Jurgens Sprite Tourer SP caravan

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 22 ต.ค. 2024

ความคิดเห็น • 5

  • @marktroy8681
    @marktroy8681 9 ปีที่แล้ว

    hahaha. Johan, i think if they published every review online and free - their magazine sales would drop - i ordered the back issue of this magazine from them a while ago and i have to say it was brilliant! i did search a bit online for more info on the tourer - but with most of it being insufficient, it was far easier and cheaper for me just to order the back issue, plus i got some great travel stories with it!
    im not too phased about Nico's appearance - but for me its nice to see WHO the ACTUAL creators of these caravans are. :)
    keep up the good work Caravan. ive always loved the mag! :)

  • @caravanoutdoorlifemagazine1864
    @caravanoutdoorlifemagazine1864 10 ปีที่แล้ว +1

    Baie dankie vir die kommentaar en gedagtes, Johan. Die doel van die video is nie om 'n veelsuidige voorskou te lewer nie, maar eerder slegs 'n bekendstelling. Ek is seker Nico sal die kompliment waardeer ;) Kontak gerus Jurgens vir voledige besonderhede.

  • @johandeklerk3401
    @johandeklerk3401 10 ปีที่แล้ว +2

    Goeie karavaan, swak video-- 90% van die visuals is van Nico se gesig. Hy's aantreklik maar mens wil die karavaan sien-- wys waar sit die goed en hoe dit werk/ opslaan/ afslaan/ oop en toemaak ens. Die foto's in die "video" -- lyk of julle die goedkoopste moontlike video wou maak!

  • @NadiaErlank
    @NadiaErlank 9 ปีที่แล้ว +1

    Julle moet n video en meer inligting oor die sprite tourer SW ook opsit.

  • @anniemetselaar3375
    @anniemetselaar3375 7 ปีที่แล้ว

    Middag almal. Kan iemand asb vir my sê wat is die grote (mates) van die groot bed se matras?