Gwen danki Vir joy getuienis Ek weer presiies Hu it moes gevul HT My hele lewe vul Ek Soos jy Ek weer Jesus is lief vir my Ek weet eks Sy kind Maar vul so verstote
Moet nie na die leuns van die vyand luister nie, God het jou geken voor jy gebore is, en Hy wou n verhouding met jou hê, dit is jou doel. Gaan sit op sy skoot, en luister na sy stem.
Mooi getuienis en JA Ek Ken daardi nikswerd gevoel Gaan Nou 10jr Deur Dit Maar Ek mooi Mt ales in my aan Jesus vas Al voel Ek ook Ek Staan eenkant Weet Ek Hys lief Vir my en verder klou Ek
Dankie vi kosbare getuienis ek was deur bloedlyne an satan verbind diep in okulte gewees en Piet Smith se cd n tyd vir wen het ek oor en oor geluister My lewe is Leeg en sonder Rigting nr 2 op cd dieselfde cd can sy lied Jesaja 6 ht ny lewe omgekeer kosbare lied ook op cd Maria vir jou die Here se Genade en liefde is so Groot
Goeie more almal wat kan ek se die Vader weet alles in ons lewe daar is altyd iets waarmee ons worstel maar hy weet daarvan dankie dat hy mense oor ons pad stuur en dat ons hom kan vertrou sterkte aan jou vorentoe ek dink aan jou mooiloop
Oh wow dit is amazing YAHVAH in die naam van YAHVAHSHUA U IS WAS EN SAL WEER WEES. MARANATA YAHVAHSHUA KOM WEER HALLELUYAH Naam wat ons moet ken volgens Spr 30:4 want dis die taal wat die engel met Miriam gepraat het. Oorspronklike Hebreeuse Taal.
Anita Jansen van Vuuren jy is heeltemal reg.. Dit is Sy Naam...n Naam bo elke Naam..In daardie tydperk van my lewe was ek egter nie bewus daarvan hoeveel krag daar is in die korrekte gebruik van Sy Naam.. ...Blessings
@@gwenvanstaden7072 Goeiedag Gwen, dus die beste getuienis wat ek nog gehoor het. Dalk omdat ek my sien in Jou verlede. Hoe Satan kan kom en joy will steel. Ek sukkel, mag God my wysheid gee, genesing bring. Gister was genoeg toe will ek net klomp pille drink, want hoeveel Keer moet ek nog kan marteling voel. Here ek voel laag, ek het jare gebid om weer by my werk in the kom, kan dit wees dat elke Keer is daar iets wat verkeerd gaan met my gesondheid. Vader genees my, Ek smeek u.
Nog n getuienis wat ek mee assosieer. Net te groot om in n mens se mensebrein te verstaan. God is oneindig GROOT!!!! ❤
Amen ons dien n God van wonders Prys Sy lieflikke Naam
Baie ware getuienis. God is goed maak nie saak waardeur ons gaan nie, Hy is altyd by ons deur alles. Aan Hom die Lof en die Eer 🙌🙌
My oë vol trane om te dink jou broer is by die Here dis beste verjaarsdag geskenk vir die res van jou lewe. 🤗🤗🤗🤗🤗🤗
Dit is sooo wat amper met my gebeur het Amen en Amen
😭dnki here vir ✋ wat u oor haar ghaad het amen
Wat ñ pragtige vrou ! Dankie vir die getuienis dis powerful amazing what God can do.
God is net so absolutely indescribably AMAZING & FOREVER FAITHFUL🙌🏻❤❤❤
Jy is so so kosbaar in die oë van die Here. Jy is so mooi.
A
❤
Amen Amen ❤
Baie lief vir jou Gwen. Blessings soos reenbuie. Die Here seën die werk van jou hande. Jy is kosbaar.🙏🙌☝️
Kan net se wat n wonderlike getuienis. Amen
Gwen danki Vir joy getuienis Ek weer presiies Hu it moes gevul HT My hele lewe vul Ek Soos jy Ek weer Jesus is lief vir my Ek weet eks Sy kind Maar vul so verstote
Moet nie na die leuns van die vyand luister nie, God het jou geken voor jy gebore is, en Hy wou n verhouding met jou hê, dit is jou doel. Gaan sit op sy skoot, en luister na sy stem.
Dankie Heer Vir U wonderwerke
Baie dankie so amazing gewees
HalleluJAH Amen
Mooi getuienis en JA Ek Ken daardi nikswerd gevoel Gaan Nou 10jr Deur Dit Maar Ek mooi Mt ales in my aan Jesus vas Al voel Ek ook Ek Staan eenkant Weet Ek Hys lief Vir my en verder klou Ek
Baie mooi getuienis.
Thankyou that was fantastic. Blessings to both of you.
Dankie vir die getuienis, ek was daar en sit daagliks met groot struggles.
Baie dankie. Kyk van Ierland af. Ek voel aangemoedig!
Ek glo in my hart daar is baie wat so voel.