Theuns Jordaan - Skielik Is Jy Vry (Met Lirieke)

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 7 ก.พ. 2025
  • Subscribe and ring the bel to get notified for new Uploads
    TH-cam - / @theunsjordaan9907
    Facebook - / theunsjordaanpage
    Instagram - / theunsjordaan

ความคิดเห็น • 7

  • @laudigerber9729
    @laudigerber9729 3 ปีที่แล้ว +6

    En so is jy ook nou vry van pyn en seer, Theuns. Wat n groot Genade vir jou, maar vir sovele van ons, die grootste verlies ooit. Mag jy in die wonderlikste vrede van ons Here bly tot ons weer ontmoet, waar geen pyn en hartseer meer is nie. 😢🙏🙏🙏

    • @DolisHouston
      @DolisHouston 3 ปีที่แล้ว

      So dankbaar dat ons sy musiek kan behou. R.I.P. Theuns Jordaan 💔

  • @annetjewn
    @annetjewn 9 หลายเดือนก่อน +1

    As niemand van jou hoor nie;
    As niemand van jou weet nie,
    Kan jy tog niks verloor nie--
    Kan niemand jou vergeet nie.
    As niemand jou bemin nie;
    As niemand jou ooit raak nie,
    Kan niemand trou versin nie--
    Kan niemand jou versaak nie.
    Dis tog so eenvoudig:
    Disjy, alleenlik jy;
    En die groter sorge gaan vanself verby.
    Niks om te verhaal nie;
    Net die vrede bly;
    Niks om te betaal nie--
    En skielik is jy vry.
    As jy op niemand leun nie
    En niks van iemand vra nie,
    Hoef niemand jou te steun nie;
    Hoef niemand jou te dra nie.
    Dis tog so eenvoudig:
    Disjy, alleenlik jy;
    En die groter sorge gaan vanself verby.
    Niks om te verhaal nie;
    Net die vrede bly;
    Niks om te betaal nie--
    En skielik is jy vry

  • @luciafeliciano9242
    @luciafeliciano9242 ปีที่แล้ว +1

    Sua voz é muito linda e proporciona um bem estar profundo. Preenche o vazio da falta que você faz...Descanse em paz, querido Theuns...♡♡

  • @marlenestander2640
    @marlenestander2640 2 ปีที่แล้ว +2

    So rustig. gaan reguit siel toe. neem net in en n vrede wat jou rustig hou. RipTheuns

  • @sanniedevilliers2174
    @sanniedevilliers2174 5 ปีที่แล้ว +4

    Theuns jy het so n wonderlike stem. Ek gaan mal oor jou musiek. Elke lied het n betekenis...woorde wat sin maak in my lewe. Dankie, jy is super verby💖🎵🎶🎼🎤🎸

  • @mariekruger39
    @mariekruger39 2 ปีที่แล้ว +2

    Besonder mooi en ware woorde. Dankie