥️🙏♥️

  • @lynettevanjaarsveldt8352
    @lynettevanjaarsveldt8352 3 ปีที่แล้ว +4

    Die man kan maar!

  • @louisedebeer5865
    @louisedebeer5865 ปีที่แล้ว

    Kan jy glo 7% van Ilse of man inwoners is SA. Almal toer om ons. Jys steeds awesone.

  • @dorismeyer4707
    @dorismeyer4707 3 ปีที่แล้ว +2

    Haha Steve jy bly die Beste al sing jy Neil Daimond se Liedjie en dan ook soos Elvis. Dis blêrrie goed gedoen.... sing hom maar in Afrikaans in plaas van die volkslied🥰😅😅😅😅❣🥂

  • @davidlouw991
    @davidlouw991 3 ปีที่แล้ว +2

    UITSTEKEND!!!!!

  • @lydiabester8883
    @lydiabester8883 4 หลายเดือนก่อน

    Sooo Steve 😅

  • @DyllanNewbould-r4d
    @DyllanNewbould-r4d 2 หลายเดือนก่อน

    Ujjjuuiijk9jjij8jj8jijijujnjiji87uuuuuiuuuuu7iiuuijhuh8j88uu8u7uuiu 0:31 0:32 0:32 0:32 0:33 0:33 0:33

  • @blikkiesgerber2614
    @blikkiesgerber2614 2 ปีที่แล้ว

    Ja nee steve bly maar weg van die folks lied af jong 😂😂😂