Spies deur my kop geskiet

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 14 ต.ค. 2024

ความคิดเห็น • 40

  • @SarieDuToit
    @SarieDuToit 5 หลายเดือนก่อน +2

    Ons dien n Lewende God. HalleluJAH.

  • @tinabotha992
    @tinabotha992 2 หลายเดือนก่อน +1

    GOD is Amazing, was al baie vir my ook! Amen

  • @elizebezuidenhout4549
    @elizebezuidenhout4549 หลายเดือนก่อน +1

    Amen en Amen Prys die HERE 🙏 🙌

  • @dorisbriedenhann8139
    @dorisbriedenhann8139 ปีที่แล้ว +1

    Prys SY NAAM so n mooi getuienis die HERE is so goed daar is niks wat HY nie kan doen nie AMEN

  • @louisejansenvanvuuren2272
    @louisejansenvanvuuren2272 3 หลายเดือนก่อน +1

    Ons dien n Lewende God. Hy is altyd daar en beskerm ons vir wie in Hom glo.

  • @charmainevandermerwe5868
    @charmainevandermerwe5868 10 หลายเดือนก่อน +1

    WOW!!! We serve a God of miracles!!

  • @elmariebotha9720
    @elmariebotha9720 2 หลายเดือนก่อน +1

    Sjoe Connie! God is amazing ❤🙌🏻

  • @melindataljaard2753
    @melindataljaard2753 8 หลายเดือนก่อน

    Ons Dien n groot groot Vader🙏🏻🙏🏻. My so so aangeraak.

  • @salomierathbone2925
    @salomierathbone2925 2 ปีที่แล้ว +6

    Ek glo die Here sal ook deurkom vir my. Wat n awesome getuienis!

  • @aninablaauw1144
    @aninablaauw1144 2 ปีที่แล้ว +6

    Wat ñ ongelooflike testimony!!! Only Jesus🙌🏻

  • @keenanmoses7481
    @keenanmoses7481 2 ปีที่แล้ว +2

    HALLELUJAH 🙌🙌🙌

  • @lorrainecoetzee8509
    @lorrainecoetzee8509 3 หลายเดือนก่อน +1

    Beslis my hart aangeraak. Dankie

  • @JoanaduPlessis
    @JoanaduPlessis 2 หลายเดือนก่อน

    Ons aanbid n groot God.

  • @ronellvlooh649
    @ronellvlooh649 2 ปีที่แล้ว +3

    We save a miracle working God!! Nothing is impossble with Him!!! Glory to his wonderfull Name!!! JESUS Christ our Redeemer!!

    • @altakruger9091
      @altakruger9091 2 ปีที่แล้ว

      God is goed altyd en oral Halleluja

  • @valerieblignaut7879
    @valerieblignaut7879 ปีที่แล้ว

    Hoe Groot us ons God.Amen

  • @josephinemadikiza9900
    @josephinemadikiza9900 2 ปีที่แล้ว +3

    Dankie baie vir die getuienis dis ñ wonderwerk wow ons God .is groot. Amen vir engele o mense die Here het ons lief om vir elkeen engele te gee.

  • @Nelmari790
    @Nelmari790 2 ปีที่แล้ว +4

    Abba is amazing en getrou maak nie sak wat nie.
    Baie dankie v hierdie awesome getuienis, beteken baie v my vandag.
    Hy los ons regtig nooit nie, maak nie saak wat nie.
    Al d eer aan ons Koning Jesus!

  • @johnlackay
    @johnlackay 2 ปีที่แล้ว +2

    Wonderlike getuienis hoor

  • @esmereldavantonder6227
    @esmereldavantonder6227 2 ปีที่แล้ว +1

    God het my man gered deur 2 lelike motor ongelukke, asook deur n gewapende roof waar hy 2 keer raak geksiet was.. 🙌🏻 Die Here het n roeping op sy lewe!! 🙌🏻

  • @idastoop7219
    @idastoop7219 2 ปีที่แล้ว +3

    Baie dankie vir hierdie wonderlike getuienis. Ons eer ons Hemelse Vader vir Sy Genade. Baie seen op u pad vorentoe.

  • @elizabethkruger3425
    @elizabethkruger3425 24 วันที่ผ่านมา +1

    Baie dankie.😊

  • @sonialemmer1
    @sonialemmer1 2 ปีที่แล้ว +1

    Dankie vir jou getuienis !!🙏⭐️

  • @riaanbotes3509
    @riaanbotes3509 6 หลายเดือนก่อน +1

    Mooi Connie hoe het ek die nie nodig gehad nie...

  • @CorneliaCornelia-v5g
    @CorneliaCornelia-v5g ปีที่แล้ว +1

    Baie dankie God is so goed

  • @reinettekeyser601
    @reinettekeyser601 2 ปีที่แล้ว +2

    Amen

  • @joanhenschel3511
    @joanhenschel3511 2 ปีที่แล้ว +1

    Prys die Here vir Connie se getuienis. Ek is ook deurgedra in Julie 2021 in die hospitaal - baie siek gewees a.g.v. eColi infeksie in my nood operasie wond. Gebede is landwyd vir my gedoen. Die Here is wonderbaar! Dankie vir 'n puik video.

  • @salomekapp9894
    @salomekapp9894 2 ปีที่แล้ว +2

    Ons dien n God van wonderwerke!

  • @hennievanaarde4877
    @hennievanaarde4877 ปีที่แล้ว +1

    Wow!

  • @signstudio6710
    @signstudio6710 9 หลายเดือนก่อน +1

    Ons dien 'n lewende God.Hoe awesome.

  • @aninablaauw1144
    @aninablaauw1144 2 ปีที่แล้ว +2

    Wow wow wow!!!

  • @johannasmith2528
    @johannasmith2528 2 ปีที่แล้ว +2

    Wat n wonderlike getuienis om te glo dat ons n groot God en geneesheer dien by hom is niks ontmoontlik nie sterkte aan jou en die getuienis en ook julle wat dit aanbied ons loof en prys hom saam met julle Amen

    • @DieGetuienis
      @DieGetuienis  2 ปีที่แล้ว

      Baie dankie Johanna, waardeer. Al die Eer aan die HERE

  • @riaswanepoel7422
    @riaswanepoel7422 2 ปีที่แล้ว +1

    Amen 🙏 🙏

  • @doorattachment6926
    @doorattachment6926 2 ปีที่แล้ว +6

    Dit wys nou net dat God se genade groter as enige iets is. Sterkte vir julle almal.

    • @wilmatitus5376
      @wilmatitus5376 ปีที่แล้ว

      Amen die Here se hand 👌 dankie vir daardie getuienis 🙌🙌🙌 Amazing how can I ever leave the Lord for what He has done! 🙏🙏🙏

  • @riettepretorius302
    @riettepretorius302 2 ปีที่แล้ว +3

    Baie dankie!