HIERDIE IS 'N WARE INDODA! - COACH FREEK EN FERDINAND EWERTS

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 2 ก.พ. 2023
  • Coach Freek gesels die week met Ferdinand Ewerts van Oudtshoorn. Ferdi se droom as kind was om 'n soldaat te word. Jy huislike omstandighede het hom genoodsaak om die skool te verlaat op 'n baie jong ouderdom. Ferdie en van sy vriende het 'n bende begin vir goeie redes, maar die bende het toe heeltemal verval in verkeerde dinge. Ferdi was tronk in en tronk uit vanaf 'n jong ouderdom. Hy het betrokke geraak by die tronk bendes tydens sy tweede tronkstraf. Ferdi was 'n smokkelaar van formaat. Die Here het egter 'n afspraak met Ferdinand gehad tydens 'n begrafnis diens wat hy bygewoon het. Luister na Ferdi se storie hoe God 'n verleier na 'n leier verander het.

ความคิดเห็น • 3