Kleinkind verdrink maar Ouma GLO!

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 20 ต.ค. 2024

ความคิดเห็น • 28

  • @sandrapotgieter7488
    @sandrapotgieter7488 2 ปีที่แล้ว +2

    WOW!! Wat n hartseer getuienis...jy het alles so met liefde en met GOD SE HAND gedoen...Halleluyah !!

  • @vanessatiger2558
    @vanessatiger2558 ปีที่แล้ว +1

    Awesome ❤Give God all the Glory ❤❤

  • @VeronicaDraaihaar
    @VeronicaDraaihaar 9 หลายเดือนก่อน +2

    Amen.Prys di Here.God doen wonders🙏

  • @GeorginaBenjamin-t1l
    @GeorginaBenjamin-t1l หลายเดือนก่อน +1

    Wut a mighty god we serve the angels bow before him heaven and earth adore him wut a mighty god we serve

  • @GeorginaBenjamin-t1l
    @GeorginaBenjamin-t1l หลายเดือนก่อน +1

    Amen Amen dis ons groooot god wat ons dien Danki liewe Jesus

  • @japiebloementhal3885
    @japiebloementhal3885 2 ปีที่แล้ว +2

    Amen gebed ht krag .

  • @AletLocke
    @AletLocke 3 หลายเดือนก่อน +1

    Amen wat n hartseer awesome getuienis ons dien n God van wonders Prys ons Hemelse Vader wat altyd voorsien mag God Jou ryklik seen Fransie 👏👏👏

  • @charmainevandermerwe5868
    @charmainevandermerwe5868 10 หลายเดือนก่อน +3

    Ongelooflike getuienis 🙏🙏

  • @Annmarieprinsloo
    @Annmarieprinsloo 9 หลายเดือนก่อน +2

    Amen dankie Vader ....

  • @sarie1139
    @sarie1139 ปีที่แล้ว +2

    Wat ñ awesome getuienis en God elke keer voorsien het. Amen en amen ❤🙏❤

  • @debbiedodd8720
    @debbiedodd8720 2 ปีที่แล้ว +2

    🙏🏻🌈

  • @petruskoen6365
    @petruskoen6365 9 หลายเดือนก่อน +2

    Wat n getuienis net weer n bewys ons GOD is n werklikheid en sal nooit sy kinders in die steek laat nie. Dankie HERE vir wat u vir hierdie familie gedoen het❤❤❤❤❤❤❤

  • @margaretdupreez6627
    @margaretdupreez6627 3 ปีที่แล้ว +6

    Dankie ouma dat jy nooit opgegee het nie Dankie Here vir die ouma se geloof Mag U haar oorvloedig seën Amen

  • @SallySmith-eo8tj
    @SallySmith-eo8tj 5 หลายเดือนก่อน +1

    My God how Great Thou Art!!❤

  • @footcarefamily
    @footcarefamily 3 ปีที่แล้ว +3

    Pragtige getuienis...Prys Abba

  • @MagrietaFransman-u1q
    @MagrietaFransman-u1q 6 หลายเดือนก่อน +2

    Dankie Vader amen 🙏

  • @salomievanderwesthuizen7392
    @salomievanderwesthuizen7392 25 วันที่ผ่านมา +1

    Amen
    Née God is daar

  • @childofgod1226
    @childofgod1226 3 ปีที่แล้ว +5

    Wat ‘n getuienis. Geloof in aksie. God se rykste seën vir julle.

  • @berniceglamour9351
    @berniceglamour9351 3 ปีที่แล้ว +5

    Dankie my Vader.

  • @annettegenis2781
    @annettegenis2781 3 ปีที่แล้ว +4

    Wat n wonderlike God dien ons! God seen julle!

  • @marthiepeden5551
    @marthiepeden5551 2 ปีที่แล้ว +2

    Soveel liefde in n ouma!!!💖

  • @sophiasmith4484
    @sophiasmith4484 3 ปีที่แล้ว +4

    Prys die Here! Hoe ń wonderlike God dien ons!

  • @VeronicaMeyer-nh7ej
    @VeronicaMeyer-nh7ej 2 หลายเดือนก่อน +1

    Ouma duisend Glo in Here
    Amen

  • @Johnny-es9xg
    @Johnny-es9xg 3 ปีที่แล้ว +6

    Amen. Prys die Here Jesus!! EK bid vir die volle herstel van daai kind in die naam van Jesus Chistus .Amen.

  • @salomekapp9894
    @salomekapp9894 3 ปีที่แล้ว +4

    Amazing getuienis! Dankie Here🙏🙏

  • @aleciabailes6199
    @aleciabailes6199 3 ปีที่แล้ว +4

    What a faithful God we serve! Amen!

  • @bernaleebotha3332
    @bernaleebotha3332 3 ปีที่แล้ว +4

    Wow!