Catfish / Barbel calling (Baber Roep en Prop ) Bloemhof DAM

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 14 ม.ค. 2022
  • Ons vinnige trip by Bloemhof dam🤩 (9-11 Jan 2022), wat n ervaring, bloemhof stel nooit teleur nie. Alhoewel ons niks groot babers gekry het nie, het bloemhof ons bederf met BAIE babers wat die trip nogsteeds pret gemaak het.
    Kyk gerus die video, hys biekie langer as gewoonlik want ons probeer soveel as moontelik “live time” wys en nie net highlights van die beste dele nie.
    Ons het babers gevang op beide prop en klop metode. Hoopelik kan ons julle iets hieruit leer.
    Wat doen ons volgende vir julle ?🤔
  • กีฬา

ความคิดเห็น •