Catfish popping and popper design timelapse

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 15 เม.ย. 2018
  • Here is a video demonstrating the popping technique for catching African sharptooth catfish (Barbel). I also demonstrate the design process of the popper in a time-lapse.
    Download the STL files here: drive.google.com/drive/mobile...
  • กีฬา

ความคิดเห็น • 45

  • @smoothon
    @smoothon 6 ปีที่แล้ว +2

    Great looking mold and casting!

    • @Worsdier
      @Worsdier  6 ปีที่แล้ว

      Smooth-On Thank you

  • @heinswanepoel2665
    @heinswanepoel2665 6 ปีที่แล้ว

    Hi, waar kan ek van die koop? Want ek sal beslis nie so iets kan maak nie.

  • @connorsmith2771
    @connorsmith2771 5 ปีที่แล้ว

    Great video. Just a question. Where can I buy the popper here in Gauteng/ South Africa

  • @jacquesblom2312
    @jacquesblom2312 5 ปีที่แล้ว +1

    Ek kom nou eers af op die baber roep tegniek en is mal oor dit en moet die net probeer want ek probeer maar altyd vir baber waar ek gaan. Ek het nou egter paar vrae: Eerstens watse lures gebruik mens of is dit enige vibrating tipe lure? Tweedens werk dit by enige dam of rivier waar daar babers is? Dan doen ek self ook 3D printing en sal graag my eie popper(s) wil maak maar ek wil graag weet of mens dit moet mold en cast of sal ek die 3D print net so kan gebruik? Van wat ek kan sien moet die popper wel goed kan dryf wat nie 'n probleem is om in die 3D print in te ontwerp nie. Mens kan dan dalk selfs eksperimenteer met paar ontwerpe om iets te kry wat meeste lawaai maak want ek neem aan dis waarppr die tegniek gaan?

    • @Worsdier
      @Worsdier  5 ปีที่แล้ว

      Hi Jacques,
      1: Jy kan enige pumpkin seed lure gebruik. Ek gebruik die vibrerende lures wat ek self maak, maar gewone lures werk ook goed.
      2: Dit werk die beste in damme met modder water, soos Bloemhof dam en Baberspan. Die tegniek kan ook in die Vaal rivier, Vanderkloof dam en die Oranje rivier toegepas word, maar daar gebruik mens gewoonlik 'n sagter tegniek, sien hierdie video: th-cam.com/video/tH1vqUrPFck/w-d-xo.html
      3: As jy ‘n popper kan 3D print wat goed dryf is dit voldoende. Ek verkies om ‘n mold te maak, want daar is beter materiale beskikbaar en dis baie vinniger om duplikate te produseer. Daar is natuurlik baie maniere om dieselfde resultate te kry, so doen wat die beste werk vir jou en waarmee jy die gemaklikste is.
      4: Ek eksperimenteer ook met ‘n paar nuwe ontwerpe, maar 'n harder geluid is nie altyd beter nie. In sommige omstandighede is ‘n sagte pop die meer effektiewe tegniek.

    • @JollyJay1.0
      @JollyJay1.0 5 ปีที่แล้ว

      @@Worsdier goeie dag, het jy nie ń paar van hierdie te koop nie?

    • @JollyJay1.0
      @JollyJay1.0 5 ปีที่แล้ว

      @@Worsdier baie dankie Worsdier 👊🏻

  • @USSRObject279
    @USSRObject279 ปีที่แล้ว

    What lure are you using with the popper? it seems like an interesting technique to try.
    Thanks for the video, very instructive and clear steps.

    • @Worsdier
      @Worsdier  ปีที่แล้ว +1

      It's a lure I make myself. See the "Vibrolure" video on my channel.

    • @USSRObject279
      @USSRObject279 ปีที่แล้ว

      @@Worsdier Will do, thanks sir

  • @kszabolcs94
    @kszabolcs94 4 ปีที่แล้ว

    Hello
    I don't know if I can get a .STL file?
    Thx.

    • @Worsdier
      @Worsdier  4 ปีที่แล้ว

      Here's a link to download the poppers from this video. To be honest you are probably better off designing your own popper for the style of fishing you do... that was the purpose of the video anyway. However if you need a place to start you can use the file provided: drive.google.com/drive/folders/1lZLyczjZ4FiKKNbTKqs0Oj7wU3kgfMLx?usp=sharing

  • @beastcaster5956
    @beastcaster5956 2 ปีที่แล้ว

    What is the exact name for the liquid plastic for the outside layer??

    • @Worsdier
      @Worsdier  2 ปีที่แล้ว

      Smooth-On Smooth Cast 300 mixed with microspheres (glass bubbles) to make it lighter.
      However, this was my first popper prototype and I no longer make them this way. A much better way is to cast the entire popper using hard foam such as Smooth-On Foam-It 15 and not have a plastic outer shell.

  • @brianschroeter4448
    @brianschroeter4448 5 ปีที่แล้ว

    hello worsdier ons klop in die oranje rivier soek bietjie raad byt die babers net as dit wind stil dag is want ons meeste sukkses is net vroeg oggend en laat middag as die wind gaan le het en het ook nog niks gevang as die wind wel waai nie

    • @Worsdier
      @Worsdier  5 ปีที่แล้ว

      Hi Brian, as die wind waai is dit moeiliker om suksesvol te pop vir babers en babers jag oor die algemeen meer aktief in die oggend, laat middag en snags, so wat jy beskryf is niks buitengewoon nie.

  • @beukesch
    @beukesch 6 ปีที่แล้ว

    Gaan jy weer by die bloemhof bonanza wees? Gaan jy tyd hê om bietjie te demonstreer?

    • @Worsdier
      @Worsdier  6 ปีที่แล้ว

      Hi Charl, ek gaan ongelukkig vanjaar se Bonanza mis weens ander verpligtinge oor die langnaweek. Hoe gereeld hengel jy by Bloemhof, want as jy op 'n ander geleentheid daar is kan jy my net laat weet dan kom maak ek 'n draai om die tegniek aan jou te demonstreer.

    • @jdg5682
      @jdg5682 4 ปีที่แล้ว

      @@Worsdier maak n video waarin jy dit demonstreer en bietjie meer detail gee

  • @hcgelderblom8687
    @hcgelderblom8687 ปีที่แล้ว

    Hello daar,
    Water dam het jy gehengel op die Video?
    Dankie

  • @bartgoyvaerts398
    @bartgoyvaerts398 3 ปีที่แล้ว

    Hello, nice video! Would also like to try the system, but unfortunately this is not for sale here in Belgium!😏regards👍

    • @Worsdier
      @Worsdier  3 ปีที่แล้ว

      Hi Bart, I posted the STL files so you can 3D print and make your own. Don’t buy one, make one.

    • @Worsdier
      @Worsdier  3 ปีที่แล้ว

      drive.google.com/drive/mobile/folders/1lZLyczjZ4FiKKNbTKqs0Oj7wU3kgfMLx?usp=sharing

    • @bartgoyvaerts398
      @bartgoyvaerts398 3 ปีที่แล้ว +1

      @@Worsdier Hey, I'm definitely going to try it! Thank you very much! 👍😉

  • @ivanmartinez031
    @ivanmartinez031 ปีที่แล้ว

    Do you seal this product or fish it once cured

    • @Worsdier
      @Worsdier  ปีที่แล้ว

      You can use it after curing, no need to seal it.

    • @ivanmartinez031
      @ivanmartinez031 ปีที่แล้ว

      @@Worsdier thanks buddy I recently bought some but it bubbled up after the clear coat , it’s probably because I didn’t let the paint cure and applied it while moisture was still in the paint

    • @Worsdier
      @Worsdier  ปีที่แล้ว

      @@ivanmartinez031 did you make a lure or a foam popper? I assumed your initial question was about a foam popper since that is what this video is about, but now it sounds like you are talking about a lure?
      For the foam popper you do not have to seal it, but a painted lure will require a coating to protect the paint. The paint and clear coat you used are't compatible and that is why it bubbled.
      What kind of paint were you using, acrylic, lacquer or enamel? What clear coat are you using exactly?

    • @ivanmartinez031
      @ivanmartinez031 ปีที่แล้ว

      @@Worsdier I made it from feather lite than I painted with acrylic paint and than clear coated with epoxy but I didn’t wait for the paint to dry

    • @Worsdier
      @Worsdier  ปีที่แล้ว

      @@ivanmartinez031 yes, paint must be dry completely. I let acrylic dry for a few days just to be sure.

  • @rikus_st
    @rikus_st 2 ปีที่แล้ว

    what rod and reel are you using?

    • @Worsdier
      @Worsdier  2 ปีที่แล้ว

      Rod: Sensation Power Plus - Heavy
      Reel: Shimano Stella SW 4000

    • @rikus_st
      @rikus_st 2 ปีที่แล้ว

      @@Worsdier thx

    • @rikus_st
      @rikus_st 2 ปีที่แล้ว

      the Shimano Stella SW 4000 reel is to expensive,what reel would you else prefer

    • @rikus_st
      @rikus_st 2 ปีที่แล้ว

      and where can i buy this rod and reel

    • @Worsdier
      @Worsdier  2 ปีที่แล้ว

      Any reel of similar size will work, doesn't have to be a Stella. Where are you located?

  • @wikusmarx462
    @wikusmarx462 5 ปีที่แล้ว

    Verkoop julle die mouled om self te maak

    • @Worsdier
      @Worsdier  5 ปีที่แล้ว

      Hi Wikus, nee ek verkoop nie die moulds of poppers nie. Dis wel nie moeilik om jou eie mould te maak nie. Jy kan 'n popper op 'n draaibank laat sny en dan vir jou 'n rubber mould daarmee maak en dan kan jy die popper met Foam-It 15 giet sodat dit dryf.

    • @wikusmarx462
      @wikusmarx462 5 ปีที่แล้ว

      @@Worsdier baie dankie..