Juan Boucher - Novah

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 28 ส.ค. 2024
  • Juan Boucher se musiekvideo vir sy liedjie "Novah"
    Regisseur:
    Juan Boucher
    Quintin van der Merwe
    Kameras & Beligting :
    Quintin van der Merwe
    Redigeerder:
    Quintin van der Merwe
    Musiekvideo Konsep:
    Juan Boucher
    Quintin van der Merwe
    Musiekvideo Vervaardiger:
    Quintin van der Merwe
    Produksie Bestuurders:
    Quintin van der Merwe
    Kleur Redigeerder:
    Quintin van der Merwe
    Liedjie op geneem by CoolerBox Studios:
    Tertius Human
    Liedjie Publikasie:
    Juan Boucher / Vonk Musiek
    TH-cam - SUBSCRIBE:
    Juan Boucher - @Juan Boucher
    Sosiale Media:
    @juanbouchersa - (Instagram/Facebook)
    @vonkmusiek - (Instagram/Facebook)
    © Vonk Musiek 2021
    www.vonk.co.za/
    / vonkmusiek
    / vonkmusiek
    Subscribe here: / @realmusicvonkmusiek

ความคิดเห็น • 86

  • @patriciafaasen9160
    @patriciafaasen9160 ปีที่แล้ว +5

    Juan jy gee mens hoendervleis. Love jou en God seen vir jou veraltyd.

    • @user-bv2ts8eq8e
      @user-bv2ts8eq8e 6 หลายเดือนก่อน +1

      Jooc
      😎👍
      👍
      👍

  • @bernardaddinall5193
    @bernardaddinall5193 2 ปีที่แล้ว +24

    Love jou werk oom.. Jy prt met my siel.. Ek is 22 jaar oud met my eerste opad. Ek voel soos n jong man vas geslaan onder n rots wat met my hart bots en ek het nog nie n idea wat die liefde gan kos.. Maar ek vind altyd raad in oom se werk. Dankie vir dit

  • @felicity243
    @felicity243 2 ปีที่แล้ว +16

    Dis so bitterlik spesiaal, wow♥️mag God vir klein Novah toe vou in Sy arms wat ons oneindig beskerm en mag haar pad vorentoe geseend wees. N kind is so n groot blessing, sy is so pragtig Juan, baie baie geluk. Sy is jul rykdom, en haar mamma en pappa se grootste droom en geskenk.♥️🙏🏼

    • @melindaduplessis2621
      @melindaduplessis2621 2 ปีที่แล้ว

      BAIE BAIE GELUK SY IS PRAGTIG MAG JULLE JARE GESSEEND WEES MEY DIE STERRETJIE VAN JULLE LEWE

  • @marietjieserfontein6166
    @marietjieserfontein6166 17 วันที่ผ่านมา

    Ongelooflike baie mooi woorde DINK SO AAN MY DOGTERTJIE.WENS EK KAN OOK SO SING.JY ROCK MNR GOD BLESS JOU HOU SO AAN ❤❤❤

  • @worstree4159
    @worstree4159 ปีที่แล้ว +2

    Juan Boucher is n' yster,ongelooflike mooi song

  • @michaelmccullough3811
    @michaelmccullough3811 ปีที่แล้ว +4

    Dis 'n baie awesome song en 'n mooi video ook

  • @joggiekleinsmit8837
    @joggiekleinsmit8837 2 ปีที่แล้ว +3

    sorrie ek comment seker baia maar baia baia dankie vir jou musiek jou musiek het my deur i baia swaar tyd laat kom baia baia dankie juan jy is TOPS

  • @Noordbaai
    @Noordbaai 2 ปีที่แล้ว +5

    ♥️hoendervleis Mooi lied van die begin tot end.Baie dankie Juan.Seëninge Vir jou

  • @lillybezuidenhout5628
    @lillybezuidenhout5628 2 ปีที่แล้ว +3

    Love die liekie oom die liekie het my dag gemaak☀️

  • @nicolethesnaar4805
    @nicolethesnaar4805 2 ปีที่แล้ว +1

    Absoluut pragtig. Man met die stem soos n engel. We love you JB

  • @pjswanepoel2046
    @pjswanepoel2046 2 ปีที่แล้ว +3

    Die song in jou ore Draf jy n Vrystaatse grondpad en moeg word jy nie.... Nova...... 🖖

  • @Amina_gaming102
    @Amina_gaming102 ปีที่แล้ว +2

    Hy het 'n inspirerende stem, hou so aan!❤

  • @King7StealthYT
    @King7StealthYT 2 ปีที่แล้ว +7

    Dis n fantastiese song en n GREAT video daarby!👌💯

  • @friedafourie1493
    @friedafourie1493 11 หลายเดือนก่อน +1

    Baie mooi liedjie❤❤

  • @joggiekleinsmit8837
    @joggiekleinsmit8837 2 ปีที่แล้ว +9

    sien mense hierdie man verdien al die platinums wat op sy pad hom juan jy is tops boet

  • @christellestiemmie5752
    @christellestiemmie5752 ปีที่แล้ว +3

    Stunning ❤❤❤❤

  • @francoisjoubert2065
    @francoisjoubert2065 2 ปีที่แล้ว +6

    DIT IS SO MOOI EK IS JOU GROOTSTE DANKIE VIR DIE MUSIEK

  • @jorge-vc2jw
    @jorge-vc2jw 2 ปีที่แล้ว +7

    Este artista é simplesmente esplêndido! Suas músicas seu arranjo magnífico!!!

    • @alinekalafatis8311
      @alinekalafatis8311 9 หลายเดือนก่อน

      Que legal encontrar um comentário em português! Eu gosto muito de alguns artistas afrikaners porque as letras são óptimas, as músicas são muito bem arranjadas e não tem bobagens americanas nos videoclipes!

  • @christabritz5368
    @christabritz5368 2 ปีที่แล้ว +2

    Pragtige song Novah. Jean jy mag maar sing jou songs is amazing

  • @tialouiseolivier7931
    @tialouiseolivier7931 2 ปีที่แล้ว +2

    Jou musiek bly die beste!!! N stem wat skrik vir niks..... 😊

  • @marietjievandeventer1951
    @marietjievandeventer1951 2 ปีที่แล้ว +2

    Mooiste liedjie ooit ❤️❤️

  • @meisiegrobler319
    @meisiegrobler319 8 หลายเดือนก่อน

    Baie mooi liedjie.

  • @carlacory5252
    @carlacory5252 2 ปีที่แล้ว +6

    Dit is so mooi !

  • @heinrichblauensteiner556
    @heinrichblauensteiner556 3 หลายเดือนก่อน

    Awsome song!!Jy baie gegroei van begin af tod nou!!¡

  • @riaanburger5537
    @riaanburger5537 6 หลายเดือนก่อน

    n Ware legende

  • @stu1944
    @stu1944 2 ปีที่แล้ว +2

    Baie mooi

  • @emilebotha9082
    @emilebotha9082 2 ปีที่แล้ว +2

    Beslis jou beste album Juan. Goeie werk

  • @marietjiecronje1379
    @marietjiecronje1379 2 ปีที่แล้ว +1

    Aggghhhh sy is so mooi 😍😍😍

  • @maruchellebecker1295
    @maruchellebecker1295 2 ปีที่แล้ว +2

    Ongelooflik mooi...Mal daaroor

  • @corrienjacobs
    @corrienjacobs 2 ปีที่แล้ว +1

    Ongelooflike mooi liedjie.. Wow..

  • @elizebotha2420
    @elizebotha2420 2 ปีที่แล้ว +2

    So mooi liedjie ❤️❤️❤️

  • @veruschkajoleygrobler300
    @veruschkajoleygrobler300 2 ปีที่แล้ว +3

    Ongelooflik.. dis besonders mooi ..

  • @Ansumocke
    @Ansumocke 2 ปีที่แล้ว

    Dis so beautiful song Juan. Sy het n pappa en mamma 1000 en glo ouma's en oupa's en jou 2 ling ooms sy is kosbaar baie geluk

  • @ruanniemann8984
    @ruanniemann8984 2 ปีที่แล้ว +3

    Die video is mooi🥺❤️🔥🤗🔥

  • @dvviprasta5336
    @dvviprasta5336 2 ปีที่แล้ว +2

    Gonna die a legend in my eyes buddy😎👌

  • @karenvisagie7802
    @karenvisagie7802 2 ปีที่แล้ว +4

    Sy gaan nog jou hart trap met haar vellies. Mooi song. Geniet jou musiek terdee.

  • @princevegeta3325
    @princevegeta3325 2 ปีที่แล้ว +1

    TOP KLAS!!!!!!!! 100/10

  • @anelizeengelbrecht5327
    @anelizeengelbrecht5327 2 ปีที่แล้ว +1

    Bitterlik bitterlik mooi!!!!

  • @madelenehelberg2743
    @madelenehelberg2743 2 ปีที่แล้ว +1

    Baie mooi mal oor jou musiek xx

  • @chantelphillipson3237
    @chantelphillipson3237 2 ปีที่แล้ว +2

    Wow dit is pragtig !! Top 10 !

  • @nickyvandermerwe1543
    @nickyvandermerwe1543 2 ปีที่แล้ว +3

    Beautiful!!!!

  • @elnetteoschmann3122
    @elnetteoschmann3122 2 ปีที่แล้ว +1

    Stunning..jou songs praat met mens....jy mag maar..dankie

  • @bastrading4651
    @bastrading4651 2 ปีที่แล้ว +3

    Stunning!

  • @melindalubbe164
    @melindalubbe164 2 ปีที่แล้ว +1

    Ek het al 3 kinder en is 25 jaar oud. My hele lewe draai om my kinders. My kinders is my alles. Juan ek is mal oor al jou songs. Party dae as ek nie weet wat om te doen as ek moedeloos is luister ek jou musiek. Jou musiek gee my weer hoop. Al het ek nie al jou cds nie maak ek n lys van al jou liedjies om dit te download. Jou musiek is rerig inspirerend

  • @kevinpickering9812
    @kevinpickering9812 6 หลายเดือนก่อน

    Another diamond ,love your music.

  • @user-bv2ts8eq8e
    @user-bv2ts8eq8e 6 หลายเดือนก่อน +1

    Jooc
    👍😎

  • @christolesch9003
    @christolesch9003 2 ปีที่แล้ว +1

    Baie mooi song so gepaste song. Van af PA na sy kind Osem osem

  • @johannavanniekerk9327
    @johannavanniekerk9327 2 ปีที่แล้ว +1

    Pragtige lied

  • @andrefrylinck6014
    @andrefrylinck6014 2 ปีที่แล้ว +1

    DIS SO MOOI SONG 100%

  • @nicoleneterblanche9402
    @nicoleneterblanche9402 2 ปีที่แล้ว +2

    ❤️Dis pragtig

  • @samanthagreeff5049
    @samanthagreeff5049 ปีที่แล้ว +1

    Awsome song verby

  • @10djpro
    @10djpro 2 ปีที่แล้ว +1

    10/10👌🎵🎸🎵

  • @elaineengelbrecht5563
    @elaineengelbrecht5563 2 ปีที่แล้ว +1

    Beautiful mooi

  • @vinescabotes756
    @vinescabotes756 2 ปีที่แล้ว +3

    💫❤️🙏

  • @dommigguel
    @dommigguel 2 ปีที่แล้ว +1

    Sensacional 👏🎶

  • @natasjalabuschagne4123
    @natasjalabuschagne4123 ปีที่แล้ว

    Wow Juan!!

  • @tiaandupreez
    @tiaandupreez 2 ปีที่แล้ว +4

    ❤️

  • @iwanpieters6739
    @iwanpieters6739 2 ปีที่แล้ว +1

    Dis mos hoe dit gedoen word. Uitstekend

  • @lonlywolf664
    @lonlywolf664 2 ปีที่แล้ว +1

    Pragtig

  • @aletcloete6910
    @aletcloete6910 2 ปีที่แล้ว +1

    Beautiful

  • @dawiebezuidenhout3664
    @dawiebezuidenhout3664 ปีที่แล้ว

    Wow😭😭😭😭😭😭😭

  • @melindalubbe164
    @melindalubbe164 2 ปีที่แล้ว +1

    Mal oor die song. En so die waarheid... Kinders is n mens se lewe

  • @loserwinner2654
    @loserwinner2654 2 ปีที่แล้ว +1

    Splinteringende beeldskoon. Soos altyd.

  • @adol74
    @adol74 ปีที่แล้ว +1

    Mooi songs

  • @lucianofourie581
    @lucianofourie581 2 ปีที่แล้ว

    Dis n mooi song

  • @pienaarjan3007
    @pienaarjan3007 2 ปีที่แล้ว +1

    PRAGTAG

  • @elmariesinclair6743
    @elmariesinclair6743 2 ปีที่แล้ว

    Jy bly maar net my favorite!

  • @cobusbotha8703
    @cobusbotha8703 2 ปีที่แล้ว

    baie nice song ons pienk voet is amper 4maande oud

  • @karingerber6333
    @karingerber6333 2 ปีที่แล้ว

    Lirieke is belangrik... meer as video.

  • @user-bv2ts8eq8e
    @user-bv2ts8eq8e 6 หลายเดือนก่อน +1

    Jooc
    😢

  • @WillemPSNRPost
    @WillemPSNRPost 2 ปีที่แล้ว

    Juan wanneer kom Julle by ons braai hier in Randfontein... Chanelle se pa

  • @samanthagreeff5049
    @samanthagreeff5049 2 ปีที่แล้ว

    N pa en dogter bond is iets wat min mense sal verstaan

  • @marnujacobs5801
    @marnujacobs5801 2 ปีที่แล้ว +2

    Dit is "DIE" song

  • @hennieadmin9795
    @hennieadmin9795 2 ปีที่แล้ว +1

    Tops bly maar SA1

  • @patriciamagnusen2806
    @patriciamagnusen2806 2 ปีที่แล้ว

    Looking for a good movie

    • @REALMUSICVONKMUSIEK
      @REALMUSICVONKMUSIEK  2 ปีที่แล้ว

      Dog is a 2022 movie staring Channing Tatum. I watched it this weekend and enjoyed it a lot. If you enjoy it as well, please concider subscribing 😊

  • @heinrichblauensteiner556
    @heinrichblauensteiner556 3 หลายเดือนก่อน

    1 song van jou gehoor was "Sad song" .Was nie fan nie.

  • @superehb1
    @superehb1 2 ปีที่แล้ว

    Please, send the translation.

  • @121maxsteel
    @121maxsteel 6 วันที่ผ่านมา +1

    Hey ou. Ek is seker jy hoor dit baie , maar jy is n yster. Jy maak my lewe soveel beter. Jou musiek is legandary Ek kan nethoop omjou eendag persoonlik te onmoet. Hou so aan.

  • @karingerber6333
    @karingerber6333 2 ปีที่แล้ว

    Love jou musiek. Hierdie is n diep song... meng van lied is sleg... jou musiek is so hard dat die diepte van die lied verlore gaan... dis jammer

    • @lonlywolf664
      @lonlywolf664 2 ปีที่แล้ว

      Dis wow pragtig

    • @reinettdebeer4429
      @reinettdebeer4429 2 ปีที่แล้ว

      Dis 'n ongelooflike mooi lied Juan. Jy het 'n fantastiese stem. Geluk met plek nommer 5 op top 20 van Bosveld Stereo.

  • @chriscallesen9331
    @chriscallesen9331 2 ปีที่แล้ว +1

    baie mooi liedjie Juan.