Koos du Plessis - Splinterruit

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 18 พ.ย. 2024
  • Koos du Plessis met "Splinterruit"

ความคิดเห็น •

  • @RicoCilliers
    @RicoCilliers ปีที่แล้ว +1

    Koos Doep's finest work. Soos my pa se: "Hy was 'n diep seun."

  • @LeonVanDyk
    @LeonVanDyk ปีที่แล้ว

    Phenomenal poet... traan weer

  • @amandavanzyl1206
    @amandavanzyl1206 3 ปีที่แล้ว

    Very good graphics.

  • @tertiabarnes8660
    @tertiabarnes8660 หลายเดือนก่อน

    My oë is 'n splinterruit
    Wat bly weerkaats al kyk ek uit
    En ewebeelde dwaal verby
    Maar dra onwetends iets van my
    Maar ek kan sing as ander vlug
    Voor werwelwind en bliksemlig
    Want deur die krake in die nag
    Sien ek 'n helder nuwe dag
    My oë is 'n splinterruit
    Dus moet jy leer om skerp te kyk
    Wie meen jy's blind doen onbewus
    Dit wat presies wys wat hy is
    Maar ek kan sien as sieners tas
    Na iets wat is en altyd was
    Want hoor die reën en wind praat saam
    En in die kranse dreun 'n naam
    My oë is 'n splinterruit
    Wat bly weerkaats al kyk ek uit
    En skewe beelde hink verby
    En word onwetend deel van my
    Maar ek sal klim en hoër beur
    Selfs doringtakke gryp en skeur
    Want op die berg se ruwe rug
    Is more ver maar reeds in sig
    Want op die ruwe berg se rug
    Is more ver maar reeds in sig