Mariette se Wals. (Mathys Roets)

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 29 ต.ค. 2010
  • 'n Laaste dansie miskien?
  • เพลง

ความคิดเห็น • 18

  • @mariettenaude5689
    @mariettenaude5689 ปีที่แล้ว

    Dankie Mathys...die liedjie lê my liefste man na aan die hart...my naam is Mariëtte

  • @lindavandenberg333
    @lindavandenberg333 5 ปีที่แล้ว +1

    Mathys Roets. Net wanneer ek dink DIS jou beste! Dan klm jy met BETER
    Dankie. Jy vertolk so baie wat ons voel en nie voor woorde het nie.

  • @anitaventer1479
    @anitaventer1479 22 ชั่วโมงที่ผ่านมา

    Pluk aan my hartsnare. Pragtig!

  • @mslandie1
    @mslandie1 10 ปีที่แล้ว +1

    Maak nie saak hoeveel keer mens hierna luister nie, hierdie bly maar mooi. Echt pragtig!

  • @marietteventer7608
    @marietteventer7608 10 ปีที่แล้ว +1

    Wow! Dis stunning... nooit geweet daar is so lied nie. Mariette Venter

  • @madamelize
    @madamelize 13 ปีที่แล้ว +1

    het dit baie geniet!!! pragtig

  • @ingridbahri8609
    @ingridbahri8609 4 ปีที่แล้ว +1

    so pragtig!

  • @mariehet
    @mariehet 10 ปีที่แล้ว

    Dis asemrowend mooi ek het waaragtig nie geweet daar is 'n lied wat iemand my naam gebruik nie♥Dis soooooooooooooo mooi

  • @tjops1000
    @tjops1000 ปีที่แล้ว

    Pragtige lied. Anita Jackson, Bloemfontein

  • @corpretorius9765
    @corpretorius9765 8 ปีที่แล้ว

    Raak my hartsnare, baie mooi

  • @marietteburger880
    @marietteburger880 7 ปีที่แล้ว

    Baie mooi dit my liedjie my naam is Mariette

  • @marietteolwagen7514
    @marietteolwagen7514 10 ปีที่แล้ว

    En ek is so lief vir dans... :-)

  • @susanbarnard3496
    @susanbarnard3496 10 ปีที่แล้ว

    Sjoe dis baie mooi

  • @evonsmit
    @evonsmit 10 ปีที่แล้ว

    Baie Mooi.....

  • @petrovandermerwe1458
    @petrovandermerwe1458 6 ปีที่แล้ว

    Dit tref beide my en my man. Dit Spreek woorde wat mens Nie wou uiter Nie. . ..

  • @mariettemeyer3393
    @mariettemeyer3393 8 ปีที่แล้ว

    praat met my hart

  • @lindyworth8580
    @lindyworth8580 10 ปีที่แล้ว

    Eish - hierdie roer vir my ...

  • @JacoSmitZA
    @JacoSmitZA 12 ปีที่แล้ว

    Ai, Piet skryf darem mooi musiek. Heel anders as Piet se version...