U Is My Herder - Jeffrey Makokong

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 23 ก.พ. 2022
  • Volg ons op:
    Facebook
    / pinksterargiewe
    Instagram
    / pinksterargiewe
    Tiktok
    vm.tiktok.com/ZSenppJEd/
    WhatsApp
    0618076063
    #uismyherder #jeffreymakokong #pinkstermusiek
  • เพลง

ความคิดเห็น • 30

  • @philipgrootboom5702
    @philipgrootboom5702 11 หลายเดือนก่อน +5

    Op die ouderdom 19 jarige ouderdom het ek my Moeder verloor agv borskanker, ek was weesgelaat, sonder broer of suster, ek het my Vader nie geken nie. 'n Jaar later was ek in 'n hewige motor ongeluk waarin 3 mense gesterwe het,ek was vir 5dae bewusteloos, die Herder wat my moeder aanbid het my daardeur gebring. Op 23 jarife ouderdom in 1973 word ek opgeneem in die TB hospitaal krities en op die rand van die dood, ek was 'n skeleton,moes 2weke in die Sickbay lê. Die Sondag vandie 10de Februarie 10, praat die Goeie Herder met my in Openbaring3:20, ek nooi hom binne, en vanjaar na 48 jaar, op die ouderdom van 72 was ek nog nooit spot nie, ek kry trane in my oë wanneer ek na hierdie lied luister van dankbaarheid, dat ek Jesus Christus my Herder gemaak het. 3:16 ❤❤

  • @michaelgariseb5315
    @michaelgariseb5315 9 หลายเดือนก่อน +4

    U aleen is my Verlosser en my herder my Heer.😢 Dankie my Vader

  • @edwinhanekam5652
    @edwinhanekam5652 ปีที่แล้ว +4

    Because of this song I saw the light ....

  • @lenamiggels7554
    @lenamiggels7554 11 หลายเดือนก่อน +4

    Ek slaan my oë op na die berge waar sal my hulp vandaan kom ! ❤ Jesus❤ is my herder my hulp in tye van nood en beproewing !

  • @johannawillemse1539
    @johannawillemse1539 2 ปีที่แล้ว +9

    Amen Amen Hallilujah my verlosser

  • @malcolmlinks6828
    @malcolmlinks6828 ปีที่แล้ว +6

    Amen

  • @emilykhase7131
    @emilykhase7131 2 ปีที่แล้ว +7

    Dankie Here!!!

  • @user-mq3iv6zx3h
    @user-mq3iv6zx3h ปีที่แล้ว +4

    Amen 👏🏼 Dankie Here 🙌🏼

  • @samanthajacobs6587
    @samanthajacobs6587 2 ปีที่แล้ว +7

    O heer u is my verlosser....in tye van noot...dankie my raadsman...Amen ❤🥰🙏

  • @junaideland5661
    @junaideland5661 2 ปีที่แล้ว +5

    Boetie Jeffas🙌🔥

  • @user-hg9cu2fe9y
    @user-hg9cu2fe9y 4 หลายเดือนก่อน +1

    My Heer my verloster my Herder Glory To the Most High God wow The Anoiting of God my brother is on you Amen we give Him the honour and praise for your voice keepon keeping on 😢kragtig Amen 🙏 😢❤🎉

  • @ChristiaanBarendse
    @ChristiaanBarendse ปีที่แล้ว +4

    amen❤❤😢

  • @KayleneKorkee
    @KayleneKorkee 6 หลายเดือนก่อน

    U Sal nooit toelaat Dat dinge met my gebuer danki here

  • @user-sp9tm6yy1f
    @user-sp9tm6yy1f 4 หลายเดือนก่อน +1

    Amen 🙏🙏

  • @rosemarythysen7526
    @rosemarythysen7526 11 หลายเดือนก่อน +2

    I like this song ❤

  • @JohannesAchilles-hr7gj
    @JohannesAchilles-hr7gj 18 วันที่ผ่านมา

    Hy is my herder my verlosser my God

  • @user-ss2wf1dg3t
    @user-ss2wf1dg3t 3 หลายเดือนก่อน +1

    Mooi song danki boeta

  • @lorrainesharma9123
    @lorrainesharma9123 10 หลายเดือนก่อน +2

    ❤Halleluja

  • @AlveiraKleinhans-uc1qm
    @AlveiraKleinhans-uc1qm 10 หลายเดือนก่อน +3

    Die Here kom altyd deur

  • @jaydeappolis8073
    @jaydeappolis8073 8 วันที่ผ่านมา +1

    😢hallelujah 😢

  • @NadineCoetzee-zt5ol
    @NadineCoetzee-zt5ol 2 หลายเดือนก่อน +1

    Danki Here U is my Verlosser,Raadsman in Tye vn nood Amen❤️🙏

  • @SharleneNatang-wz5fk
    @SharleneNatang-wz5fk 9 หลายเดือนก่อน +2

    🙏🙏🙏💞💖💕😂💥

  • @erikapieters7472
    @erikapieters7472 6 หลายเดือนก่อน +1

    My moeder se song

  • @MelvinCoetzee-yw2qh
    @MelvinCoetzee-yw2qh 2 หลายเดือนก่อน +1

    Hallelujah 🙌🏼

  • @user-zg2gt5kx4v
    @user-zg2gt5kx4v 8 หลายเดือนก่อน +3

    Die here is my herder

  • @johannamclaassen9163
    @johannamclaassen9163 3 หลายเดือนก่อน +1

    Amen

  • @JohannesAchilles-hr7gj
    @JohannesAchilles-hr7gj 18 วันที่ผ่านมา

    Hy is my herder my verlosser my God