There is a ONE TIME option or monthly. Thank you. 1, Debit Order: dto.corpcol.co.za/flyers/briekmerke/ 2. EFT FNB: 62025765506 CHQ 3. PayPal: paypal.me/briekmerke?country....
Dankie vir uitstekende inhoud, Oom Colyn. Ek het veral baie van Oom se analogie van die voorkamer gehou. Ons het grootgeword met 'n outydse voorkamer in die huis, en ons mag nie ons voetjies daar gesit het nie. Dit was waar wyle Mamma altyd Oom Dominee se koek en tee bedien het. Sy was baie selektief oor wie sy daar toegelaat het, en dit moet so wees in mens se verstand ook. Groete vanuit Blouberg.
Moeilike onderwerp, hierdie gaste in die voorkamer in jou kop. Ek is al vertel ek moet Suid-Afrika agter my los, anderste sal ek dit hierso oorsee nie maak nie. En dan is daar ook nog die bosoorlog .... Liefde in die voorkamer - dit het baie ingewikkelder geraak met toenemende ouderdom omdat mens die onskuld van die jeug verloor het. Almal dra bagasie vanaf vorige verhoudings in die nuwe verhouding in en weens die ouderdomspiramiede het die aantal pasmaats gekrimp. Kompromiëe moet aangegaan word met die wysheid van Salomo en lewensondervinding. Mens het net een lewe en mens moet die beste daaruit maak. In my ouderdom sit almal met die merke wat die lewe op jou gelaat het en die aantal gaste raak al minder - sterf weens ouderdom, verdwyn in ouetehuiste, ontwikkel kognitiewe probleme of het in ander wêrelddele spoorloos verdwyn of mens het in jou insigte ontwikkel en hulle nie, dus nie meer beskikbaar nie. Lank gelede van die Johari-venster geleer - kamers binne 'n mens wat vir mens self onbekend is.
Colyn jy praat n groot waarheid, party mense het n geestelike en fisiese worsteling met hulself, dit is vir hulle amper die onmoontlike om ander mense uit te los, hulle maak dit n prioriteit om bemoeisiek te wees.
Dankie v jou Bskp Colyn. Dis soos j se. Mense kan mens siek maak. Ek sny die toue. Ek gelukkig sonder hulle wat v my wil voorskryf wat om te doen asof ek nog op skool is. Party mense wil mens in n toestand he sodat hulle beter kan voel oor hulself. Jy is heeltemaal reg.
Uiters treffende boodskap ‼️Ons moet net onthou dat wanneer n mens se geestestoestand verrot het tot op daardie punt waar jy die soort dinge doen en se soos hierdie du toit - kerel, dan is die kanse om te genees en te herstel uiters skraal,,, en ons moet besef dat volgelinge van so iemand, se lewenswyse is tien teen een presies dieselfde,,, eintlik tragies jammer,,,
Dolly, jy weet duidelik niks van Dries af nie en glo sommer sonder enige bewyse wat jy hoor! Wees versigtig, die antichris is oppad. Hy gaan ook vir jou dinge kom vertel soos hy dit wil hê, en jy gaan hom glo!
💜 Uitstekend gestel. Ek glo nog steeds, dat Behalwe n rasende kop, word grease betaal deur XXX, Om jou te treiter. Staan vas & Kap Ignore. F...l Airtime. Werk die beste. Baie dankie Vir jou Shows, ons waardeer dit. Voorspoedige & Geseende & Gesonde 2025 💜
Daars n snot streep wat hard probeer om in jou en ons koppe te kom woon. My nusierigheid het my twee keer na hom laat luister. Die bek vol tanne het geen bydrae tot niks nie
Hi Colyn ek het lankal die gate het nie plek hier in my kop, ek loop aleen met my familie, het nie tyd vir Ander mense nonsense, lig, en self beeld. Al wat ek hoor is my Kar, my geld, my my, kyk wat ek het. My swaar was so jy Sal nooit so veel geld he nie, maar hy is dood aleen. Dit is ek wat moet voor God staan en my lewe bewys aan God.
Hallelujah die gesprek moes jy LANKAL gedoen het!! Behalwe dat ekself ook iets daaruit leer hoop ek Dries gaan nou rustig raak. Genade my 6de klippie is oppad uit en ek het nog nooit in my lewe so iemand gesien wat so behep met 2 ander mense kan wees. Voorspoed vir almal vir 2025!
Neels nou hoekom moet die mense nou vir Gries glo en die ouens se voetspoor op youtube is so Klein dink rerig dit maak geen verskil nie dis entertainment vir die paar wat kyk
@@Chris-y2qmeeste kanale begin klein. Dis tog logies. Ek hou sy getalle dop. Dit groei stadig maar seker. Hy het hierdie week al om en by 20 nuwe followers gekry. Mense is honger vir inligting. Al hoe meer mense begin besef dat jy moet wyd kyk en luister en nie sommer hals oorkop alles glo wat iemand uitspoeg nie! Daar is net teveel planne met die mensdom en hulle is aan die slaap!
@@NeelsKan Beskou hierdie as a ernstige waarskuwing, Jy is duidelik versot op Ghries en jou heldeverering is bykans absurd. Maar dis joune. Moenie my kanaal gebruik om werwing te doen nie. Wees tevrede met jou insig en spandeer jou energie daar waar jy tuis voel.
@@briekmerke jy ken my glad nie. Ek raak nie versot op mense nie. Ek luister na jou, Wynand en Andries, Gustav, Izak en Willem Petzer onder andere. Nie een van julle stem oor alles saam nie maar almal gee hulle opinies. Ek hoor daai opinies en vorm dan myne. So nee, ek bly neutraal en wil graag hê dat ander mense dieselfde doen. Dit leer mens om jou eie kop te gebruik! Daar lê swaar dae voor en mense gaan moet self besluite neem sonder die ondersteuning van die "influencers" op die internet.
Elke Mens moet na Sy Innerste " stemmetjie" luister en daarvolgens Optree. Breek weg van Mense, wat nie Soos jy dink...Soos hul sê Meng met die Semels, Vreet die Varke jou Op 😮
Baie baie goed gestel ek stem 100% met Allis wat jy gese het ,bly kalm moet nie deur mense jou ontstel nie ,dit is wat hulle will he sodat jy dalk iets se en dan het hulle iets om oor te praat
Colyn jy is 💯 mens moet net opstaan en sê genoeg is genoeg. Als gaan oor verantwoordlikheid en respek. Colyn ek se reguit fok Ghrieskan ek het sy video gekyk en gaan lees my kommentaar ek het hom openlik gevloek sonder jy en Wynand is hy fokkol, hy ly aan n minderwaardigheids kompleks. Kan fokkol vir hom self doen. hy probeer om op ander se bekendheid se rug te ry. Dankie ou Groote jy is tops, waarheid en feite dis al wat jy blootstel.
Jy is reg wat jy se, oor ou slak spoor, hy is besig om dit te verloor sy faml hoort hom van die net af te hou hy gaan groot skade doen en net iemand gaan opstaan en hom seer maak
Nee vrou net die teendeel! Hy is besig om in Colyn en jou kop in te kruip! Jy kan ook maar nie wegbly van sy kanaal af nie. Hy het daardie kanaal begin juis omdat hy Colyn en Wynand se skynheiligheid en valshede wil uitwys! Colyn sê nie hier hoekom het Andries hom begin aanvat nie, maar hy weet dat dit is omdat Putin in sy kop nes geskop het, in 'n suite, en Andries hom daarop gewys het!! Colyn stel nie belang om te luister na Andries nie want hy neem sommer aan dat Andries net na MSM luister! Colyn se probleem is dat hy NET na Colyn se opinie luister en dat ander se opinie nie tel nie! Dit is waarom Colyn nie kans sien om met Andries in debat te gaan nie want hy wil net na sy eie opinie luister en dit in sy luisteraars se kele afdruk en tragies genoeg sluk hulle alles en het geen opinie van hulle eie nie! Net ter inligting. Andries is 'n man met hoë intelligensie wat self 'n burgermeester van Boksburg op 'n stadium was en 'n hoogs suksesvolle Ingenieursmaatskappy gehad het! Sy kinders is suksesvolle prokureurs! Daar is absoluut niks met Andries se verstand of sy intellek fout nie. Dit is juis daardie intellek wat deur Colyn en Wynand se bogpraatjies kyk! Ek sien daar op Andries se kanaal maak jy stellings en daar word dan vrae aan jou gevra maar jy hardloop weg daarvoor. Jy het duidelik ook nie 'n opinie anders as Colyn s'n nie!
@@NeelsKan Dis vir my interresant uit duisende volgers op Wynand en my kanaal is daar weinig wat voel soos jy maar jou opinie is dat Ghries se bietjie volgers is die enigstes wat die "waarheid" kan herken. Amazing.
@@briekmerke Ja nè. 😂😂😂 snaaks dat ghries se hele lewe Geen positiewe bydrae vir ons volk beteken het nie, maar nou die man in die bruin pak wil wees😂😂😂😂.
@briekmerke nee geensins! Hulle comment maar per toeval. Jy weet, mense comment nie almal nie, slegs 'n klein groepie doen die moeite! Daar is heelwat mense wat hom volg net om te hoor wat hy sê soos dit maar in jou en Wynand se geval ook is. Nuuskierigheid! Ongelukkig word ek nie maklik oortuig deur julle manne nie. Ek sien hopeloos teveel mense onder die volk wat NET na hulleself kyk. Ek vertrou ongelukkig niemand nie!
Chris, weet jy dat Andries eintlik glad nie video's wil maak nie, maar sy liefde vir sy volk en die feit dat hy sien hoe julle agter die leuens aan hardloop het hom genoodsaak om video's te maak! Hy is 'n afgetredene met meer as genoeg geld en wil baie graag eerder met sy kleinkinders speel as om video's te maak! Ek ken hom persoonlik en weet dat hy niks daarvan hou nie! So nee Colyn bly nie in sy kop nie, maar Colyn se onwaarhede wel!
@@NeelsKan net een vraag, hoekom sluit hy nie sy "TH-cam channel" nie, dan stop al die bitterguit. Ek is 74 en sal eerder elke oomblik met my gesin en kleinkinders deur bring as om in 'n TH-cam oorlog betrokke te wees. Hy is seker 'n intelegente man
@@willemvandenbergh9951 ek dink hy bedryf reeds die kanaal omdat dit hom geweldig ontstel dat daar mense is wat glo wat Colyn en Wynand oor Putin en Israel sê!
@@NeelsKanja hy het verlede jr iewers in okt of Nov gese hy gaan nie meer praat oor Colyn en Wynand nie. Net om sy volgende videos weer aan te gaan. Elke een het die reg om te glo wat hy wil glo. Maar moet dit nou nie in my keelgat afdruk as ek nie jou siening deel!
@@joeydeklerk3938jy moet vir hom sê waar hy verkeerd is. Jou comments op sy page help nie veel nie. Ek sien jy hou daarvan om hom op sy persoon aan te val. Vra eerder hoekoms en waaroms en sê hy moet beter verduidelik. Ek het hom gewhatsapp en baie beter info gekry. Hy stuur graag voice notes. Dit maak dit baie makliker. Ek sien jy is bekommerd dat hy dalk geld bedel. Ek kan jou verseker hy het seker 'n halwe dag met my gepraat en my niks geld gevra nie! So jy hoef nie bekommerd te wees daaroor nie!
Ek het so ruk terug so 2 of 3 van sy videos gekyk en met hom so 1 keer gesels in die opmerkings. Die videos en sy opmerkings het vir my heel redelik en beskaaf gelyk. Maar toe ek na al sy videos kyk en sien hoe baie videos daar oor jou en Wynand is het dit vir my na ʼn rooi vlag gelyk. Dit lyk vir my of hy ʼn baie ongesonde obsessie het met jou en Wynand het. Ek dink dit sal baie beter wees vir hom om net aan te beweeg en oor iets anders videos te maak.
Juan, die comments het vir jou gesê dat Andries se kanaal oor Wynand en Colyn se onwaarhede handel en NIKS anders nie! Moenie nou maak asof jy slim is nie!
Colyn, daai donnerse ou Ghries gun is f-al sonder jou! Kom ek gee jou raat. Daag daai man uit vir 'n debat, one on one. Ek weet jy gaan hom goed opdonner want jy weet baie meer as hy. As hy sonders sy gatgabbas is, is hy niks werd! Hy gaan hardloop soos 'n stofstreep as jy hom aanvat!
Oom, daar is net 3 redes hoekom mense iemand bly plek in hulle kop gee. Gebrek aan self vertroue, vrees en haat. Oom moes nie eers dié video gemaak het nie.
@@joeydeklerk3938 Joey, lyk my regtig jy sukkel bietjie. Ek het al agter gekom jy doen ook net die skel ding en nie die dink ding nie! Bedaar bietjie en kyk Andries se ou video's. Hou op om op die agterpote te wees. Neem in wat al 3 manne sê, herkou dit 'n paar keer en dink self waar wie lieg en wie die waarheid praat! Dis hoe mens wys raak! Moenie teveel geraas maak voordat jy nie behoorlik navorsing gedoen het nie!
Dit is ook hoekom hy vir Andries op al sy kanale geblok het! Maande nadat Andries nie met hom kon praat nie het Andries hom steeds gepla. Gaan kyk Andries se eerste video's. Jy gaan baie leer!
Lag ek nou harder as vir Andries se video toe jy sê hy is n bully. Klink na n “pity” video. Het jy al goed na jouself geluister hoe jy mense disrespek, antwoord en verskree as hulle nie met JOU saamstem nie, veral as iemand iets skeef sê van jou bosem vriend Pootin(kakblik). Ja, kom ons begin met die vernederinde byname wat jy baie lief is om uit tespoeg. Respek moet verdien word. Kyk n bietjie binne voor jy iemand sleg sê. Nou gaan voort en blok hierdie comment voor ander dit kan lees.
Ou ghries delete AL sy negatiewe kommentaar, nie Colyn en Wynand nie. Ou Ghries blok mense. Dalk moet jy begin navorsing doen en besef wat werklik in die wereld aangaan. Sorg net dat jy 'n GROOT whiskey reg het en alreeds sit. Jy gaan dit nodig kry.
There is a ONE TIME option or monthly. Thank you.
1, Debit Order: dto.corpcol.co.za/flyers/briekmerke/
2. EFT FNB: 62025765506 CHQ
3. PayPal: paypal.me/briekmerke?country....
Daar is geen groter rykdom in die lewe as vrede in jou siel nie !!!
Jy het n baie mooi les vir ons almal gegee. Mooi jaar vir jou
Dankie vir uitstekende inhoud, Oom Colyn. Ek het veral baie van Oom se analogie van die voorkamer gehou. Ons het grootgeword met 'n outydse voorkamer in die huis, en ons mag nie ons voetjies daar gesit het nie. Dit was waar wyle Mamma altyd Oom Dominee se koek en tee bedien het. Sy was baie selektief oor wie sy daar toegelaat het, en dit moet so wees in mens se verstand ook. Groete vanuit Blouberg.
Moeilike onderwerp, hierdie gaste in die voorkamer in jou kop. Ek is al vertel ek moet Suid-Afrika agter my los, anderste sal ek dit hierso oorsee nie maak nie. En dan is daar ook nog die bosoorlog ....
Liefde in die voorkamer - dit het baie ingewikkelder geraak met toenemende ouderdom omdat mens die onskuld van die jeug verloor het. Almal dra bagasie vanaf vorige verhoudings in die nuwe verhouding in en weens die ouderdomspiramiede het die aantal pasmaats gekrimp. Kompromiëe moet aangegaan word met die wysheid van Salomo en lewensondervinding. Mens het net een lewe en mens moet die beste daaruit maak.
In my ouderdom sit almal met die merke wat die lewe op jou gelaat het en die aantal gaste raak al minder - sterf weens ouderdom, verdwyn in ouetehuiste, ontwikkel kognitiewe probleme of het in ander wêrelddele spoorloos verdwyn of mens het in jou insigte ontwikkel en hulle nie, dus nie meer beskikbaar nie.
Lank gelede van die Johari-venster geleer - kamers binne 'n mens wat vir mens self onbekend is.
Dankie dis mooi gestel
Dankie.vir al jou boodskappe. Mag die Heilige Gees ons by al die 'potholes' ver verbyvat. Geseende 2025 vir jou en Poppie❤
Colyn jy praat n groot waarheid, party mense het n geestelike en fisiese worsteling met hulself, dit is vir hulle amper die onmoontlike om ander mense uit te los, hulle maak dit n prioriteit om bemoeisiek te wees.
goeie boodskap Colyn dankie.
Dankie vir die Nuwe Jaars wense.
Jou boodskap, dis heeltemal reg wat jy hier se.
Dankie v jou Bskp Colyn. Dis soos j se. Mense kan mens siek maak. Ek sny die toue. Ek gelukkig sonder hulle wat v my wil voorskryf wat om te doen asof ek nog op skool is. Party mense wil mens in n toestand he sodat hulle beter kan voel oor hulself. Jy is heeltemaal reg.
Ek het dieselfde pad gestap tot ek besluit het genoeg is nou genoeg.
Jy het dit so mooi beskryf. Alles waar.
Uiters treffende boodskap ‼️Ons moet net onthou dat wanneer n mens se geestestoestand verrot het tot op daardie punt waar jy die soort dinge doen en se soos hierdie du toit - kerel, dan is die kanse om te genees en te herstel uiters skraal,,, en ons moet besef dat volgelinge van so iemand, se lewenswyse is tien teen een presies dieselfde,,, eintlik tragies jammer,,,
Dankie. Jy stel dit so mooi. Dries is onstabiel en die gevaartekens wys duidelik.
Verseker. HKGK.
Dolly, jy weet duidelik niks van Dries af nie en glo sommer sonder enige bewyse wat jy hoor! Wees versigtig, die antichris is oppad. Hy gaan ook vir jou dinge kom vertel soos hy dit wil hê, en jy gaan hom glo!
Duidelik ken jy ook nie die regte een nie
@@cornakamffer6345 Hi Corna van wie praat jy nou?
@@wenerbronkhorst7455hierdie Neels wat dink hy ken vir Andries
💜 Uitstekend gestel.
Ek glo nog steeds, dat Behalwe n rasende kop,
word grease betaal deur XXX, Om jou te treiter. Staan vas &
Kap Ignore. F...l Airtime.
Werk die beste.
Baie dankie Vir jou Shows, ons waardeer dit. Voorspoedige & Geseende & Gesonde 2025 💜
Daars n snot streep wat hard probeer om in jou en ons koppe te kom woon. My nusierigheid het my twee keer na hom laat luister. Die bek vol tanne het geen bydrae tot niks nie
Dankie dit is so waar maar lyk my party is nie die skerpste mes nie
Hi Colyn ek het lankal die gate het nie plek hier in my kop, ek loop aleen met my familie, het nie tyd vir Ander mense nonsense, lig, en self beeld. Al wat ek hoor is my Kar, my geld, my my, kyk wat ek het. My swaar was so jy Sal nooit so veel geld he nie, maar hy is dood aleen. Dit is ek wat moet voor God staan en my lewe bewys aan God.
Mooi gese Colyn.Ek het al 'n paar mense net afgesny sonder enige argues of redinasies - niks.Net gesny.
Hallelujah die gesprek moes jy LANKAL gedoen het!! Behalwe dat ekself ook iets daaruit leer hoop ek Dries gaan nou rustig raak. Genade my 6de klippie is oppad uit en ek het nog nooit in my lewe so iemand gesien wat so behep met 2 ander mense kan wees. Voorspoed vir almal vir 2025!
@@joeydeklerk3938 dink jy werklik Andries gaan ophou? Hy het belowe solank as wat Colyn en Wynand lieg, so lank gaan hy hulle ontbloot!
Neels nou hoekom moet die mense nou vir Gries glo en die ouens se voetspoor op youtube is so Klein dink rerig dit maak geen verskil nie dis entertainment vir die paar wat kyk
@@Chris-y2qmeeste kanale begin klein. Dis tog logies. Ek hou sy getalle dop. Dit groei stadig maar seker. Hy het hierdie week al om en by 20 nuwe followers gekry. Mense is honger vir inligting. Al hoe meer mense begin besef dat jy moet wyd kyk en luister en nie sommer hals oorkop alles glo wat iemand uitspoeg nie! Daar is net teveel planne met die mensdom en hulle is aan die slaap!
@@NeelsKan Beskou hierdie as a ernstige waarskuwing, Jy is duidelik versot op Ghries en jou heldeverering is bykans absurd. Maar dis joune. Moenie my kanaal gebruik om werwing te doen nie. Wees tevrede met jou insig en spandeer jou energie daar waar jy tuis voel.
@@briekmerke jy ken my glad nie. Ek raak nie versot op mense nie. Ek luister na jou, Wynand en Andries, Gustav, Izak en Willem Petzer onder andere. Nie een van julle stem oor alles saam nie maar almal gee hulle opinies. Ek hoor daai opinies en vorm dan myne. So nee, ek bly neutraal en wil graag hê dat ander mense dieselfde doen. Dit leer mens om jou eie kop te gebruik! Daar lê swaar dae voor en mense gaan moet self besluite neem sonder die ondersteuning van die "influencers" op die internet.
Elke Mens moet na Sy Innerste " stemmetjie" luister en daarvolgens Optree. Breek weg van Mense, wat nie Soos jy dink...Soos hul sê Meng met die Semels, Vreet die Varke jou Op 😮
Baie baie goed gestel ek stem 100% met Allis wat jy gese het ,bly kalm moet nie deur mense jou ontstel nie ,dit is wat hulle will he sodat jy dalk iets se en dan het hulle iets om oor te praat
Colyn jy is 💯 mens moet net opstaan en sê genoeg is genoeg. Als gaan oor verantwoordlikheid en respek. Colyn ek se reguit fok Ghrieskan ek het sy video gekyk en gaan lees my kommentaar ek het hom openlik gevloek sonder jy en Wynand is hy fokkol, hy ly aan n minderwaardigheids kompleks. Kan fokkol vir hom self doen. hy probeer om op ander se bekendheid se rug te ry. Dankie ou Groote jy is tops, waarheid en feite dis al wat jy blootstel.
Dankie vir die boodskap Colyn
Jy is reg wat jy se, oor ou slak spoor, hy is besig om dit te verloor sy faml hoort hom van die net af te hou hy gaan groot skade doen en net iemand gaan opstaan en hom seer maak
Nee vrou net die teendeel! Hy is besig om in Colyn en jou kop in te kruip! Jy kan ook maar nie wegbly van sy kanaal af nie. Hy het daardie kanaal begin juis omdat hy Colyn en Wynand se skynheiligheid en valshede wil uitwys! Colyn sê nie hier hoekom het Andries hom begin aanvat nie, maar hy weet dat dit is omdat Putin in sy kop nes geskop het, in 'n suite, en Andries hom daarop gewys het!! Colyn stel nie belang om te luister na Andries nie want hy neem sommer aan dat Andries net na MSM luister! Colyn se probleem is dat hy NET na Colyn se opinie luister en dat ander se opinie nie tel nie!
Dit is waarom Colyn nie kans sien om met Andries in debat te gaan nie want hy wil net na sy eie opinie luister en dit in sy luisteraars se kele afdruk en tragies genoeg sluk hulle alles en het geen opinie van hulle eie nie!
Net ter inligting. Andries is 'n man met hoë intelligensie wat self 'n burgermeester van Boksburg op 'n stadium was en 'n hoogs suksesvolle Ingenieursmaatskappy gehad het! Sy kinders is suksesvolle prokureurs! Daar is absoluut niks met Andries se verstand of sy intellek fout nie. Dit is juis daardie intellek wat deur Colyn en Wynand se bogpraatjies kyk!
Ek sien daar op Andries se kanaal maak jy stellings en daar word dan vrae aan jou gevra maar jy hardloop weg daarvoor. Jy het duidelik ook nie 'n opinie anders as Colyn s'n nie!
@@NeelsKanhy is niks sonder Oom Colyn en Wynand nie
@@NeelsKan Dis vir my interresant uit duisende volgers op Wynand en my kanaal is daar weinig wat voel soos jy maar jou opinie is dat Ghries se bietjie volgers is die enigstes wat die "waarheid" kan herken.
Amazing.
@@briekmerke Ja nè. 😂😂😂 snaaks dat ghries se hele lewe Geen positiewe bydrae vir ons volk beteken het nie, maar nou die man in die bruin pak wil wees😂😂😂😂.
@briekmerke nee geensins! Hulle comment maar per toeval. Jy weet, mense comment nie almal nie, slegs 'n klein groepie doen die moeite! Daar is heelwat mense wat hom volg net om te hoor wat hy sê soos dit maar in jou en Wynand se geval ook is. Nuuskierigheid! Ongelukkig word ek nie maklik oortuig deur julle manne nie. Ek sien hopeloos teveel mense onder die volk wat NET na hulleself kyk. Ek vertrou ongelukkig niemand nie!
Voorspoed vir 2025!
Baie goed gestel
Dankie Colyn vir jou boodskap 2025 ❤
Ja Colyn jy en Wynand bly verniet in Gries en sy supporters se Koppe hulle lewens draai nou net om julle twee
Chris, weet jy dat Andries eintlik glad nie video's wil maak nie, maar sy liefde vir sy volk en die feit dat hy sien hoe julle agter die leuens aan hardloop het hom genoodsaak om video's te maak! Hy is 'n afgetredene met meer as genoeg geld en wil baie graag eerder met sy kleinkinders speel as om video's te maak! Ek ken hom persoonlik en weet dat hy niks daarvan hou nie!
So nee Colyn bly nie in sy kop nie, maar Colyn se onwaarhede wel!
@@NeelsKan net een vraag, hoekom sluit hy nie sy "TH-cam channel" nie, dan stop al die bitterguit. Ek is 74 en sal eerder elke oomblik met my gesin en kleinkinders deur bring as om in 'n TH-cam oorlog betrokke te wees. Hy is seker 'n intelegente man
@@willemvandenbergh9951 ek dink hy bedryf reeds die kanaal omdat dit hom geweldig ontstel dat daar mense is wat glo wat Colyn en Wynand oor Putin en Israel sê!
@@NeelsKanja hy het verlede jr iewers in okt of Nov gese hy gaan nie meer praat oor Colyn en Wynand nie. Net om sy volgende videos weer aan te gaan. Elke een het die reg om te glo wat hy wil glo. Maar moet dit nou nie in my keelgat afdruk as ek nie jou siening deel!
@@joeydeklerk3938jy moet vir hom sê waar hy verkeerd is. Jou comments op sy page help nie veel nie. Ek sien jy hou daarvan om hom op sy persoon aan te val. Vra eerder hoekoms en waaroms en sê hy moet beter verduidelik. Ek het hom gewhatsapp en baie beter info gekry. Hy stuur graag voice notes. Dit maak dit baie makliker. Ek sien jy is bekommerd dat hy dalk geld bedel. Ek kan jou verseker hy het seker 'n halwe dag met my gepraat en my niks geld gevra nie! So jy hoef nie bekommerd te wees daaroor nie!
Baie goeie analise. Ek dink self daai man se varkies is nie almal op hok nie.
Alvin, wat laat jou so dink?
Oom daardie persoon is net jaloers op Oom.😂
Dankie Colyn. ❤
Baie goed Colyn.
Baie siek in die kop mense daarbuite Colyn. Mens moet sowaar sterk wees om hulle totentaal uit jou sisteem te kry sjoe.
Die arme siel gaan niks oor hê oor videos op TH-cam te sit as oom of oom Wynand daar was nie😂
Braam wanneer gaan jy moeite doen en Andries se eerste video's kyk sodat jy kan uitvind hoekom hy net oor Wynand en Colyn praat?
Colyn daai outoppie is duidelik bietjie koekoe.
As jy n gas het in jou kop het jy nog nie vergewe nie jy moet net Elohim in jou kop het lees Job 28 vers 28
Ek het so ruk terug so 2 of 3 van sy videos gekyk en met hom so 1 keer gesels in die opmerkings. Die videos en sy opmerkings het vir my heel redelik en beskaaf gelyk. Maar toe ek na al sy videos kyk en sien hoe baie videos daar oor jou en Wynand is het dit vir my na ʼn rooi vlag gelyk. Dit lyk vir my of hy ʼn baie ongesonde obsessie het met jou en Wynand het. Ek dink dit sal baie beter wees vir hom om net aan te beweeg en oor iets anders videos te maak.
Juan, die comments het vir jou gesê dat Andries se kanaal oor Wynand en Colyn se onwaarhede handel en NIKS anders nie! Moenie nou maak asof jy slim is nie!
PRESIES..MAAK SKOON DAAI CONTACT LIST!!!!
Ghries wat sand gekry kan jy Niks maar Niks mee doen nie dis goed vir die 🔥 Niks anders
Hi Colyn, luister dankie. Sterkte ou grote.
Kolonel is n grooooot bedreiging vir ghrieskop😅😅
Colyn, daai donnerse ou Ghries gun is f-al sonder jou! Kom ek gee jou raat. Daag daai man uit vir 'n debat, one on one. Ek weet jy gaan hom goed opdonner want jy weet baie meer as hy. As hy sonders sy gatgabbas is, is hy niks werd! Hy gaan hardloop soos 'n stofstreep as jy hom aanvat!
Dis sy hartsbegeerte en ek gaan dit nie doen nie. So debat sal niks goed oplewer nie.
@@briekmerkenee oom, daai ou is nie opgewasse teen jou nie. Hy gaan ophou as jy sy gat geskop het!😂😂
Ek het al gehoor dat sulke mense gewoonlik Gesertifieseer word en gaan reguit Groendakkies toe, miskien kan so persoon gehelp word.
Oh donderdag ek kry daardie arme mense jammer as hy daar instap.😂
Oom, daar is net 3 redes hoekom mense iemand bly plek in hulle kop gee. Gebrek aan self vertroue, vrees en haat. Oom moes nie eers dié video gemaak het nie.
Maar Oom moet erken, daai video was kak snaaks.😂😂😂
Hmmmmmm
Ongelukkig bly Andries reeds in Colyn se kop. Dis hoekom hy Andries op al sy kanale geblok het!
😂😂😂😂😂😂 rerig? Niemand is so blind soos hy wat nie wil sien.@@NeelsKan
@@joeydeklerk3938 Joey, lyk my regtig jy sukkel bietjie. Ek het al agter gekom jy doen ook net die skel ding en nie die dink ding nie! Bedaar bietjie en kyk Andries se ou video's. Hou op om op die agterpote te wees. Neem in wat al 3 manne sê, herkou dit 'n paar keer en dink self waar wie lieg en wie die waarheid praat! Dis hoe mens wys raak! Moenie teveel geraas maak voordat jy nie behoorlik navorsing gedoen het nie!
Indien ñ familie lid jou so aanval sou jy dit dieselfde hanteer?
Ek doen ja.
Oom Colyn het jy gesien wat daai Groeskan oor jou en Genraal Wynand gelieg het? Jy moet hom op sy moer gee
Sal jy asb daar gaan kommentaar lewer dat Andries my geblok het en aanhou om my sleg te maak asb
Hi Colyn - hy gaan die boodskap nie verstaan/hoor nie
Jurie jy is mos 'n ou geselser op Andries se kanaal. Jy weet baie goed dat jy nou lieg!!
Baie waarhede wat jy kwydraak sny hul uit en voel beter
Bly in sy kop maak hom mal
Nee wat, daai pienkpensies is maar orals en die wèreld het te ver aan beweeg dat hulle geen effek op iemand behoort te hè nie.
Ignoreer die ou net
hy bly nou in jou kop want jy bly oor hom praat....
Dit is ook hoekom hy vir Andries op al sy kanale geblok het! Maande nadat Andries nie met hom kon praat nie het Andries hom steeds gepla. Gaan kyk Andries se eerste video's. Jy gaan baie leer!
Lyk my jy kannie mooi luister nie.
@@NeelsKanag jy raak nou vervelig. Duidelik staan jy op vir Gries, nie n probleem, maar gaan kuier dan saam met hom.
@@NeelsKan😂😂😂😂
@@joeydeklerk3938Joey die Neels dink Andries sal 'n debat met Colyn kan wen!😂😂😂😂😂
Lag ek nou harder as vir Andries se video toe jy sê hy is n bully. Klink na n “pity” video.
Het jy al goed na jouself geluister hoe jy mense disrespek, antwoord en verskree as hulle nie met JOU saamstem nie, veral as iemand iets skeef sê van jou bosem vriend Pootin(kakblik).
Ja, kom ons begin met die vernederinde byname wat jy baie lief is om uit tespoeg.
Respek moet verdien word. Kyk n bietjie binne voor jy iemand sleg sê.
Nou gaan voort en blok hierdie comment voor ander dit kan lees.
Gaan kruip terug in jou veilige nessie in.
Waar val die man uit?? Of het hy nou so gerek hy sien kans vir enige iemand. Tarzan in jou pap gepis vanoggend 😂😅😂😅. Gaan slaap dapper held.
Duidelik is jy nog een van slakspoor slymbol Se trolle en regerings MSM naratief aanhanger.